Kragnetwerk stabiel Sondagoggend

Argieffoto: GCIS

Argieffoto: GCIS

Eskom het Sondagoggend gesê die kragnetwerk is stabiel en dat dit hom in staat stel om instandhouding te doen sonder dat beurtkrag toegepas hoef te word.

Volgens die kragvoorsiener is daar wel die moontlikheid van beurtkrag tussen 17:00 en 21:00 wanneer daar ʼn verhoogde aanvraag na elektrisiteit is.

Eskom het gesê daar was die afgelope week geen beurtkrag nie ondanks instandhouding wat gedoen is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

scalla ·

As instanghouding jare terug al plaasgevind het soos dit hoort sal beurtkrag glad nie plaasgevind het nie, dit vat jare vir sommiges om dit te besef, en dit nou te erken

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.