Kêrel vas vir verkragting

boeie 5ʼn Man is in Fordsburg, Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy glo sy vriendin verkrag het.

“Die 34-jarige man is Maandag om 16:00 in hegtenis geneem nadat hy glo die 23-jarige slagoffer vroeër die oggend verkrag het,” het ao. Xoli Mbele, ʼn polisiewoordvoerder, gesê.

Die man het haar glo verkrag nadat sy geweier het om met hom seks te hê.

Hy moet binnekort in die Johannesburgse landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.