Kragnetwerk tans stabiel

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het Vrydag gesê die nasionale kragnetwerk is stabiel en behoort oor die naweek ook stabiel te bly.

“Ons verwag dat die aanvraag vanaand in spitstyd minder sal wees,” het Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom, gesê. “Daar behoort geen beurtkrag te wees nie, maar ons monitor steeds die netwerk.”

Etzinger het gesê Eskom verwag dat die netwerk weer volgende week onder druk sal wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.