KZN-universiteit gesluit nadat gewelddadige betogings uitbreek

Foto: Twitter

Foto: Twitter

Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) se Westville-kampus is Maandag gesluit nadat gewelddadige betogings uitgebreek het.

Die instansie het klasse opgeskort nadat betogers, wat glo studente is, motors met klippe bestook en geboue op die kampus aan die brand gesteek het. Die universiteit sal minstens tot Woensdag gesluit wees.

Die betogings het laat Sondagaand begin en Maandag voortgewoed. Die betogers is glo ongelukkig oor studiefooie.

KZN Community Watch het op sosiale media gesê die betogers het die geboue geplunder nadat dit aan die brand gesteek is. Volgens die universiteit was veiligheidsbeamptes en die polisie op die toneel om die situasie in bedwang te bring.

© RDM News Wire

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

18 Kommentare

Remond ·

wat n vooreg om verder te kan studeer , ek kon nie . So waarom brand jy die instansie af? Daar is mos ander maniere om deur klagtes te werk

CHRISTA ·

Remond, dis vir dekades lank hulle modus operandi – as iets jou nie pas nie brand ALS om jou af en dan kerm en kla jy weer oor ‘n paar maande wanneer jy agterkom dat jy jouself in die voet geskiet het!!!

Besorg ·

Hoe kan hierdie wetteloosheid en anargie net oral toegelaat word?! Is dit miskien omdat ‘n sekere deel van die bevolking nog niks tot stand gebring het nie en net altyd bakhand staan en ontvang?! Hoekom word menseregte eensydig toegepas?

Piet Pompies ·

Agtergeblewene: Dit is ‘n student wat gister die Universiteit se geboue geplunder en afgebrand het en vandag staan hy en bedel omdat hy nie kos op die tafel het.

Lynette ·

Skors hulle totdat hulle vir die skade betaal het, en skorsing moet geld vir alle ander universiteite. Hierdie vernielsugtigheid moet end kry. Hulle moet eers leer om die geleentheid om te kan studeer te waardeer. As hulle dit nie kan doen nie, mors jy in elk geval geld om hulle te probeer opvoed!!!!

PIXIE ·

Ja Piet, dan bedel hulle en die onnosele mense gee geld vir die arme bloedjies. TWAK.

anet ·

Remond ek stem saam met jou oor geleenthede wat aan hierdie plundenaars gegee word, wat dit nie waardeer nie, en alles moet altyd vernietig, afgebrand en geplunder word.
Dit sal ‘n goeie les vir hulle wees as hulle almal geskors word vir die res van die jaar, want wie gaan nou betaal vir al die skade wat aangerig is?.

CHRISTA ·

Hulle moet self, as deel van hulle straf, ingespan word om als weer op te bou en te herstel wat deur hulle vernietig of beskadig is. Daarna kan oorweging daaraan geskenk word om hulle weer toe te laat tot die universiteit.

franscois ·

Brand seuns en dogters van Zumi, dis mos reg om te verwoes volgens die voor vaders, moet net nie kom huil as julle weer vloere moet skrop of in tuine werk nie, jou toekoms is in jou eie hande!

Jan maak n Plan ·

As jy jou hele lewe nog net ge-“demand” het en alles gekry het sonder om daarvoor te werk, dan kan jy maar seker nog “demand” en as jy dit nie kry nie jou aapstreke uithaal. Ek dink net ons moet begin om ouens soos Solidariteit te ondersteun, sodat hulle n Universiteit vir ons mense kan bou sodat ons kinders ongehinderd geleerdheid kan kry en dan is die massas alweer agtergelaat, want hulle universiteite is gebrand. Dit sal weer n geval wees van – cut your nose of to spite your face.

Strydom-:Stryslim eerder ·

Ons bly in n land wat dit die norm is om af te brand en te verwoes…dit is wat gepaart gaan saam met die regte om te staak, niks verantwoordelikheid nie. Julle is meesters van afbreek en agteruitgaan…Everything For Free, ne Julias?

Fj ·

Ek dink dit is ons plig om Solidariteit en Afriforum te ondersteun.

Gesie ·

Moenie nog ‘n oomblik langer huiwer nie. Sluit vandag nog by Afriforum of Solidariteit of albei aan. Ons toekoms is ook in ons eie hande. Ons het nodig om die hande te versterk van hierdie organisasies wat vir ons belange opstaan.
Ek wonder net hoe hierdie “intelligente” studente redeneer dit kan help om hulle universiteitsfooie af te bring deur geboue af te brand wat die universiteit teen hoë kostes weer moet herstel!

pop ·

Dit is wat gebeur as jy heeltyd net toegee en gee en sus en paai. Voeg daarby die gedurige Jannie Jammerg-t storie van apartheid .

marlene ·

ek kan nie sien dat enige instansie ‘n universiteit sal kan bou en se dit is net vir ‘n sekere groep nie, dit sal gese word dit is rassisties en dit mag ons as blankes nie wees nie, hulle sal net eenvoudig aansoek doen, en tekere gaan tot hulle in is en dan begin al die dinge maar weer van voor af, Daphne de Villiers het in haar testament bepaal dat slegs wit student mag aansoek doen vir die Jean Pierre de Villiers trust , en 4 van die grootste universiteite het dit teengestaan, tot in die hof gedraai, so sal alles wat ons ookal probeer tot net ‘n droom vorder, hulle het in die apartheid era ook al hulle skole, biblioteke ens afgebrand en agterna met hartseer gevreetjies simpatie gesoek by al wat ‘n Land is, en gemaak asof ons net na onsself kyk, en dan is daar nog steeds ‘n groot groep blankes wat steeds glo dit is hoe die arme drommels behandel is, nou herhaal die geskiedenis hom maar netself, en shame apartheid bestaan nie meer nie, maar steeds brand en verwoes hulle alles om hulle

FM ·

Sluit aan by Afriforum sodat ons kan massa-aksie. Kom ons maak getalle op. Genoeg is genoeg. Staan n slag op. Vergeet van onderlinge geskille!!!

Dirk Bosman ·

Blade bly tjoepstil.Hy wil Afrikaanse Universiteite hierin tranformeer om die Afrikakultuur te reflekteer.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.