Koronavirus: Kyk die president se toespraak

Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 18:00 die land toespreek oor die uitslag van ‘n spesiale kabinetsvergadering oor die nuwe koronavirus (Covid-19).

Kyk die toespraak hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Jaco ·

Mark my words. Hy gaan sê geen grensposte word gesluit nie en dat daar net so ‘n bietjie meer scrutiny as gewoonlik by die grensposte sal wees.
Die gewone loop oor die grens, soos in klim deur die draad (waar daar nog ‘n draad is), gaan normaal voort.

Cherokee ·

Klink asof julle vroeg gaan slaap.
Laat Ramapoker ten minste toe om poging aan te wend tot ‘n glimlag vir die naweek.

Johan Venter ·

Dit lyk my daar is eers belangriker dinge om na om te sien, of dalk stem hulle soos gewoonlik nie saam oor wat hy moet sê nie. En kom ons hoop net hy kaap nie die NGV nie. maar dit is nou sewe uur, so dit kan nie baie belangrik wees nie. Ek sal more op die nuuskanale se webwerwe gaan beloer.

Charmain ·

18.00 watter dag of week? Definitief nie vandag nie! ????????

Johan Venter ·

Charmain, ek het idee hul lig nou eers vir Cosatu en die SAKP in, dan wag hy eers vir hul terugvoer, ook die ANC s’n want dit moet nou eers deur al hul strukture gaan.

Anoniem ·

Hierdie ou is sekerlik die swakste president in die wereld. Hy stel altyd uit en uit. Die helfte van SA sal al begrawe wees voordat hy eendag wakker skrik en aksie neem. Dit is maar net weereens n bewys hulle het geen bestuurs vernuf. Swak Cyril swak man.

Fluisterwind ·

Massa-histerie oor koronavirus! Die regerings en rykes van die wêreld hardloop laat die stof so staan, en die gepepel, die gewone man moet sien en kom klaar. Hierin lê die verskil: Psalm 9:12 “Want Hy wat die bloed soek, dink aan hulle; Hy vergeet die geroep van die ellendiges nie.” Psalm 9:21 “o HERE jaag hulle skrik aan; laat die heidene weet, hulle is mense! Sela.”

Psa 9:10 -11 “So is die HERE dan ‘n rotsvesting vir die verdrukte, ‘n rotsvesting in tye van benoudheid. En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o HERE! ”

Christene weet alles is in die hand van die HERE, nou kan ons die wat hulp nodig het help, want die baie geld en maatreëls van die wêreld gaan nie by die man op straat uitkom nie. Koronavirus word nou gebruik as ‘n politieke speel bal, skielik is alles koronavirus se skuld!

Wees wakker mense!

Charles ·

Probleem: Corona virus
Reaksie: Paniek
Oplossing: Entstof, waarop almal sal aandring, wat dit ookal bevat.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.