Leeus op vrye voet in Limpopo

Argieffoto

Argieffoto

Twee leeus is op vrye voet in Tolwe in Limpopo, het die polisie Sondag gesê.

“Hulle is vanmiddag naby die Glen Alpine-dam gesien,” het brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die polisie, gesê. “Die twee leeus het reeds op een van die plase twee koeie aangeval en opgevreet.”

Die leeus het vermoedelik van Botswana af oor die grens gekom. Mense in die omgewing word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir die leeus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Leonie Lombard ·

Kan julle ons asb op hoogte hou van die nuus bulletin, siende die 2 leeus, maar net 3hr van ons weg is, en was 2hre gelede.. ASB, ASB. Laat weet ons waar hulle is, en of hul gevang is.

snip ·

eina dit sommer hier by ons. ons boere moet ook al hoe meer paraat wees. leeus, rowers, vloede,

veronica ·

Asb!! Moet tog net nie die arme goed sommer net doodskiet soos altyd nie!!!!!!

Enna Burger ·

EK BENODIG HIERDIE LIEFLIKE LEEUS ASB. ONS WIL HULLE GRAAG Hê^. KOS GENOEG VIR HULLE. ONS KAN MET HULLE BYDERHAND, VEILIGER WEES. AS!!! JULLE HULLE SKIET SO WAAR AS WAARAGTIG. EK LAAT JULLE ONTERF. EERDER WILDE DIERE. AS HUL KOS KRY IS ALS VEILIG ??. MENSE ????? NIE VEILIG NIE

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.