Lesotho-weermag ontken staatsgreep

Foto: Google Earth

Foto: Google Earth

Die weermag in Lesotho sê een soldaat is dood en vier polisiebeamptes is beseer toe militêre magte Saterdag twee polisiestasies ontwapen het.

Ntlele Ntoi, woordvoerder vir die weermag, het aan die Associated Press gesê die soldate het na hul barakke teruggekeer nadat polisiebeamptes by die twee stasies ontwapen is. Hy ontken enige berigte of enige poging van ʼn staatsgreep.

Ntoi sê die weermag het reageer nadat hy inligting ontvang het dat die polisie beplan om een van die faksies te bewapen vir ʼn betoging wat Maandag gehou sal word. Die betoging word gereël deur een van die koalisiepartye, die Lesotho Congress for Democracy. Hy sê die weermag het die polisie ontwapen om bloedgieting te voorkom.

(Carley Petesch het die berig namens AP saamgestel)

Lees ook:
Lesotho-staatsgreep: Skote klap al van vroeg af
Moontlike staatsgreep in Lesotho

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.