Limpopo-ongeluk eis 6

Argieffoto

Argieffoto

Ses mense is Dinsdagmiddag dood na ʼn ongeluk op die N1 suid naby Ysterberg in Limpopo.

“Paramedici het op die toneel opgedaag nadat ʼn Nissan en ʼn Peugeot mekaar reg van voor getref het,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, in ʼn verklaring gesê. “Al ses mense is op die toneel dood verklaar.”

Die polisie ondersoek die oorsaak van die ongeluk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

boer ·

Ek sal jou se wat is die oorsaak van die ongeluk. Mense voel niks ,meer vir wet en orde op die paaie nie,want dit word nie meer toegepas nie.

Kyk bietjie in net een dag hoeveel motors stop by n stop straat ,die kaanse is goed dat 90% nie doen nie,en druk jy jou toeter, vir die persoon, dan kry jy sommer die middel vinger.

Die verkeersbeamptes,moet hulle werk begin doen, weer wet en orde begin toepas

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.