Limpopo-boer gruwelik vermoor; boervrou vermis

Die gebrande plaashuis. Foto: Die Spoorsnyers/Facebook

Die gebrande plaashuis. Foto: Die Spoorsnyers/Facebook

Die polisie is steeds op soek na ʼn vrou van ʼn plaas buite Modimolle in Limpopo nadat haar man se bebloede liggaam Sondagaand buite hul huis gevind is.

Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die man se liggaam is omstreeks 19:00 buite die huis gekry met veelvuldige wonde aan sy kop. Die plaashuis met al sy inhoud is heeltemal afgebrand.

“Die polisie is nog op soek na die vrou van die oorledene wat steeds vermis word,” het Otto gesê. “Goed is uit die huis gesteel, waarvan sommige buite die huis gevind is waar dit neergegooi is. ʼn Vierwielmotorfiets wat ook gesteel is, is later in Phagameng in Modimolle gevind, nadat die verdagte ʼn ongeluk daarmee gemaak en gevlug het.”

Dit is nog nie duidelik hoeveel verdagtes by die aanval betrokke was nie en niemand is nog in hegtenis geneem nie, het Otto gesê. Die polisie ondersoek ʼn saak van moord, huisbraak en brandstigting.

Maroela Media kan nie die name van die slagoffer bekendmaak voordat al sy naasbestaandes in kennis gestel is nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

80 Kommentare

Elmarie ·

Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer en so word ond boere uitgemoor!

Johannes ·

Ek sê dit weer: die tyd is hier vir ons eie gewapende mag! Petisies en veldtogte en klagtes by die VN gaan ons nie help nie…

welma ·

Wat moet ons doen. Vlug of veg? Of wag ons maar net om te kyk wie is volgende. Ek raak so bitter oor “ons” land. Ons is nie meer welkom hier nie!!! maar waar na toe??

Berhalet Beukes ·

My hart raak so seer… Om dit aan families net voor Kersfees te doen! Ek hoop die boervrou word vinnig gevind want mens vrees vir die ergste! NIKS regverdig wat aan ons boere gedoen word nie, dis barbare war so aangaan! Dan moet ‘n mens daagliks lees van die leuens wat oor ons vertel word en ons moet jammer sê! Die regering doen niks maar glimlag vir die wêreld en se alles is piekfyn! Dis walglik!

Esther ·

Here, ek stuur hierdie woorde uit namense AL ons boere…. Gryp asseblief in Here. Beskerm en red ons boere in Suid Afrika wat een vir een uitgemoor en gemartel word. Ons het U genade soooo nodig, asseblief Here!

Magdas ·

Here O Here help ons asseblief. Dit het in Zimbabwe ook so begin tot dat daar geen boere oor is nie

ISABEL ·

Asb Vader gryp in, red ons land van hierdie bose magte, ons vra dit in Jesus Naam.!!!

Frans ·

Daar is nie genoeg woorde om ‘n mens se afgryse en woede en gevoel van magteloosheid te beskryf nie.

Dit is nou tyd dat diegene wat namens die Blankes onderhandel het opstaan, standpunt inneem en nou ander haalbare alternatiewe voorstel want anders loop boere en lyk my
Blankes dieselfde pad as die renosters.

‘n Mens wil nie dink wat die lot van die arme vrou in die hand van die barbare wat op ‘n dierlike vlak bestaan, is nie.Hoop sy word spoedig gevind.

Hiermee my innigste simpatie aan die familie van die oorledene.

Winston ·

@Frans. Ek kan net saamstem met jou kommentaar. Boere kry nou baie swaar. Plaasaanvalle droogtes banke politiek watertekorte en so kan ek aangaan. Sterkte medeboere. Ons kan vasbyt en goed laat gebeur.

Fanie Schoeman ·

Sopas het ISS n verklaring uitgereik dat een van die hoof oorsake (motief) vir plaasaanvalle diefstal is.Nou begin die verskynsel dat, hierdie sogenaamde diefstalle,nie slegs moord gepleeg word tydens sulke aanvalle,maar ook eiendom word afgebrand.Soortgelyke verskynsel het ook in n aanval op Mooinooi plaasgevind indien ek dit reg het.Hierdie is n uiters ernstige situasie wat nou besig is om te ontstaan….Diefstal? Komaan!!

Paul ·

Fanie, dit is tog wel waar dat by die meeste plaasaanvalle die huise nie afgebrand word nie. Daar is ‘n verskil tussen om te sê dat diefstal (materiële voordeel) die hoof-motief is by die meeste plaasaanvalle, en om te sê dat dit die enigste motief is by alle aanvalle.
Selfs by die aanvalle waar dit die hoof-motief is, beteken dit nie dat daar nie ook ander motiewe kan wees nie.
Soos byvoorbeeld as mense gemartel word tydens ‘n plaasaanval terwyl daar gevra word waar die kluis se sleutels is. Een van die motiewe is dan tog ongetwyfeld materiële gewin, anders sal hulle mos nie die kluis se sleutels eis nie, maar dit beteken nie dat deel van die motief vir die marteling nie tog steeds ‘n rassehaat is nie. Indien dit egter volkome rassehaatmotief was, sou daar mos nie kluissleutels geëis word nie.
Soortgelyk met die onmiddelike “koelbloedige” doodskiet van ‘n boer as hy of sy byvoorbeeld eenvoudig die deur oopmaak om ondersoek in te stel. Deel van die motief daarvoor kan wees uit vrees vir enige weerstand wat die boer kan bied, dus word hy of sy onmiddellik geskiet. Dit beteken egter nie dat buiten die lafhartigheid-motief, daar nie ook ‘n addisionele haat-motief kan wees nie.

Vergelyk dit byvoorbeeld met iemand wat geld steel by sy werksplek – so persoon se hoof-motief kan wees om die geld te kry, maar kan ook ‘n bymotief hê van kwaad wees vir sy baas en hoop dat die steel van die geld vir die baas finansiële probleme veroorsaak. Meer as een motief geld dan mos daar.

Rina ·

Laat ek net iets se as een wat deur n plaasaanval is en moes veg vir my lewe en moes pleit vir my lewe hul het my gemartel en dit spoook nog steeds by my en di saps het nou nog ni di wetters gevang ni en dan praat ek nie eers dat n mens nie eers die ondersoekbeamper inhande kry nie dit is tyd dat ons gereg in ons hande neem hul moor ons uit en die gereg beskerm hul my aanval was in mphumalanga

BUSFARK VAN PLETSEN ·

Ag nee liewe magtig dit kannie meer so aangaan nie Is Limpopo nie EFF gebaseer want daar is darem baie meer aanvalle .

Theresa B ·

AMEN!! Asb HERE wees ons genadig en gryp in. Ons het U so nodig. Red ons land en ons mense HERE wat vernietig word!

ma-baker ·

Ek het nie meer woorde nie! Die regering doen Niks maar Niks daaraan nie! Die moorde word nie eens in die TV nuus uitgesaai nie! HOEKOM NIE???? Afrikaners ons moet n Massa byeekoms roep! Dit moet gestop word en deur ons as Afrikaners self!!! My oorlede skoonpa is so vermoor in die 90 jare kyk waar trek ons nou al!!! Daar gaan nie n einde kom aan die moorde en aanvalle nie! Kom Afrikanervolk dat ons begin saamstaan en ons Hande ophef na Bo vir Leiding en Rigting!!! Ek bid vandag dat U Hemelse Vader ons Volk Help sodat die Moorde, Aanvalle gestop kan word! Amen!

Jakoba ·

Ma-baker, jy kan byeenkomste roep soveel as jy wil, baie afrikaners staan nog steeds lou daarteenoor, hulle sal eenvoudig nie opdaag nie, maar sodra daar drank is dan is almal voor in die koor. Ook sien en baie negatiesiteit teenoor enige byeenkomste vanuit die Afrikaner geledere, Mag God julle genadig wees. My gebede gaan uit na daardie familie lede wie se pappa so wreed vermoor is en wie se vrou wreed aangerand is. Ek verstaan hulle het haar gecvind maar sy is baie baie wreed aangerand. Mag God die moordenaars aan die kaak stel

Eddie ·

Dit raak tyd dat die blankes moet begin saam staan. Dit gaan nie net oor die boere nie maar al die blankes in Suid Afrika. Dit is tyd dat ons in ons massas optrek voor Zuma en sy regering en hulle mooi laat verstaan dat ons het genoeg gehad van die moorde op ons volk. Om een of twee op te daag sal nie help nie. ons moet begin maak soos hulle. Steek goed aan die brand en gooi rommel rond vir dae aan een tot daar gehoor gegee word aan ons. Lyk my dit is die enigste mannier hoe daar gehoor gegee word in hierdie siek land van ons. Ek sal so iets begin uit my eie as daar iemand is wat weet hoe kan mens so iets begin reel laat my weet en ek begin dit. So kan dit nie aangaan nie. Dit is tyd dat ons begin wakker word.

Dee ·

A nee Eddie, net nie begin toi toi nie, asseblief!
Daar moet ander meer beskaafde maniere wees. Byvoorbeeld soos reeds voorgestel dat werklose jong outjies bewapen word om plase op te pas of iets van die aard.

moeks ·

Dit is goed en wel om optogte te wil reel maar dit is ongelukkig so dat die meeste blankes moet werk. Dit is nie so maklik om net te gaan toyi-toyi nie. Glo my die eerste dag wat jy wegbly is jy sommer ook jou werk kwyt. (Net my eie mening)

Eddie ·

moeks!!! Nie om jou as person aan te val nie maar dink jy nie dit is hoekom ons blankes is waar ons vandag is nie. Elkeen is net te bly om n werk te he en die ander gee nie n vlenter om nie. Dit is waar ons as blankes (jammer vir die woord) Slapgat is en nie dinge kan saam doen nie want iemand moet tog net die Fort hou. Wat gaan jy die dag se ek moet eerder gaan werk as jy nie meer n werk het om na heen te gaan nie. Ek weet al te goed n mens het nie n keuse om te werk nie maar iewers in jou lewe moet jy kan oordeel wat werklik belangrik ook is. En dit is die massa moorde wat tans in ons land aan die gang is. Staan vir eendag op vir jou regte as blanke en maak n verskil. Om die heeltyd op die draad te sit en toe kyk hoe mense ELKE DAG koelbloedig vermoor word dink ek dra meer gewig as die een dag wat jy nie by die werk gaan wees nie.

Manie ·

Jakoba slaan die spyker op die kop. Die regering gaan niks doen tot die groep wat geteiken word iets doen. Vergeet daarvan om met hulle(die regering) te praat. Dit is nie die taal wat hulle verstaan. Hulle verstaan net geweld en die wat met geweld betoog is die na wie daar geluister word. Is die sogenaamde afrikaner bereid om dit te doen. Ek se nee want hulle daag skaars op as daar n vreedsame betoging by uniegebou gereël word. Baie van my afrikaner vriende se houding is solank dit net iemand anders raak en nie my gaan my lewe normaal aan. n ou afrikaner probleem van baie praat en min doen.

Gesiggie ·

Ons staan Magteloos….. Ja al wat ons kan vra: Is Here Help”” hoe meer saam bid… hoe meer wonderwerkke kan gebeur??? Dit raak nou net te erg??? Soveel plaas moorde?? Lewens word verwoes”’ n mens voel om van die kranse af te skreeu”” Here red hierdie land van ons?? hoeveel moet nog sterf??? voordat iets sal kan gebeur?? wreedheid, selfsugtigheid… onmesnslikheid…. n mens voel lus om n woord te eiter”’ maar gruwe taal is nie toelaatbaar??? Ek hoop van harte dat die Tannie veilig is??? wie weet wat die adders sou aanvang?? Om die huis aftebrand??? en net te vat soos jul wil…. hul is tog enige iets in staat… GOD A.S.B RED HIERDIE LAND VAN ONS … BESKERM ONS BOERE”’IN JESUS NAAM BID ONS SAAM…. AMEN

A. Bird ·

Wie het getalle? Is daar nie alreeds meer boere sedert 1994 vermoor as wat daar in al die veldslae in die Ango-Boere Oorlog gesterf het nie?

Gerhard Swanepoel ·

Die SA boom is aan die brand en almal sit in hulle nessies net soos mossies en dink die vuur gaan hulle nie bereik nie. Hulle is ook nie bereid om kop uit te steek en te help die vuur doodmaak nie. Dis net n kwessie van tyd voor jou nes brand. As jy wil oorleef moet jy een van twee dinge doen. Jy moet ” Jou nes verlaat en help om die vuur dood te maak” of Jy moet jou nessie verlaat en in n ander boom gaan bly”. Met ander woorde. Staan op en help veg of aanvaar dat jy een of ander tyd dood gemaak gaan word. Dis jou keuse.

Muller ·

Ek stem saam met Eddie, dis al wat hulle aandag sal trek. Maak so ‘n groot bohaai, daag op in die duisende, swaai plakkate rond, skree krete uit, gooi goed rond dan sal die SAUK en ander nuus stasies dit noemenswaardig genoeg vind om daaroor te berig. Miskien dan sal ons stem ook gehoor word, en so hou ons aan vir dae en weke tot hulle gehoor gee. Komaan Suid-Afrika as julle iets gedoen wil he staan dan op en maak julle stemme dik!! Wie’s in??!! Kan Afriforum so iets vir ons reel??

Genis ·

Dankie Jacoba, dat jy ons laat weet het dat die vrou gevind is.

Trolle ·

Amen ek wil nie eens berig lees nie. Ek dink die gemors wat die goed doen is isis, hulle is al klaar oor die hele wereld gaan net erger raak oor wereld. En Oubama worry meer oor climate en regime change as isis,. Kan niemand die ooreenkoms sien tussen isis en die teroriste by ons nie.
Dink nie ons kan nog langer wag om n stukkie grond af te baken vir ons onder die son nie.tick tok tick tok

PHILLIP ·

Julle bid verniet!Die Here stel lank nie meer belang in Suid Afrika!

Rietrot ·

Plaasmoorde word nou op eNuus uit gesaai. Bid saam met julle.

Nicoleen ·

Phillip God sal sy volk nooit verlaat nie,. Dit is ons wat hom soms verlaat. Daar bid ons vir reen en reen word gegee,. Hou aan Bid en glo en vertrou en doen die werke daarvan en ons sal geseen wees

Genis ·

Dis nie IS of Pakistane nie! Die polisie waarsku al ‘n geruime tyd om nie Zimbabwiërs in diens te neem nie omdat 80% van die plaasaanvalle in Limpopo deur Zimbabwiërs uitgevoer word.

Flippie ·

Die wat dit beweer, weet nie wat die ware toedrag van sake is nie. Wat van boere wat nie glad nie Zimbabwërs of ander uitlanders in diens gehad het nie maar wel deur diesulkes aan geval is?

Die polisie het regtig geen belang in die welstand van ‘n paar wit boere nie. Vir hulle is dit net ‘n oorlas. As die grond eienaarloos raak agv die terreur het hulle minrer probleme en irritasies en hulle families gratis blyplek, weivelde en plekke om te jag.

tamboti ·

Genis, soms is daar plaaswerkers betrokke, en soms is hulle Zimbabies, of Mozzies, of enige ander Afrikane. En net ‘n klein deel van al die misdadige uitlanders werk op plase, die feit is daar is miljoene in SA en hul wil kom steel en moor uit afguns.
Julle wat in geloof kan bid, bid jul dan nie reg nie? Het God sy gesig weg gedraai van ons vir 40 jaar (of meer) soos met Isreal in die woestyn? Waarom kan nie een van julle die antwoord kry nie?
Hoe gaan die aanslag van ISIS, Islam en die anti-chris verslaan word? Net so in SA.
Hou op om te preek en bid vir die oplossing, ek weet wat dit is maar mag dit nie op hierdie forum se nie!
Die slagoffers roep na geregtigheid!

Johann ·

Nóg ‘n aaklige moord! Moord is nou al so algemeen soos verkoue. Ons kan net die land en sy mense en die onbeholpe regering aan God Almagtig opdra vir genade. Baie sterkte aan die familie en vriende van die vermoorde boer. Ek vertrou sy vrou is veilig.

Genis ·

Gaan kyk na die skole in Zimbabwe, dis lankal omskep in opleidingsentrums wat jeugdiges in marteltegnieke oplei. Hoërskole en laerskole. Hulle moet hul eie ouers en familie martel en vermoor, dis deel van die opleiding. Die grootste probleem is dat ons mense in ontkenning leef en ‘n oorlog teen ons toeskryf aan misdadigheid. Kom eers oor daai hekkie voor julle verder kan gaan.

Hannie ·

Ek hoop my bydrae word nie geignoreer nie, Maroela. Ek hoop dat al die Maroela Media lesers vir RSG gaan aanvat of boikot, omdat hulle een van die sondebokke is wat swyg oor die plaasmoorde!! Ek luister juis SOMS daardie radiostasie NET om hulle nuus oor b.g. sake te hoor. Daar word bitter selde oor plaasmoorde berig. Ons afrikaanssprekendes kan gerus begin om hulle (RSG) aan te vat oor hulle laksgeit! Ons boeremense se harte is stukkend vir ons mense wat so uitgemoor word.

Rina ·

Ons staan nie saam nie. Solidariteit en Afriforum probeer hulle bes om ons te help met die probleme en plaasmoorde in die land. Wat gebeur? Met die wat dit finansieel baie goed gaan hulle draai hulle koppe weg en kyk anderkant. Al wanneer ons sal saamstaan is wanneer dit met ons swaar gaan. Ons moet onsself help en saamstaan teen hierdie uitvaagsels.

BUSFARK VAN PLETSEN ·

PHILLIP nee sies man waarkom jy van daan en vir wie is jy kwaad en waar is jou geloof SA is al deur donker tye , maar dis van bid en geloof waar ons vandag is

Frik Lotz ·

Nee wragtig, so kan dit mos nie aangaan nie. Iets drasties sal gedoen moet word en vinnig ook. Dis tyd dat ons soos een man saamstaan teen hierdie gruweldade!

Brenda ·

Ek kan net nie glo dat hulle nie gevang word hoe moet die families voel ons blankes sal vinnig moet opstaan ek sal ook gaam toi toi mense kry net die storie reg dan toi toi ons hele land gaan by hulle gebiede in en doen aan hulle wat hulle aan ons doen Here help ons hulle is besig pm ons uit te roei Amen

trudi du toit ·

optogte ga ni help & ek se di moorde is ni gerig op rooftogte ni – da is n groep moordenaars wat onder iem werk wat net ons blankes target. Da moet meer gedruk word op publikasie van di moorde wat so gruwelik is. Meer mense moet dit sien hoe hul gemartel word voor hul vermoor word as blankes wel saam kom (wat te twyfel is)
laat ons liewer daarop aandring dat dit uitgesaai word sodat di wereld dit kan sien ongeag hoe wreed dit is. ekt gister op willie beetge se twitter site fotos gesien van moorde & dit is skokkend di trauma wat di mense moet deurgaan voor hul dood selfs di diere word vermoor. ga kyk gerus op fb ook waar ons baie van dit “share” verkenners s.a. & boere aksie krisis ens.

Elizabeth ·

Waar is ons kerke? Hoekom organiseer hulle nie ‘n spesiale biddag teen plaasmoorde nie?!

TTh ·

SA is reg vir ‘n burgeroorlog – dit sal en moet plaasvind – danksy PW, FW en die ANC/SAKP

Dee ·

en die massa Afrikaassprekendes wat DA stem.
Ek stem egter nie saam dat die Krokodil se naam hierby ingesluit moet wees nie.

Divvie ·

Alles wat ons het en is, is genade.. NIKS maar niks kan ons skei van die Liefde van God nie. As ons dit nie het nie sal ons niks meer het nie. As die stryd daar buite ophou dan weet ons die eindstreep is behaal. Suid-Afrika draai terug na God. Geen boeremag geen Vryheidsmag kan ons red nie en om kwaad met kwaad te vergeld gaan ons net verder van God laat. Ons moet verenig word in Christus nie in mekaar nie… ons as mense moet leer om Afganklik te lewe… ons lewe om oomblik vir ons self. Ons reël biddae vir reën niemand daag op ons reël samekomste vir boere in omgewing wat gebuk gaan in droogte maar die opkoms is min…HOEKOM? Want ons glo dat ons uit ons eie hier gaan uitkom! Hierdie is vir ons almal ‘n teken om op ons knieë te gaan en te bid!! Suid-Afrika is nog gladnie op sy knieë nie en dit is vir my hartseer… ons is bereid om op Sondae aande Spur soecials te geniet terwyl kerke hulle deure op Sondaeaande moet toemaak omdat almal sy rusdag gebruik om fisies gevoed te word; terwyl ons eerder geestelik volgemaak moet word. Wat doen ons tussen Sondae? Leef ons vanuit God se Woord: Leef ons volgens sy wil? Eers dan kan ons saam bid! God is NIE ‘n spaarwiel nie! Hy soek jou hele lewe: ps 37:5. En slegs sy Woord sal weer lewe gee aan Suid-Afrika… geen menslike regime nie. Selfs as apartheid terugkom sal dit nie help nie; want dit is nie God se wil nie. Net God se wil kan ons vrede gee! Niks maar niks anders nie. Kom ons help mekaar deur liefde en mekaar te herinner juis in hierdie moeilike tyd is God by ons om sy genade aan ons te gee…dit is ons skuld dat ons is waar ons is ons eie korrupsie. Dit is verseker noe God se skuld nie. Ons pluk elke dag weer die appel en eet hom want ons begeer met die sondige menslike gees maar ons laat nie toe dat God se Gees ons beheer vir wat Hy wil hê ons moet doen nie. Ons is nie eers bereid om met mekaar te praat nie, wat nog om te toi toi. Wie regeer op jou troon? Jy of God?

Johannes ·

Divvie, jammer maar ek glo daar kom ‘n tyd wanneer dit Christelik reg is om op te staan en te veg. Magtag man! Toe die Britte die Boere Republieke die stryd aangesê het, moes die Boere eenvoudig handjies vou en agteroor sit? Of toe Nazi Duitsland Europa ingeval het? Moes Europese Christene maar eenvoudig terugstaan en Nazi bewind aanvaar?
Die selfde vir SA vandag – ek sukkel om langer terug te staan en te sien hoe ‘n goddelose (i.e. anti-Christelike) ANC my mense doelbewus uitmoor! Ek is siek en sat om elke terrein van die samelewing deur die ANC en sy goddelose massas gekonfronteer te word!
Verseker wil niemand ‘n oorlog hê nie, maar hel, as dit later al uitweg word wat moet ‘n mens doen?

Lorraine ·

Divvie, ek stem saam. Die kerke se grootste bywonings getalle was in die depressie jare. Ons moet in eenheid voor Onse Vader bid. As iemand die statistieke het, kan julle dit stuur na [email protected] wat n wereld wye veldtog begin en druk op die regering sit. Mag God julle lei. Geseende dag.

Dawid ·

En God se rusdag is sondag?? Of die dag wat HY ingestel het as sabat dag. Saterdag?

tamboti ·

Divvie, dit is egter baie jammer dat dit ongeluk nie daardie goddelose mense waarna jy verwys tref nie maar baie goeie kinders van God lei, is dit dan al wat daar vir Christen Afrikaners op hierdie wereld oor is? Moet ons dan nie maar die saans met oop deure en vensters gaan slaap, die kar se sleutels binne los en sommer die messe en strykysters langs die bed sit nie. Wil God dan net vir Satan wys ons Christene weet hoe om te ly? Wie sal dan die stryd voer teen die bose om ‘n voetbank vir Hom te maak?
Julle wil bid vir genade en vrede maar daar kom niks daarvan nie, bid eerder vir optrede en geregtigheid met ‘n oorwinnig vir God se kinders.

Ruby ·

Slegte nuus…….die tannie se lyk is op die plaas gekry. :-(

Jammer tannie en oom dat julle so ‘n einde moes sterf.

ME ·

Shame die vrou is in die huis gevind en verbrand binne hulle huis. RIV mensies. Ek mag nie meer hier tik wat op my hart is nie want ek sal verban word die res van my lewe.

Eddie ·

Ek lees deur al hierdie kommentare en is jammer om te se dat daar n hele klomp mense nie die skrif aan die muur sien nie. Elkeen het sy se te se maar as ons na die werklikheid kyk sal ons agterkom ons het met die antichrist te doen wat nie omgee wat en wie hy vernietig nie. Ja ons moet op ons knee gaan en bid tot ons God maar dit is ongelikkig ook so wie nie opstaan vir sy regte nie sal nie he nie. Soos ek voorheen gese het ons as blankes moet leer om saam te staan en weer trots in ons kry. Ek sien hulle het die tannie ook dood gekry. Dit is so onnodig om sulke goed elke dag van te hoor. Ons lewe in hierdie bubble waar ons dink dit sal nie met ons gebeur nie. Mense dit is al klaar besig om met jou te gebeur maak oop julle oe en sien raak wat aan die gang is. My gebede is saam met die families.

Jef ·

Die SA regering se salaris word tog gedeeltelik betaal van ons belasting geld en almal weet dat die totale bedrag sky high is en almal weet dat ons geld by Zuma en vriende terreg kom.
Maar wat as ons almal nou finaal stop om ons belasting te betaal.
Die regering se geldkraan moet permanent toegedraai word en ons eie belasting geld gebruik om ons mense op te lei en te bewapen om plase te verdedig.
In dorpe en stede kan ons buurt prevensie instel en onsself en mede SA ners beskerm, dis maar net n idee want ek stem saam met mede lesers dat dit alles nou moet stop wanneer kom die druppel wat ons emmer gaan laat oorloop.

Johannes ·

Jef, dit is presies waareen ek ook al gedink het. Hoekom moet ons die ANC terroriste verder met belasting steun? Weerhou belasting en wend die geld aan om onsself te bewapen en te mobiliseer. Liewe hel man! Dit kan mos nie so aangaan nie. Dit is tyd om nou ‘n streep te begin trek. Ons is in ‘n stille oorlog betrokke.

Dee ·

Julle twee droom drome want wanneer ek julle daarop gaan wys dat die grootste deel van persoonlike belasting deur salaristrekkers betaal word, salaristrekkers wie se persoonlike belasting van hul lone afgetrek word, en daarna vra ek julle om te verduidelik hoe hulle hul belasting kan weerhou, sal julle twee tjoepstil bly.

Jef ·

Ek wil nog een ding kwyt en dit is as die SA regering voor die Internasionale hooggeregshof gedaag word in Den Haag vir al die feite wat gepleeg is en nu nog word gepleeg teen die mensheid.
Maar ek het so my twyfels want in Den Haag weet hulle dit maar daar gebeur net mooi niks.

Jef ·

Johannes, weet jy ek dink as ons blankes n finansieele oorlog aanspan teen die regering dan tref ons hulle op n baie kwetsbare plek, n regering sonder geld kan nie regeer nie of skat ek dit verkeerd in.
Die Chinese is al daarmee besig nou ons SA ners nog.

Ek is gereed. Is jy? ·

Ons het hier met “goed” te doen wat ongeskool en barbaars is. Geen sin vir ander se lewe nie. Praat en onderhandel is nie ‘n oplossing nie. Manne!!! Kry julle roere gereed. Dis nie ‘n saak van as dit gebeur of miskien nie, DIT KOM!!! Mag God ons hierdeur dra. Ek bid sonder ophou.

Peet J ·

Ek voel baie jammer oor die boere wat so vermoor word dit is ‘n tragiese besigheid.
Die Afrikaner wat bekommerd is oor die misdaad situasie in hierdie land behoort by hierdie tyd besef het dat ons moet saam staan en deur ‘n politieke party wat die belange van die witman op alle gebiede op die hart dra, in die parlement verteenwoordig word en daarvan vergeet om simpatie oor ons situasie by oorsese lande te gaan soek. ( vir die afgelope 20 jaar het dit nie gerealiseer nie). Die anderkant is die probleem dat die Afrikaner ook sy eie ondergang is want hy klou vas aan politieke partye wat onaanpasbare denkwyse vir die Afrikaner se toekoms het. toekoms.

Divvie ·

Natuurlik moet ons opstaan. Wie gee die mens reg om lewe te neem? Niemand! Toe Jesus gebuk moes staan saam al die jode onder Romeinse juk het Jesus oorlog verklaar? Nee… Jesus het verhoudinge gebou wat so gesentreerd was dat daar nie plek was vir enige geweld nie. Natuurlik moet ons die swaard optel maar nie aan die hef nie maar aan die snykant aan die lem want dan sien jy die kruis! As enige mens eendag by die kruis vertoef het sal jy nooit weer selfde wees nie. Ons wêreld sal nooit regkom nie!! Nooit!! Die stryd gaan inteendeel vererger! Ek sterf eerder deur my vyand as om my vyand se lewe te neem en ons is nog steeds waar ons was!! Twee Wêreldoorloë twee vryheidsoorloë in SA en ons is nog steeds waar ons toe was… so duidelik help geweld nie! Hoekom? Want dit is teen God se wil!!

Johannes ·

Divvie, ek stry ook maar met al die vrae. Soos ek sê, niemand wil oorlog hê nie en dit is wragtag die LAASTE uitweg. Maar as dit AL uitweg word…? So dink ek maar: die Romeinse Ryk het ten minste wet en orde gehandhaaf en moordenaars terreg gestel (‘n Goddelike opdrag terloops). Jesus verklaar nie oorlog nie, maar ek kan wraggies nie glo dat Hy die brutale uitmoor van ‘n volk goedkeur nie. Jy sê jy sterf eerder deur jou vyand voor jy terugveg – laat jy nie so die bose triomfeer nie? Ek sterf eerder vegtend teen die bose vir die goeie. Jy sê oorlog bring niks goeds? Twee wêreldoorloë het Nazi bewind gekeer, die Bosoorlog het kommunisme in SA gekeer. Ongelukkig net sodat liberale linkses ons op bedrieglike wyse kon uitverkoop aan kommunistiese terroriste…

tamboti ·

Divvie Jesus het ook aan sy dissipels gese dat Hy gou weer kom, en Hy het nog nie, jy verstaan dit ook seker baie goed.
As jy eerder sterf as om jouself te verdedig, en dit Jesus se Wil is, moet ons juis bid dat dit moet gebeur omdat ons volgens God se Wil moet bid. Dan moet ons mos ‘n biddag vir moord en roof uitroep! En alle oortreders sal naderhand bekeer as hul die willose slagoffers afmaai!

Jef ·

Hier in Europa word nog daagliks gepraat van die reenboog nasie en weet julle ek praat nie meer daaroor nie, my antwoord aan die mense in Europa is vat die vliegtuig SA toe en kyk met julle eie oge wat daar aangaan.
Ek sien elke dag bedel advertensies op die tv in Nederland van instansies wat hul insit vir die nie blanke kinders en arm nie blankes maar nooit word oor die plaasmoorde op blankes en arm blankes gerep nie.
Maar ek sit nie stil nie want elke dag vertel ek mense wat in SA gebeur want die barbaarse gebeure hoor hulle nie oor die radio of tv nie, my enigste hoop is om op een of ander manier deur te dring by die mense hier in die hoop dat dit by die politiek sal inslaan.

Mcdonaldz ·

As enige mense reg het tot Suid Afrika is dit die Afrikaanse mense. Wat het die swart stamme gedoen toe die Britte in die Anglo-Boereoorlog die hele land wou beset? Die boere het geveg vir die land, die swart stamme het nie.

Cornelius du Rand ·

Staan op teen die liberaliste soos Maroela Media wat nie die wil publiseer nie. Laat die groep mense wat ons in hierdie dilemma geplaas het pa staan vir hulle besluite. Of gaan Maroela Media se ou FW boeties nou weer ook hierdie kommentaar nie plaas nie. Waar is die cheques en balances nou FW.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.