Podcast: Play in new window
Die begin van die finale hoofstuk van Oscar Pistorius se moordverhoor hervat Donderdagoggend om half tien in die Noord-Gautengse hooggeregshof.Die wêreld maak gereed om na die finale slotbetoë van staatsaanklaer Gerrie Nel en advokaat Barry Roux, namens Pistorius, te luister.
Beide staat en verdedeging het reeds hul geskrewe slotbetoë by die hof ingehandig.
Mia Slabbert, GROOTfm se verslaggewer, berig:
Die klankinsetsel is deur GROOTfm 90.5 vervaardig. Luister gerus na GROOTfm by 90.5fm. Die radiostasie bedien die groter Pretoria metropool.
Klik hier om die hooftrekke van die hofverrigtinge gratis op Maroela Media te volg.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Ek is bly die saak nader sy einde. Graag wil ek aan Shannon se, jou kommentaar is uiters onsmaakvol.