Kragnetwerk stabiel

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het Maandag aangekondig dat die land se kragnetwerk stabiel is.

“As enigiets onverwags gebeur, mag ons genoop wees om beurtkrag toe te pas, maar soos dinge nou staan, is alles in orde,” het Eskom ʼn  mediawoordvoerder gesê.

Eskom het verlede Maandag aangekondig dat sy splinternuwe Medupi-kragsentrale in Limpopo vir die eerste keer krag opgewek het. Dit is die eerste van die kragsentrale se ses eenhede wat gesinchroniseer word. Die eenheid sal na verwagting in Junie elektrisiteit begin verskaf aan die nasionale netwerk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.