KZN-fietsryer kritiek ná motor hom tref

Foto: Netcare911

Foto: Netcare911

ʼn Fietsryer is Donderdagmiddag kritiek beseer nadat ʼn motor hom aan die KwaZulu-Natalse suidkus getref het.

“Die man het ʼn paar meter van sy fiets af gelê toe paramedici by die toneel opgedaag het,” het Chris Botha, woordvoerder vir Netcare 911, gesê. “Hy is na ʼn hospitaal geneem vir verdere behandeling.”

Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie. Die polisie sal verdere ondersoek instel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.