Kind se liggaamsdele in kerk opgespoor

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Vierjarige kind se liggaamsdele is in ʼn kerk in Pongola, KwaZulu-Natal, opgespoor.

“Inwoners het Saterdag die seun se liggaam in ʼn leë vertrek in ʼn kerk in die gebied opgespoor,” het kapt. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, gesê.

Die vierjarige kind se kop was ook in die sak. Hy is glo Woensdag as vermis aangemeld.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die polisie se ondersoek duur voort. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

janet ·

Liewe genade. Wie kan so iets aan n kindjie doen. Wat se monster is losgelaat om so iets te doen. Sterkte aan die ouers. Dis wreed om jou kind op so n manier te verloor. Dink net aan al die seer en pyn waardeur die kindjie moes gaan.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.