Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak

(Foto: Unsplash)

Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 787 702 gevalle is tot dusver bevestig met 2 563 nuwe gevalle sedert die vorige verslag.

Nog 38 sterftes (17 in die Oos-Kaap, 1 in Gauteng, 7 in die Noord-Kaap en 13 in die Wes-Kaap) is aangemeld. Dit bring die dodetal op 21 477 te staan.

Provinsiale statistiek:

ProvinsieGevallePersentasie
Oos-Kaap12652016.1
Vrystaat590147.5
Gauteng23483129.8
KwaZulu-Natal12767016.2
Limpopo185732.4
Mpumalanga313604.0
Noordwes348194.4
Noord-Kaap231852.9
Wes-Kaap13173016.7
Onbekend
Totaal787702100

Sterftes en persone wat herstel het: 

ProvinsieSterftesHerstel
Oos-Kaap4606114808
Vrystaat191451083
Gauteng5006228789
KwaZulu-Natal3340117954
Limpopo50617730
Mpumalanga61430291
Noordwes54933315
Noord-Kaap31320674
Wes-Kaap4629115989
Totaal21477730633

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Cornelius ·

Wat is die rede vir die verhoogde gevalle in die Oos-Kaap en waar presies is die ongevalle?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.