Klank: ‘Staatsrede gaan op armoede, werkskepping fokus’

Pres. Jacob Zuma in die parlement. Foto: GCIS

Pres. Jacob Zuma in die parlement. Foto: GCIS

President Jacob Zuma lewer vanaand sy tweede staatsrede vir vanjaar in die parlement in Kaapstad.

Dit sal president Zuma se eerste openbare verskyning wees in meer as ‘n week, nadat dokters hom aanbeveel het om tyd af te neem om te rus.

Prof. André Duvenhage, ‘n politieke ontleder, het aan GROOTfm 90.5 gesê veral twee faktore sal na verwagting ‘n baie groot impak op die president se aanbieding hê:

 

Die klankinsetsels is deur GROOTfm 90.5 vervaardig. Luister gerus na GROOTfm by 90.5fm. Die radiostasie bedien die groter Pretoria metropool.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

vicus ·

Hier volg die nuushooftrekke, Pres . Jacob Zuma het vandag belowe om Nkandla te verkoop en die opbrengs daarvan te skenk aan n fonds wat blankes wat onder anc bewind moes ly oor die afgelope 20 jaar weer op die been te bring, President Zuma het verder gese hy gaan wetgewing laat uivaardig waarvolgens alle werknemers van die staat vergoed word na wat hy noem hulle

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.