Koronavirus: Kyk die president se toespraak hier

Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 19:30 die land toespreek oor die jongste stand van sake rakende die nuwe koronavirus (Covid-19). Die nasionale bevelraad het Sondag onder andere die sosio-ekonomiese trefslag van Covid-19 en die uitwerking daarvan op die armes, kwesbares en werkers, bespreek. Ramaphosa het Sondag ook met sakeleiers by die Uniegebou vergader waarna hy met leiers van al die opposisiepartye wat in die parlement verteenwoordig word, byeengekom het.

Kyk die toespraak hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.