Krejcir se vierde borgtogaansoek

Radovan Krejcir tydens 'n vorige hofverskyning op 28 Februarie 2014 Foto: Werner Beukes/Sapa

Radovan Krejcir tydens ‘n vorige hofverskyning op 28 Februarie 2014 Foto: Werner Beukes/Sapa

Die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir het vir die vierde keer in die Palm Ridge-landdroshof aansoek gedoen om borgtog, het The Star Dinsdag berig.

Krejcir se regspan het Maandag probeer om groot gedeeltes van ʼn bevel van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, om beslag te lê op sy bates, ongemagtig te verklaar.

Annelene van den Heever, Krejcir se prokureur, het ook gepoog om dele van ʼn beëdigde verklaring, wat deur Johann van Loggerenberg, groepshoof van die SAID, opgestel is, van die hand te wys. Sy het talle feitelike foute en menings in die beëdigde verklaring aan die hof uitgewys. Sy voer aan die teenstrydighede trek die geloofwaardigheid van die dokument in twyfel.

Die beëdigde verklaring is die hoofdokument wat gebruik is om ʼn bevel toe te staan wat die SAID die toestemming verleen om beslag te lê op al Krejcir se bates, berig die koerant.

ʼn Aansoek om die dokument ongeldig te verklaar, word Dinsdag by die Pretoriase hooggeregshof ingedien.

Krejcir is verlede jaar in November in hegtenis geneem op aanklag van ontvoering en poging tot moord. – SAPA

Lees ook:
Krejcir-vennoot wil glo skuif oor dieetvereistes
Sewende Krejcir-vennoot aangekeer
Nóg ‘n klag teen Krejcir
Saak teen Krejcir se vrou en seun uitgestel
Krejcir-verdagte het ystersaag by hom in aanhouding
Krejcir se vrou en seun in hof
Krejcir se vrou vrygelaat
Polisie soek glo ook Krejcir se seun
Krejcir se vrou in hegtenis geneem
Krejcir se borgaansoek uitgestel
Radovan Krejcir weer in hof 
Krejcir en kie in die hof
Krejcir-saak hervat
Vyfde verdagte vas oor komplot om Krejcir-ondersoekers te vermoor
Krejcir-saak: Ondersoeker het glo inligting verkoop
Krejcir se aansoek om verlof tot appèl geweier
Krejcir-saak: Name van beweerde moordkomplot-ondersoekbeamptes bekend gemaak
Hof lewer uitspraak oor Krejcir-aansoek
Uitspraak in Krejcir-aansoek verwag
Krejcir ‘geskik’ vir borg hoor hof
Krejcir-vennoot se pa tot die dood gemartel
Krejcir-vennoot se borgtog-aansoek wéér afgekeur
Geen borgtog vir Krejcir
Krejcir en kie het glo staatsaanklaer gedreig
Krejcir-borgtogverhoor hervat
Krejcir-hofsaak: Bykomende verklaring afgekeur
Krejcir-saak: “Staat het geen saak teen Valke”
Krejcir-verhoor: Hof weier om bekentenis vry te stel
Krejcir en kie hoor vandag dalk oor borg
Krejcir hoor dalk môre oor borg
Krejcir “hier om te bly”; dwelmtransaksie het glo skeefgeloop
Krejcir beaam polisie-marteling; Luphondo glo ook aangerand
Krejcir-borgtogverhoor na hoër hof geskuif
Krejcir en kie terug in hof
Só het hulle om Krejcir geval
Krejcir-moordverdagte vrygelaat
Agliotti het óók geld geleen by Krejcir
Polisieman wat geld by Krejcir leen, het nie bedank – Valke
Duitse ‘vriend’ van Krejcir ook vas
Krejcir: Valke-hoë vas
Foto’s: Krejcir Maandag by die hof
Krejcir-saak uitgestel
Krejcir moet na hospitaal oorgeplaas word
Krejcir-verhoor agter geslote deure; Opod ondersoek “aanranding”
Krejcir vertrou glo nie staatsdokter
Hof gaan sê oor Krejcir
Krejcir-inhegtenisneming ‘n “reuse deurbraak”
Krejcir-prokureurs weet nie waar hy aangehou word nie
Radovan Krejcir in hegtenis geneem
Polisieman van Oos-Rand het Krejcir-lening aangegaan
Krejcir se ma loof groot beloning uit
Krejcir-werknemer in die hof
“Ek vrees vir my lewe” – Krejcir
Beeld-fotograaf moes foto’s uitvee
Krejcir swyg oor Bedfordview-ontploffing
Bom by Krejcir-onderneming eis twee
Nóg ‘n Krejcir-vennoot doodgeskiet
Krejcir-moordkomplot: Teenstrydighede in bewyse
Bedfordview-man by verkeerslig doodgeskiet; Krejcir ontken verbintenis
Krejcir-moordkomplot: Beskuldigde in hof
Krejcir-uitleweringsverhoor weer uitgestel
Krejcir weer in die hof
Krejcir se vermeende aanvaller dalk veiliger agter tralies
Krejcir se winkel beroof
Foto’s: Krejcir oorleef bisarre sluipmoordaanval

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peter Says ·

Ja, daar kom n tyd waar al jou beskikbare geld jou ook nie uit die tronk kan hou nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.