Kaapstad-seun gestenig, aan die brand gesteek

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Seun van Kaapstad is gestenig en aan die brand gesteek, het die Wes-Kaapse polisie Woensdag gesê.

Lt.kol. André Traut het gesê die 16-jarige se liggaam is Dinsdag omstreeks 18:40 in die Shukushukuma-informele nedersetting opgespoor.

Hy het gesê omstandighede rondom die moord word nog ondersoek. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elfie ·

Verskriklik! Mens let ook op dat min mense hieroor kommentaar lewer teenoor berigte oor plaasaanvalle. Dis asof die arme mens nie empatie verdien nie… Oeps, koes ek nou vir die klippe na my kant toe!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.