Klank: Staatsrede: Só sê ekonomiese raadgewer

President Jacob Zuma voor sy staatsrede. Foto: GCIS

President Jacob Zuma voor sy staatsrede. Foto: GCIS

Daar is gemengde reaksie op president Jacob Zuma se staatsrede wat hy Dinsdagaand in die parlement gelewer het.

Zuma het probeer om die land gerus te stel oor die sukkelende ekonomie. Dr. Roelof Botha, ‘n ekonomiese raadgewer van PricewaterhouseCoopers, het aan GrootFM gesê hy is beïndruk met die president se staatsrede.

Die klankinsetsels is deur GROOTfm 90.5 vervaardig. Luister gerus na GROOTfm by 90.5fm. Die radiostasie bedien die groter Pretoria metropool.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.