Klank: Slotbetoë in Oscar Pistorius-saak aangehoor

Oscar Pistorius in die Pretoriase hooggeregshof Foto: Ihsaan Haffejee/Pool/SAPA

Oscar Pistorius in die Pretoriase hooggeregshof Foto: Ihsaan Haffejee/Pool/SAPA

Die begin van die finale hoofstuk van Oscar Pistorius se moordverhoor hervat Donderdagoggend om half tien in die Noord-Gautengse hooggeregshof.

Die wêreld maak gereed om na die finale slotbetoë van staatsaanklaer Gerrie Nel en advokaat Barry Roux, namens Pistorius, te luister.

Beide staat en verdedeging het reeds hul geskrewe slotbetoë by die hof ingehandig.

Mia Slabbert, GROOTfm se verslaggewer, berig:

Die klankinsetsel is deur GROOTfm 90.5 vervaardig. Luister gerus na GROOTfm by 90.5fm. Die radiostasie bedien die groter Pretoria metropool.

Klik hier om die hooftrekke van die hofverrigtinge gratis op Maroela Media te volg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Justi ·

Ek is bly die saak nader sy einde. Graag wil ek aan Shannon se, jou kommentaar is uiters onsmaakvol.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.