Kat uit boom gered

Foto: ER24, Facebook

Foto: ER24, Facebook

Andrew Rogers, ʼn paramedikus van ER24, het Vrydag by die huis gekom en ontdek sy kat het ʼn paar meter in ʼn boom in opgeklim.

ʼn Soek- en reddingspan is ontbied om die kat aan sy eienaar terug te besorg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ria Maritz ·

Dankie vir hierdie manne wat vir die liefde van ons diere hul deel gedoen het.

MIAAAAAAU !

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.