Kragonderbreking in die Vrystaat

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het Saterdag bevestig ʼn netwerkfout veroorsaak ʼn groot kragonderbreking in die suidelike dele van die Vrystaat.

“Die dorpe wat hierdeur geraak word, is Springfontein, Philippolis, Trompsburg, Edenburg, Reddersburg en ʼn aantal informele nedersettings,” het die kragvoorsiener gesê.

Dit is nog nie duidelik hoe lank die kragonderbreking sal voortduur nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Mk ·

Jul moet sien hoe sit mense buite geen tv dit so bietjie lekker kinders geniet hul self nou net sleg vir besighede

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.