Klank: Ekonoom oor brandstofpryse

fuel-price-increaseBrandstofpryse styg om middernag.

Die Departement van Energie het vroeër aangekondig dat petrol se prys vir Julie met tussen 29 en 31 sent per liter sal styg en diesel met 14 sent per liter sal verhoog. Paraffien sal met 31 sent per liter vermeerder.

Die ekonoom Dawie Roodt het aan GROOTFM 90.5 gesê daar is hoofsaaklik twee redes vir die stygings:

Die klankinsetsels is deur GROOTfm 90.5 vervaardig. Luister gerus na GROOTfm by 90.5fm. Die radiostasie bedien die groter Pretoria metropool.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.