Kyk die president se toespraak oor kerke hiér:

Pres. Cyril Ramaphosa sal Dinsdagaand 19:30 die oproep om ʼn nasionale biddag lei in ʼn toespraak waar hy ook na verwagting meer besonderhede bekend gaan maak oor bepalings vir die geloofsektor ingevolge vlak 3 van die afsonderingstydperk.

Ramaphosa en die nasionale koronavirus-bevelsraad het vandeesweek met verskillende geloofsleiers en -groepe vergader oor die voortgesette verbod op kerkdienste.  Kerkdienste val onder byeenkomste en word steeds ingevolge die regulasies verbied. Begrafnisse word toegelaat, maar net as minder as 50 mense dit bywoon.

Kyk Ramaphosa se toespraak hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Boortor

Is die een met die kopdoek nie die president nie? Ek raak deurmekaar met al ons huidige staats presidente. Gaan nou maar liewer n smokkel twakkie rook en slaap.

Eerlik

Op die hoof foto van die artikel (agter cyril) is daar n silhouet van NDZ op n vlag vasgele.