Kommer oor lae damvlakke in Wes-Kaap

Die Stad Kaapstad het die sogenaamde Dag Zero vervroeg tot 28 April maar die Wes-Kaapse regering probeer vrese besweer dat krane gaan droogloop.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv na eNuus.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

10 Kommentare

jongste oudste gewildste
Nico

Dit is nou die geleentheid om die bakinhoud van die leë damme skoon te maak en behoorlik uit te skrop, maar dit word nie gedoen nie !! Verspilde geleentheid !!

Frans C

Is dit nie ‘n ideale geleentheid om die damme skoon te maak nie en miskien so die inhoud te verhoog?

Peet Schabort

Dis wensdenkery dat die slik verwyder sal word. Só ook met die Vaaldam se lae vlak het niks gebeur.
Was ons Israel dan was die prentjie heel anders!!

jaco

‘n maatskappy met die nodige ondervinding, kennis en tegnologie het ‘n paar maande gelede ‘n seewaterontsoutingsplan aan die Kaapstadse stadsraad voorgelê. Dit was nie ‘n baie duur plan nie en dit sou in ‘n kort typerk al Kaapstad se waterprobleme sodanig hanteer het, dat daar geen sprake hoeganaamd sou wees van ‘n dag wat die krane finaal leegloop nie. Hierdie plan is egter deur die Kaapstadse DA-geleide stadsraad afgekeur, want die maatskappy wat die plan voorgelê het pas nie regstellende aksie behoorlik toe nie en hulle bestuur is ook nie behoorlik BEE-compliant nie. So, ons in die Kaap moet nou… Lees meer »

Gys

Ja almal is reg . Die damme moet skoon gemaak word om meer water te kan berg. BEE is Suid Africa se agter uit gang. Wie tog in sy regte verstand sal n besigheid begin en dan 51% net so oorgee aan n ander. Selfs al wil jy n besigheid begin gaan jy geen hulp kry van die regering af nie. Het dit telkemale al geprobeer. En ja Pieta het nie vergeet van jou nie. Die damme moet skoon gemaak word om die gawe van ons GROOT VADER nie te laat vermors nie.