Kaapstad kry sy eie Monopoly-bord

monopoly kaapstad

Skermskoot uit die video

Die bekende bordspeletjie, Monopoly, is vanjaar 80 jaar oud. Om dié mylpaal te vier, het die skeppers daarvan Kaapstad gekies as die eerste stad in Suid-Afrika wat sy eie Monopoly-bord kry.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

CHRISTA ·

Asseblief nie!! Laat hulle liewer sy eie speletjie ontwerp. Iets soos “Who’s the biggest fraud?”

Paplepel ·

Die Nkandla blokkie – dis nou een waarvoor jy betaal al staan jy nie eers op hom nie?

Ben ·

Ag asb tog met die ou “Wit” name en nie met die onuitspreekbare swart name wat deesdae die tendens is nie! Dan sal ek ook een koop.

Rudi ·

Maar ongelukkig is dit nog steeds Monopoly! In my opinie nie die wêreld se lekkerste speletjie nie… :)

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.