Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak

(Argieffoto: pixabay)

Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 968 563 gevalle is reeds bevestig met 14 305 nuwe gevalle sedert die vorige verslag. Nog 326 sterftes (109 in die Oos-Kaap, 4 in die Vrystaat, 22 in Gauteng, 81 in KwaZulu-Natal en 110 in die Wes-Kaap) is aangemeld. Dit bring die dodetal op 25 983 te staan.

Minstens 822 978 persone het reeds herstel.

Altesaam 6 325 784 toetse is reeds gedoen met 56 008 toetse sedert die vorige verslag.

Provinsiale statistiek:

ProvinsieGevallePersentasie
Oos-Kaap16380616.9
Vrystaat613946.3
Gauteng26629627.5
KwaZulu-Natal17145517.7
Limpopo212992.2
Mpumalanga340843.5
Noordwes378783.9
Noord-Kaap245542.5
Wes-Kaap18779719.4
Totaal968563100

Sterftes en persone wat herstel het:

ProvinsieSterftesHerstelAktiewe gevalle
Oos-Kaap65691472599978
Vrystaat2146544224826
Gauteng528224130219712
KwaZulu-Natal387412945838123
Limpopo533187751991
Mpumalanga630317791675
Noordwes577343532948
Noord-Kaap372220782104
Wes-Kaap600014355238245
Totaal25983822978119602

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.