Kragprobleme is apartheid se skuld, sê Zuma

Argieffoto

Argieffoto

Suid-Afrika se elektrisiteitsprobleme is ʼn produk van apartheid en die regering kan nie beskuldig word vir die huidige kragonderbrekings nie, het pres. Jacob Zuma Vrydag gesê.

“Die probleem is dat die elektrisiteitsnetwerk ingerig is om ʼn spesifieke ras te dien, en nie die meerderheid nie,” het Zuma aan afgevaardigdes by die kongres van die Young Communist League in Kaapstad gesê. Hy het gesê die ANC het Eskom by die vorige regering oorgeërf en dat dit slegs elektrisiteit van die wit minderheid verskaf het.

Twintig jaar ná demokrasie het 11 miljoen huise toegang tot elektrisiteit, dit is dubbel die hoeveelheid as in 1994, het Zuma in sy toespraak gesê. “Die regering doen stappe om die elektrisiteitsituasie aan te roer,” het hy gesê. “Die ontwikkeling van die Medupi- en Kusile-kragstasies word bespoedig om dit deel te maak van die netwerk.”

Zuma het ook gesê projekte wat die moontlikheid bied om elektrisiteit in die korttermyn te verskaf, word ondersoek. “Ons evalueer ook steeds opsies met die doel om alle bronne van energie insluitend steenkool, gas, kernkrag, sonkrag en ander hernubare energiemoontlikheide te ondersoek.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

63 Kommentare

Nina ·

Ag, ffs! Ek wens regtig iemand wil jou wakker klap in die lewe! Jou IK-lose idioot!

Paul ·

Die arme man is van alle sin en waarheid beroof. In 1992 het die ANC die Eskom uitbreidings gestop totdat daar sekerheid was oor “What’s in it for us?”. Nou lieg hy blatant oor die ANC se absolute hopelose bestuur en probeer maar weer die Apartheid koei uit die sloot haal en lewendig skop.

Rudi ·

Hulle het 20 jaar gehad om dit reg te maak, maar steel eerder die geld, nou moet apartheid die skuld kry…..shame

Lucy ·

Moes geweet het dit gaan gese word. Kan geen verantwoordelik neem nie. Hy is useless!

Chris van Heerden ·

Zumpie! Enige mens met ’n gesonder verstand sal weet as jy meer huise wil krag gee, moet jy meer kragstasies bou. Jy kan nie verwag as als moet uit die Hemel val soos wat die ontwikkelde SA in jou skoot geval het nie. Die probleem is nie net by kragstasies nie ook by rioolplase en paaie en nog baie meer. Dit is waar daar was net vir die minderheid gesorg want net die minderheid het belasting betaal. As julle nie die wittes so uit hul poste geskop het nie dan was die beplanning reg gedoen gewees en het ons nie probleme gehad nie. Alles affirmative action se skuld!

Hennie ·

Ek stem Chris, en dan gee hulle die krag nog verniet vir die spul en ons minderheid moet betaal, selfs goedkoop krag gaan Namibia, Botswana, Zim, Zam en Moz toe, geen beurt krag daar…..maar die minderheid moet sorg en betaal, Zumpie moet loop FHS.

Paul ·

Wat die arme drommel se senuweeknoop nie kan weet nie is dat Apartheid se Eskom surplus groot genoeg was om die land, ten spyte van al die massiewe diefstal van elektrisiteit in die swart woonbuurte, die land te dra van 1992 tot 2008. Die ANC was te besig om die land se geldbronne leeg te steel om enige aandag aan die uitbreiding in die elektrisiteitsvoorraad te gee.

Maya ·

Ag shame! As hul nie weet wat om te se nie dan gooi hul apartheid voor. In watter era leef hy

Betsie ·

Die Domme blameer gerieflikheidshalwe maar alles op “apartheid”. Dis mos makliker so. Hy weet nie dat in 20 jaar daar instandhouding moes plaasvind , of dat die miljoene ongeletterdes wat oor die grense loop vanaf die noorde druk sit op die land se hulpbronne nie. Of dat krag gesteel word op groot skaal. Wanneer stop hy byvoorbeeld die krag wat steeds voorsien word aan ander lande soos Zimbabwe, Namibia, Mosambiek? Nog nie een keer het die gedoente dankie gese dat hy n eerste wereldse land VERNIET gekry het en dit binne 20 jaar deur sy agterent getrek het nie. Née want dis makliker om te blameer en te haat en “bring me my machine gun” en “kill the boer” te sing. Maar alles wat hier verkeerd gaan is die NSA is mos “apartheid ” se skuld. Ek kan al n aar bars oor die verspotte dinge waarvoor apartheid steeds blameer word.

jakoos ·

Stem saam dis die simpelste, gekste ding wat ek nog gehoor het – en sal dit seker nog hoor oor 20 jaar!

Maar die probleem is die swart kiesers glo hom!

Laity ·

Hyt 20 jaar gehad om dit reg te maak Hoekom het Hy nie? Net die domes sal Hom in elk geval glo

Ann Strydom ·

Hoe n groot pateet is hierdie mens! Ergste van als is dat die buiteland ook hierdie kompos koop!!! Nee man,gee Malema darem die krediet-hy vertel die ou reguit die waarheid en niemand hou daarvan nie!! Ek glo nie dat sulke SNERT toegelaat kan word nie. Ons almal gaan nog steed gebuk onder apartheid maar NIEMAND wat so hoe ha skree was eers daarby betrokke nie……..meeste is al lang bome toe. Wat nou nog!!!! Maak my briesend dat sulke snert van so n hoe profiel persoon ge-uiter kan word. Is dit nou waar vryheid van spraak die?

Gerhard Bezuidenhout ·

Apartheid se skuld ! Die arme moroon .Hulle het in twintig jaar se tyd niks gedoen nie . Waar is hul visie, Indien hulle nie die kundige blankes uitgewerk het nie sou hulle beslis op datum met kragvoorsiening gewees het . Hulle het n puik infrastruktuur geerf en hulle is besig om dit te verwoes. Hulle is mos gewoond om alles klaar en gaar te kry en dan net by die trog te staan en vreet en die keer kon hulle nie self die mas opkom nie . Nee ou Zuma aanvaar maar dat julle misluk en aanvaar ook dat n likkewaan nooit n krokodil sal wees nie , want op jul eie is julle nikswerd.

Cassie Smit ·

Ja nee, appartheid sal nog vir die volgende 300 jaar die skuld kry, Enkandla is ook appartheid se skuld, as die reen wegbly is dit ook appartheid se skuld, al die dwelms wat ons strate vol is, is ook appartheid se skuld, al die misdaad in die land is ook appartheid se skuld, die diesel en gas tekorte wat Eskom nou so sukkel om in te voer is ook appartheid se skuld, al die Chinese wat onsstede en grond so oorneem, is ook appartheid se skuld, Poswese, SAUK, SA Lugdienste, Spoorwee, Staats Pensioene, wat nog as al die damme se water opdroog is dit ook apartheid se skuld, ja want die damme se name is verander en nou raak die water deurmekaar want dit weet nie meer na watter dam dit moet vloei nie, so ook elektriseteit, want dit weet ook nou nie meer na watter dorp of voorstad dit moet gelei nie. Wat egter die grootste skuld moet kry vir appartheid is die honger en dors na mag boker die res van die nasie. Wat egter dwaars in die krop steek is dat Zuma dink ons as die publiek is ‘n spul idiote en onderskat die publiek se intellegensie, o ja ek het vergeet, dit is ook appartheid se skuld.

Grassie ·

Ek het ou Zoempas al baie strooi hoor praat in die verlede, maar hierdie een vat die koek.

Tersia ·

Cassie wonderlik! Jy is reg alles is apartheid se
Skuld, maar weet jy swartmense in die land glo ook nie meer hulle stories nie Al hoe meer van hulle mense wat huidiglik baie swaar kry besef waar die fout le. Praat bietjie onder hulle en jy sal hoor hulle voel net so bitter teen die Regering en sommige se sommer reguit alles was nie reg daardie jare nie,maar vandag is niks reg nie.
“Getting the massas on the roll” was al menige regerings se ondergang. My vrees is net ons gaan in die middel daarvan wees.

Rudi ·

Water swartmense? 90%van hul het ANC of EFF gestem in hul gebiede.

Bruno Stef ·

So wragtig ZUMA.Ek was persoonlik betrokke by hoevele elektrifikasies van SWART gebiede vanaf 1960 af.Soweto was teen n koste van byna een miljard rand opgegradeer vra maar vir DAVID THEBAHALI as die nog leef.Dit is maklik om met sulke uitlatings die jonger geslag mense te belieg.Alle swart gebiede aan die RAND was deur die destydse Administrasie Rade van krag voorsien waarvan n groot verlies aan maandelikse betalings van rekeninge gelei is met gepaardgaande vernieteging van die stelsel asook vandalisme en diefstal.ESKOM het in 1993 die Soweto stelsel op beslag gele as gevolg van Jare se opgehoopde skuld en op hulle unieke manier as beterweters en DO GOODERS uitgevind wat ons hulle destyds vertel het so wragtig die waarheid was.

John White ·

Goeie Dag Bruno

Sal u dalk omgee om ons meer van die kragopgraderings in swart woonbuurte te vertel? Ons werk tans aan ‘n projek om feitlike regstellings te maak. U kan my epos by [email protected]

Groete
John

CAV ·

En die geneuk is dat +- 64 % van die land se bevolking hom glo

snip ·

haatspraak is wat ek gese het, so Maroela, hoekom word my kommentaar nie geplaas

Rick ·

Julle weet die anc het n lot beloftes aan mense gemaak onder andere almal sal goewerment huise besit,water en krag he.soos n logiese mens sal dink by alles wat meer word moet jy jou infrastruktuur ook sodoende aanpas.sommige mense se ik is vreeslik vlak ek kan nie verder dink nie en sodra die druk te erg raak moet die blaam op iets of iemand anders geplaas word.Mnr die president moet asb nie wegkruip soos n lafaard nie,onthou jy is vir n rede die president so kry ruggraad en kom jou pligte na,die hele wereld lag vir jou en jou waansinnige aantuigings.

Jakes ·

Is daar Iemand van Eiskom wat ons gewone siele kan presies inlig oor ZZZZZuma se kommentaar.? Is daar iemand wat ons gewone piete reg kan help want ek glo nie n woord wat onse preZZZZie vir ons vertel nie.Ja ons word in die ‘DONKER’ gelos en mag mos niks weet wat in hierdie land aangaan nie. Ja ! in die land waar een lamp skyn, – hy is koning. Ja ons wit mense bly nie almal in nkandla nie

franklin ·

Skielek toe regering woensdag ingryp is alle beurtkrag opgeskort tot JAN 2015 wat vir my se daar was geen beurtkrag gewees nie om me te begin nie. Sal maar sien wie praat waarheid. ETZINGER is op rekord dat donderdag – sondag beurtkrag moet wees om instandhoudingswerk te doen.

franklin ·

Die straatligte brand 24/7 in sekere gebiede in weskaap Matroosfontein Bonteheuwel belhar bellville uitsig parow bel n mens die 107 nommer van jou huis telefoon word aan jou gese dis om te verhoed dat die krag drade gesteel word. Nou wat nou.

pop ·

Die breindooie idioot weet dat as hy die woord apartheid se dan glo aaaaalll die lugleegte koppe hom en gaan sy aansien bietjie opskuif. Al wie hy bluf met sy manupilerende speletjies is sy eie nasie.

Dalene van vuuren ·

Hoe lank gaan apartheid nog gebruik word as n gerieflike stok om mee te slaan om onbekwaamheid mee te verdoesel? Vra maar net

Charl ·

Nee, ek stem saam met Oom Zoom. As apartheid nie gewas gewees het nie, was Eskom en Koeberg nooit gewas gewees nie, en het ons nog almal kerse gebryk, en geen TV gehaat nie, en was die bevolking dibbil soveel as nou, en sou hierdie hele debakel nooit gewas gewees het nie. Strues Bop.

Ook: ons voorvaders moes gesondig het. Woes. Hoekom anders word ons gestraf deur na silke snert te moet lyster.

Kys de Wet ·

Maak ‘n lys van die agteruitgang in 20jaar en kyk hou lank word dit. Las Hierby aan:
Onderwys
Hospitale
Paaie
Watervoorsiening
Munisapedienste in die algemeen
Spoorwee
Lugdiens
ESKOM
Posdiens

Rienie ·

Ag dit was nou die grootste grap van die jaar. Dit is ook seker apartheid se skuld dat sommige mense s breine so klein is. Mense noem dit ondervinding en vooruitbeplaning of langtermyn beplaning, nie apartheid nie. Gebruik mense met kundigheid en jul sal sien hoe gou val als wee in plek. Vat dit as n uitdaging liewe regering

Jeanetta Taljaard ·

Grootvlei Kragstasie is afgeskakel deur die ANC omdat daar te veel krag was. Zuma het met groot fanfare aangekondig dat die kragstasie weer in gebruik geneem gaan word. (Wag nog dat dit gebeur) Wat ‘n nool. IK definitief in die minus, maar hy sorg sorg altyd dat ek lekker kan lag. Besig om Malema te oortref.

stephan ·

Korrek, blame-shifting is aan die orde van die dag. Die moontlikheid van verskuilde agendas egter ‘n groter bekommernis. Die Young Communist League (van alle mense) word weer van voor af opgesweep met anti-wit spraak. So tussen deur die korrupsie en diefstal word daar geen poging aangewend om Suid Afrika te verenig nie.. Ons sal op ons kneë moet gaan want ons het met ‘n onvoorspelbare kultuurtjie te doen.

Juanita ·

Shame moet nie te kwaai wees met hom nie hy het immers net st 3.

martie ·

Mense verstaan julle nie! Die man is heeltemal reg dit is appartheid se skuld!!!! “SWART APPARTHEID.” Ek dink dit is absoluut wat Steve bedoel het toe hy gese het wat hy gese het maar hy is uitmekaar geskeur en nou kan die man, wat dink hy is president net se wat hy wil maar kannie eers die lande lei of sy eie mense huise gee nie daarom wil hulle dit ook net VAT! Hy is weereens reg hulle het dit geerf (sommer net gevat) en niks in hulle hele lewe gebou nie en daarom kan hulle dit nie onderhou nie. Die man probeer sterretjies wen om almal se aandag van al sy bedrogspul af weg te praat. ‘n Leun het ‘n kort been en hy sal sy dag kry en al sy maatjies wat so skierlik na 94 skatryk geword het.

Cecil ·

As dit apartheid se skuld is, dan moet ons Apartheid terugkry, want toe het die krag en Eskom gewerk! So ek wil graag versoek dat Apartheid weer ingestel, of aangestel word. Lyk vir my Zuma en die ANC kan nie sonder Apartheid funksioneer nie. Viva Apartheid viva

Hanlie ·

Shame dit is darem net maklik om apartheid die skuld te gee….waarom het die nie-apartheidsregering dan nie in die laaste 21 jaar na apartheid die elektrisiteitsvoorsiening verbeter nie…..hulle het mos genoeg tyd gehad.

Hulle (huidige regereing) wil maar net nie eienaarskap neem nie – so maklik om die geld te vat en ander te blameer!

Reguit ·

Zuma – jou #@$%^ idioot!!! Die grootste vloek wat die land nog ooit kon tref – jy en jou trawante!! Gaan leer eers lees en skryf voordat jy sulke twak kwyt raak. Laat ek eers gou ‘n bloeddruk pil gaan sluk :-)

ertjies de witt ·

My hond sal n beter job doen. Hy steel ni en maak nie sinelose dom aanmerkings nie die @#$///$##.

chris du toit ·

die man is mal.hy is 20 jaar gelede al gewaarsku dat di elektrisiteit voorsiening ni genoeg gaan wees ni,maar wat ht di vorige bedeling nou geweet????

Elizabeth ·

En nou 20 jaar later nadat almal toegang tot krag het is daar nie krag nie…? “I rest my case”

WILLEM VAN NIEKERK ·

Dit is verstommend hoe die krag wat deur apartheid ontwikkel so goed was dat dit vir 20 jaar kon hou en aan 11miljoen meer mense kon krag gee met baie min ekstra lewering.
Ek dink regtig die man se brein selle is besig om te ontsnap.Waar is hy. Lank laas regtig van hom gehoor voor die belaglike steling.

braam ·

Is dit iewers in die wereld dalk April, dalk die eerste, want hierdie is beslis die beste april fool grap. Try weer Zooman dalk glo die wereld jou. Miskien moet jy maar liefs Nkandla se draad gaan herstel, darem iets produktief.

adrian ·

Mense die idioot is gevaarlik, let op hy sal altyd iets se om swart en en wit op te sweep deur sy kommunistiese uitlatings. Hy was deel van intelligensie en weet om op ‘n subtiele manier mense te manipileer soos die lee doppe by die jong kommuniste byeenkoms, tipies kommunis verdeel en dan te heers. Op die manier sal mense nooit kan saamleef in vrede nie

Draakridder ·

Ek sal Zuma of Malema nie eers in my tuin trust nie. Daar is genoeg honde watse gemors ek moet opruim….netnou grou hulle die tamaties uit ;D

Dennis ·

Hy is in n mate reg want as die ou regering aan bewind was , sou ons nie die probleem gehad het nie!

Bittereinder ·

Dit is net n kwessie van tyd voordat ons ook n “failed state” gaan wees. Die vraag is nie of dit sal gebeur nie, maar wanneer. Twintig jaar, dertig jaar of miskien gouer? Wat is u mening? Laat gerus van u hoor. Zimbabwe het presies dieselfde pad geloop. Hulle het duisende mense se plase en besighede gesteel. Daar is geen demokrasie nie en Mugabe het AL die mag bekom.Na sy dood sal sy vrou die mag by hom oorneem en dan sal sy regeer tot by haar dood. Ek hoop nie ons gaan dieselfde pad loop nie. Zoempie boesem GEEN vertroue in nie. Iemand wat so blatant lieg behoort nie so n belangrike posisie te beklee nie. Ongelukkig is die mense wat hom glo totaal oningelig, Die ANC het hierdie situasie geskep en hy weet dit. Dit se veel van sy gebrek aan morele waardes. Dit gaan vir hom net oor mag. So het dit maar op baie plekke in Afrika gegaan. Lyk my Suid Afrika is nie veel beter daaraan toe nie.

Christie ·

en dan sal hy wraggies nog n spul idiote met dieselfde beperkte aantal breinselle as hy kry wat hom glo. Die ou Eskom het werklik goed gedoen om die land tot nou toe te kon laat bybly.

Dirk ·

Ai die apartheid… in 20 jaar kon niemand nog dink of sien dat daar meer groei is nie, en sodoende voorstel dat daar voorsiening vir die hordes gemaak word nie… Ek meen 20 jaar is nie 2 jaar nie, maar steeds kry apartheid die skuld vir onbekwame, onnosele siele wat maar net daar is omdat hulle daar moet wees.

Johan ·

Net vir interessantheid waarom word die “mense” wat nie hulle krag en water betaal se krag afgesny nie??? Dan ander ding die “stadsraad” het dubbele standarde? Sekere “rasse groepe” betaal baie baie baie minder vir hulle water en ligte as wat ek en jy betaal. Ook belasting? in die regerings afdeling. Nou gooi ek klip in die bos maar ek weet waarvan ek PRAAT!!!!!!!!

Riaan Slabbert ·

Kom zuma, se mooi stadig agter my aan: “Ons is tot NIKS in staat nie, deur apartheid wat ons krag gee”.

boer ·

en as jou kat kleintjies kry,is dit ook seker apartheid se skuld. Jou kop raas ou zoempies
Wat sal jy maak as die blankes van suid afrika ophou belasting betaal????????????????????

Jy sal met jou vinger sit waar jy hom nie graag wil he nie

lillian ·

ja né, as julle skuldig is speel julle ALTYD die rasisme kaart of pak die skuld vir als op apartheid … jy is besig om kêns te raak, so ek dink jy moet maar liewer daar by jou kraal gaan bly …

Cobie Jansen van Rensburg ·

Ek het in een van die ander koerante se kommentaar gelees waar sy eie mense hom goed uitkryt, een het sover gegaan en gesê ” hy blameer apartheid dat Zuma aan bewind gekom het” dit laat ‘n mens nogal dink… Niemand val meer vir sy leuns nie. Vat liewers verantwoordelikheid vir jou aksies en hou op om verskonings te soek

Rooies ·

Ja dis nou tiepies, mechanic gee altyd sy “tools” die skuld.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.