Limpopo-plaasmoord: Boervrou se liggaam gevind

'n Gedeelte van die gebrande plaashuis. Foto: Die Spoorsnyers/Facebook

‘n Gedeelte van die gebrande plaashuis. Foto: Die Spoorsnyers/Facebook

Die liggaam van Una Lötter (64) is Maandagoggend gevind nadat sy sedert Sondagaand vermis was toe sy en haar man op hul plaas naby Modimolle aangeval en vermoor is.

Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê Una se liggaam is in die puin van die afgebrande huis gevind. Volgens Otto sal nadoodse ondersoeke gedoen word om die oorsaak van die egpaar se dood vas te stel.

Haar man, Robbie (69), se liggaam is omstreeks 19:00 Sondagaand voor die egpaar se brandende huis aangetref. Die Heritage Protection Group het gesê Una se liggaam is ná ʼn grootskaalse grond- en lugsoektog gevind.

Robbie se liggaam is ontdek nadat bure van die egpaar gesien het hoe die huis op hul plaas brand en hulle te hulp gesnel het. Sy liggaam is voor die huis aangetref met veelvuldige wonde aan sy kop. Otto het gesê polisie kon nog nie vasstel watter wapen gebruik is nie.

Maroela Media het vroeër berig goed wat uit die huis gesteel is, is in die veld om die huis gevind waar dit agtergelaat is. ʼn Vierwielmotorfiets wat ook gesteel is, is later in Phagameng in Modimolle gevind, nadat die verdagte ʼn ongeluk daarmee gemaak en gevlug het.

Die polisie ondersoek ʼn saak van moord, huisbraak en brandstigting. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

94 Kommentare

tamboti ·

Ja Langjan, Jy en ek wil ‘n mondstuk he, ‘n leier en organisasie wat die ruggraat het om te erken dat daar oorlog verklaar is teen die wit ras in Suid Afrika! Die vyand is egter te agterbaks en slapgat om dit te erken. Ons moet reageer daarop of vrywillig oorgee!
Dit beteken ons moet organiseer, wie gaan opstaan en die lyding neem?

Johannes ·

Tamboti, ek sê weer oorlog is die LAASTE uitweg. Maar ek moet erken, diep binne in my was daar vae hoop dat Solidarteit/Afriforum se toekomsplan ten minste fassette van ‘n georganiseerde, gewapende weerstand/verset teen die terroriste ANC sou bevat…

hackey ·

Daar is iets wat ek nie kan verStaan nie: daar word elke dag mense vermoor en die trant het versnel gedurende die laaste 2 dekades maar steeds word mense onkant gevang! Is dit nie tyd dat hulle ingewag word nie? Stel booby traps- maak beurte om te slaap, beveilig jouself binne en buite,moenie deure onnodig oopmaak of oop los nie. Hanteer elke dag asof iemand jou gaan probeer doodmaak- dis al.

my-se ·

Nee! Ek stem glad nie daarmee saam nie, ek vat eerder oorlog as wat almal wat wit is vir die res van hul lewens soos prisoniere moet lewe.

Buurman ·

Ek stem saam. Ons moet veg dis al uitweg.Ons word verslind.

A ·

Ai snaaks hoe al die soort berigte altyd dieselfde eindig: “niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.” Waar gaan dit eindig?

Laetitia Venter ·

Ja maar as dit een van hulle mense is wat gemoor of geskiet word dat word belonings en dies meer aangebied. Die skuldiges word ook sommer gou aangekeer.

Lettie ·

Dit is bitterlik hartseer. Geen woorde. Innige simpatie aan die familie.

Susan ·

Ek stem saam Tom. Dit gaan nie op hou nie. En die moordenaars rak net wreeder en wreeder.
Hulle is nie mense nie.

rj ·

Nee Trompie, Zim het nie so wreedaardig begin nie, wat hier by ons gebeur is volksmoord wat met n ontsaglike haat uitgeoeven word. Onmenslik en onaanvaarbaar.

Bella van Zyl ·

Regtig sommernet pleinweg BARBAARS….geen regverdiging daarvoor nie!!!!

SNEL ·

Dis darem maar vreeslik. Hierdie is nie net n gewone plaasaanval nie, steel was ook nie die motivering nie. Hierdie is meer om die boer te verneder en hulpeloos te laat voel en dan alles tot die grond af te brand sodat dit nie net vir die kinders n skok is wat met hul ouers gebeur het nie, maar enige ietsie waardevols wat hulle nog van hul mammie of pappie kon vat as n herinnering is nou ook vernietig. Hierdie is n bewys dat dit oor meer as net diefstal en selfs moord gaan, hulle wil ons knak tot in ons seile in.

anita ·

Ons!AS n witvolk moet op ons kniee gaan, en nie mekaar aanval !!!ONS HET AL DIE KNIEE NODIG, gaan op jul kniee en bid vir ons volk, want JESUS wag! Ons kan nie wapens opvat nie, waar kry ons dit! En ons is omring met al die ander lande! Zimbabwe, mosambiek, swaziland, lesoto, namibia.botswana, angola , en en! HET ONSJESUS nie meer nodig nie? Ja ek gaan vir seker die eerste keer in 55 jaar van my lewe die gelofte dag bywoon..as die anc toy toy ,, dan toy toy al wat swart mense saam,,, kom witmense kom bid die dag vir jul kinders en kleinkinders!,,,

D ·

Hoe kan iemand so gemeen en wreedaardig wees? Ons land is vol gevoellose barbare!!!! Rus in vrede oom Robbie en tannie Una……dit was wonderlik om julle te ken, julle sou nie ‘n vlieg seermaak nie,en nou dit.

KarenG ·

Ek voel al skoon moedeloos as ek die tipe berigte lees en weet nie meer wat im te se nie. Ek voel net so hartseer en magteloos dat mense so tot hul einde moet kom. Die regering gaan duidelik niks daarimtrent doen nie en baie keer hoor mens “ons moet saamstaan”….regtig, verduidelik asb vir my hoe moet ons dit doen? (in realistiese terme asb), want almal wil hul eie kop volg en baas v sy eie strooi hoop wees!! Gereg in eie hande neem met wetgewing wat pro krimineel is. Jammer as ek negatief klink, maar dis ongelukkig hie ek tans oor hierdie mooi land van ons voel.

Gerda ·

Ek is oortuig hulle verdien geld vir elke moord. Die gemors.

Louise Angeld ·

Ek het in Zimbabwe gebly dit was nooit so erg nie, ek is nou terug in SA (ek is hier gebore) en dit is hier baie baie erger. Dit is wreed, in Zimbabwe is alles politiek hier is dit geweld en barbaars om so met menselewens te mors. Plaas die staat eerder al die geld wat hulle op die Oscar saak mors gebruik om die boere veilig te beskerm. Wat doen ‘n mens om vir die staat te wys hulle moet wakker word?

Marthie ·

Jammer vir hul geliefdes.

Wonder hoekom is ANC vroueliga so stil????????

Wie moet agter tralies sit?????

Hannelie ·

Dankie Marthie. Ek stem saam hulle is besonder stil!!!!! Maar ek en jy weet hoekom hulle so stil is…….

Theresa ·

Die hele spul is doodstil wanneer daar byna daagliks so iets gebeur.
Het ook al gewonder of daar ‘n geldjie betaal word en ‘n lys is wat gevolg word – of mag mens dit nie wonder nie?
Mag die Vader ingryp. Hierdie gedrag die afgelope jaar of 2 is definitief nie sommer net toevallig nie.

faan ·

Is dit nie tyd dat n kibuts-tipe stelsel (soos in Israel gebruik word) ook hier by ons begin word nie. Weet daar is baie implikasies hieraan verbonde maar tot disver lyk dit vir my asof met elke voorval daar baie medelye is maar weinig planne en/of raad om die aanvalle hok te slaan.

Sonette ·

Verskriklik hartseer! En dit voor kersfees… Gemors!!! Hkm die arme mense doodmaak? Kan hulle maar nie net vat wat hulle wil he nie, en die mense uitlos nie.

knersus ·

Here.ons smeek by U..Gryp in..ons kanie meer alleen hierdie bose magte beveg nie!.
Ek sit en huil en ek ken hulle nie eers nie.
Ek het ook genoeg gehad..Ek bid nou dat Hy sal ingryp en hierdie satansgespuis vd aarde sal wegvee..
Waar is die mense wat beweer hierdie is NIE rasgedrewe nie en die dinge word uit armoede gedoen??
Eks n vrou maar gereed om te veg!
My simpatie met hulle gesin en familie.

Elbie ·

Ek het eerlikwaar nie meer woorde nie. Dis ontstellend! Ons leef saam met gewentenlose duiwels wat net weet van moor,moor,moor! Dis asof die aanvalle momentum gekry het! Rus in vrede

Marlene Thiart ·

Dit wil vir my voorkom dat hulle vir ons n boodskap het met hierdie moorde en ons slaap.

knersus ·

Ek verstaan nie….ek lewer komentaar maar dink elke keer word my nie rassistiese boodskappe geblok..maroela hoe werk dit?
Vat dit n ruk om deur te gaan of hoe?
Ek sou n epos waardeer indien ek verkeerde woordgebruik het

Milan Bye ·

Dagsê Knersus

Kommentaar moet soms per hand goedgekeur word en dan neem dit ‘n wyle voor dit op die webwerf verskyn.
Wanneer kommentaar dus nie onmiddellik wys nie, beteken dit nie noodwendig dis afgekeur nie.

Groetnis
Milan
nms Maroela Media

Johann ·

Ek volg nou al lank die plaas moorde en roof togte in SA en as daar iemand ge- arresteer word is dit 4 / 5 buitelanders en een of 2 afrikaners, ons land is in sy kanon in omrede ons grense net oop gegooi word vir elke jan raap en sy maat, of hulle kom skelm die land in, ons boere sal moet eers skiet en dan vra vra, dit ruk heeltemal handuit.

Daleen ·

Niemand sal ooit inhegtenis geneem word nie, opdrag is mos gegee om wittes uit te moor, so, hoe moet hulle dan inhegtenis geneem word

ñ gebroke vrou ·

OnseVader help asb.!!!Geloftedag moet Sy kinders landwyd saam knieë buig, in Sy Gees nederig vergifnis- en genade vra …OOK nuwe belofte afsmeek asb.

Kaspaas ·

Kan Pinochio De Klerk gou weer sy wigte en teen wigte vir ons kom verduidelik ?

i smit ·

Ja ek stem saam….skuim van die land……hulle lewe nou lekker met die dooies se geld!!!!!! tyd vir vuurpeloton

"Ethnic cleansing" ·

Nag van die Lang messe???
Die lafhartige skuim van die planeet weet onder bevel dat dit n sisteematiese uitwissing moet wees..
Die alles word uitgevoer onder n dekmantel van kamma ” net moord” statistieke en nie “ethnic cleansing” nie.hul jul weet wie” ek wil nie name noem nie want maroela wat bang is vir die waarheid sal my gewis blokkeer maar die wat liedjies sing soos kill the Boer kill the farmer is die bevelvoerders en giggel onder hul moue met elke stille moord.
vermoedens dat die ou Die spear of the nation” gee iewers die gemors klasse en bevele ek is bevrees voer nou hul plan van blanke uitwissing uit sonder dat die wereld n vinger sal veroer..want dit is een vir een uitwissing wat moeilik is om te klassifiseer as “ethnic cleansing”!!!!!
Gemors kan mos steel en voetsek maar om so te moor is duidelik n keuse van haat/wraak kyk maar gewis na hoe die moorde uitgevoer word?
.
Wees paraat blankes jul is in die midde van n oorlog sonder dat jul dit weet..die ou mense op die plase veral het nie tegnologie om die aanslag te sien nie en dat hul nou teikens is nie…bewus making en beveiliging is prioriteit om te oorleef…die Here help jul…

Genis ·

Mense wat hierdie wrede plaasmoorde gebruik om vir die moordenaar en leuenaar Oscar in die bresse te tree omdat hy ‘n wit vel het, hoort in die tronk. Dis darem baie laag en gemeen. Maroela, moenie sulke kommentare toelaat nie asseblief. Ek rapporteer dit maar dit bly in alle afgryslikheid staan.

Stuart ·

Genis jy gaan geheel oorboort met jou kommentaar. Regtig los Oscar uti die saak.

Genis ·

Nee Stuart dis die oscar ondersteuners wat hom nou by elke berig wil betrek. Maroela het hulle kommentare egter geskrap en nou lyk ek soos die kwaadstoker omdat ek hulle gevra het om dit nie te doen nie. Jammer daaroor.

Eddie ·

Dit gaan lankal nie meer om te roof nie. En as julle agter gekom het is die wat gevang is is deur die mense om daai boere wat vining opgetree het om hulle te vang. Die ander hoor jy nooit weer van nie. Dit is so pateties van ons polisie wat nie eers behoorlik opgely is om sulke sake te kan ondersoek nie. En die dag as hulle iemand vang weens hulp van die publiek dan is hulle tog so trots op hulself dat dit in elke koerant moet kom. Die terroriste wat hierdie wrede moored pleeg het net een agenda en dit is om die blanke op die wreedste mannier te moor. Geen wonder die mense vat die wet in hul hande nie. Mens kan nie staat maak op die regering nie.

klein boer ·

Almal kom bymakaar en bid vir reen. Ek dink kom ons kom so by mekaar en bid dat die plaas moorde op hou of wa is jou gleloof my volk. Die slag van Bloed rivier was was daar gebid en geglo. Kom my volk staan saam!!!

tamboti ·

Ja Kleinboer, maar by Bloedrivier is die geveg gewen met God se hulp, nie afgeweer nie. Dit is wat die meeste mense nie verstaan nie.

Natalie ·

Dit is siek en kan onder geen omstandighede goed gepraat word nie. Net jammer in SA as jy bekend is en geld en statis het word jou moordsaak as nommer 1 gestel. As jy nie bekend is nie word die saak ondersoek maar halfhartig en dus bly driekwart van ons plaasmoorde onopgelos. Sterkte vir die familie, en ek hoop van harte ons SAPD kan vir eens n ordentlike ondersoek doen en die skuldiges vir n slag inhegtenis neem.

Dee ·

Aan diegene soos ook hierbo wat dink dat dit haat-gedrewe is, julle is verkeerd. Dit kan nie wees nie wees want haat is ‘n emosie en die moordenaars is emosieloos.
Indien dit polisiemoorde was sou daar belonings uitgeloof gewees het. Daardie belonings word met belastinggeld betaal en behoort dus ook by plaasmoorde gebruik te word vir inligting.

Genis ·

Bring nie meer skynheilige offergawes nie, gruwelike reukwerk is dit vir My. Nuwemane en sabbatte, die uitroep van samekomste – Ek verdra geen ongeregtigheid en feestyd nie! Was julle, reinig julle, neem die boosheid van julle handelinge voor My oë weg, hou op om kwaad te doen, leer om goed te doen, soek die reg, beteuel die verdrukker, doen reg aan die wees, verdedig die saak van die weduwee. As julle gewillig is en luister, sal julle die goeie van die land eet, maar as julle weier en wederstrewig is, sal julle deur die swaard geëet word, want die mond van die HERE het dit gespreek. Jes. 1:14 – 20

Louis ·

Die groot probleem in die land is dat daar te veel menseregte is. Indien skuldiges dalk gevang word, word hul dalk verhoor, word hul dalk skuldig bevind en dalk gestraf om maar weer net na ‘n paar jaar vrygelaat te word en hul menseregte terug te ontvang, om weer verder te moor. Wanneer ‘n wrede daad soos hierdie gepleeg word, moet iets soos menseregte teenoor die skuldige verval, hul het nie reg om verder te leef nie!

Mercy ·

Daar is geen verskil tussen die plaasmoordenaars en Oscar nie. Hulle almal sit nog op straat!

j ·

Mercy PRESIES. En waar is die dansende singende vroueliga anties dan nou?

Eier ·

Mag ons nou maar begin onwettige vuurwapens aanhou om onsself op plase te beskerm, want genoeg vuurwapens gaan daar nie wees nie, OF daar gaan n rede wees hoekom ons nie vuurwapenslisensies mag kry nie. Skiet sal ek skiet, wettige of onwettige vuurwapen, as die wetters waag om naby my of my kinders te kom. Wonder net of daar regters sal wees wat mens onskuldig sal bevind, aangesien dit absoluut uit selfverdediging was…of sal mens moet stilbly oor die wat nie oorleef het nie? Wragies, so KAN DIT NIE AANGAAN!!!

Dee ·

Ek bevraagteken hierdie aanhoudende bewerings dat vuurwapenlisensies weerhou word. Beslsi is dit moeiliker nou as vroeër jare om ‘n vuurwapenlisensie te kry maar nie onmoontrlik nie. En soos mense op forums aanhoudend rympies herhaal wat ander sê, is hierdie deel daarvan. Want verseker is daar vele wat nie die moeite doen om selfs net te poog nie.
Ek het ‘n rewolwer vir skyfskiet en ‘n pistool vir selfverdediging. Verlede maand lisensie hernu soos nodig sonder enige probleem. Doen moeite en word gewapend. Jy moet jou gesin kan beskerm indien nodig. Moet nie net agter die ander aanpraat nie. Dit is soos die ‘genoeg is genoeg’ en Afrikaners kan nie saamstaan’ holrug-stories wat soos papegaaie ge-eggo word.

Helien Snyman ·

My Liewe Heer

Hierdie 2 mense was my oom en tannie. Wonderlike mense. Ons Suid-Afrika het u nodig Heer. Ons mag nie vrae vra nie. Al wat ek u vra is om rustigheid in die familie te bring, en dat u almal met u liefde sal toe vou.

Avril Schutte ·

Dag Helien, my naam is Avril Schutte van Prt Noord.
Ek en my gesin se innige, innige meegevoel.
Trooswoorde en aanhalings uit die Bybel is nie nou van pas nie. Ek en my gesin is almal wedergebore christene, en ons weet Vader sal julle vertroos.
Al wat ek nou wil doen is om net in die gees jou en jou familie te omarm en saam te treur oor julle verlies.
Ons weet mos God het gese Hy sal ons nooit verlaat of ons verstoot nie.
Sterkte aan julle.
Avril

Net ek ·

Maandag: Aantal boere in ons land 4mil
Dinsdag: Aantal boere in ons land 3999998.
Woensdag: Aantal boere in ons land 3999996.
Donderdag: Aantal boere in ons land 3999994. Ens. Ens.
Waar gaan ons eindig in 365 dae? Ten minste 730 minder ʼn jaar.

Avril Schutte ·

Wanneer gaan ons mense wakkerskrik. Dit is volksmoord en niks anders nie. Die regering gaan en wil niks doen nie. So lank as Malema uitsprake maak soos, wat hy onlangs gemaak het, sal dit net toeneem.
Dis tyd dat ons iets moet doen, geweld en burgerluke ongehoorsaamheid is al wat oorbly. Ons MOET ons self en die boere (meestal bejaardes) beskerm, iemand moet opstaan, maar wie, ons kan nie enige politieke party vertrou of op hulle hulp staadmaak nie.
As daar iemand daarbuite is wat soos ek voel, kom ons sit koppe bymekaar en doen iets.
Mense word wakker.

Avril Schutte ·

Dag Helien, my naam is Avril Schutte van Prt Noord.
Ek en my gesin se innige, innige meegevoel.
Trooswoorde en aanhalings uit die Bybel is nie nou van pas nie. Ek en my gesin is almal wedergebore christene, en ons weet Vader sal julle vertroos.
Al wat ek nou wil doen is om net in die gees jou en jou familie te omarm en saam te treur oor julle verlies.
Ons weet mos God het gese Hy sal ons nooit verlaat of ons verstoot nie.
Sterkte aan julle.
Avril

esther ·

Dit grief my as ek hoor hierdie radio stasie het geld ingesamel vir ‘n helikopter om te help met die renoster stropery. Daar word spesiaal magte opgelei om die stropers te vang. daar is spesiaal bandjie wat gemaak word om te dra om te veg teen renoster stropery. ….en en en. daar word soveel moeite gedoen om te keer dat ons renoters uitgewis word en uitgemoor word – maar wat van ons boere? wanneer sal daar magte opgelei word om hulle te beskerm, wanneer sal daar helikopters geskenk word om te help patroleer? Wanneer sal daar net ‘n greintjie bietjie moeite gedoen word soos met die renosters. Ek verstaan daardie dier is deel van ons heritage, maar wat van daardie boer en sy vrou. Hulle is deel van ons vlees en bloed, dit is MENSE! Wanneer sal hulle lewens dieselfde geag word as ‘n dier??? Die familie – so jammer vir julle verlies xxx

Flippie ·

Jy is reg Ester ons word laer as diere geag. Ons op die staat se ongewenste (indringer) specie lys – ons moet meedoënloos geterroriseer word sodat ons (die wat oorbly) uit ons eie sal padgee (weghardloop). Ons grinnikende president sing dit op alle nasionale platforms.

nig ·

Gaan die ANVCL ook by hierdie hofsaak vir geregtigheid vir hierdie vrou dans??

Loggies ·

So ietsie uit die woord van God .

Laat n mens defnatief dink
Spreuke 3 vers 16
Verder het ek in hierdie wereld gesien: waar daar reg moet geskied is daar onreg,
waar daar geregtigheid moet wees,is daar oortredings.
Prediker 10 vers 16
Ellende wag vir die Land waarvan n slaaf koning is en waar amptenare vroeg in die dag begin feesvier

Dink mooi oor ons nuwe land wat gebeur goddelose kan nie regeer nie,dit staan in die woord van God.
Ongelukkig met baie goeie bedoeling gese as n ware christen moet ons vergeef en wag vir n antwoord van God af
Dink ook bietjie mooi aan die belofte wat ons voorvaders by die slag van Bloedrivier gemaak het . Word daardie belofte nog nagekom ?
Amen

Judy-Anne ·

Ons word soos diere gejag en geslag! Kanie meer bly in hierdie siek Land nie! Kanie meer nie!

Loggies ·

Ek stem saam met u
Waarheen mev waarheen ,my pa het baie jare terug gese ons moet die nasie die see injaag dan sal die branders tot in mesiena breek.
Ons is eintlik in n catch 22 .
Saamstaan is die enigste uitweg met n moontlike 1 tot 200 ratio ,net met geloof in God kan so iets moontlik wees moenie kerk toe gaan om gesien te word nie ,Gaan kerk toe om God te dien ek glo Hy wil ons help maar hulp kom van 2 kante af. Saamstaan is die enigste uitweg want ver swem kan ek nie
Ek het Oom Robbie geken die tiepe moord is n lafhaards moord verbrand alle spoor van vervolging. Sterkte vir die familie in hul tyd van onsekerheid

i smit ·

Waar en hoekom is die 1994 politieke span so stil !!!!!!!!!!!!!!!! moet hulle nie dalk tot verantwoording geroep word nie????????????????

Dee ·

Ons is nou daar waar almal ontken dat hulle ja gestem het.
Selfs al die punt bereik waar die DA–stemmers dit verbloem – in die geheim vir Zille stem.

Adél ·

Almal is siek en sat vir al die geweld en moorde, en ek glo almal wil iets daaraan doen. Ons het ñ leier nodig wat ons witmense kan lei in hierdie “oorlog” in. Almal wil iets doen, maar is te bang om ñ ding alleen te doen. Ons moet begin saamstaan en ons land terugneem en die doodstraf terugkry. Ander lande met die doodstraf het nie naastenby soveel geweld nie!!

Dee ·

‘Hierdie oorlog’ Adél, ……onthou jy wat het die mier vir die olifant gesê terwyl hulle oor die brug gestap het? “Ons laat die brug dreun nè!”

ns
Julle wat Bloedrivier skreeu besef duidelik nie dat òns hierdie keer die assegaaie het en hulle die sannas.

Louis ·

Ek wil net bitter graag weet hoekom tree die drie suster kerke nie in die bres vir al die moorde nie .

Karry ·

Sterkte aan die families mag jul berusting kry jul seer is nog nie verby maar hierdie 2 mense is by ons VADER . AMEN.

i smit ·

Mense rig n versoek aan FW ,om ons uit die gemors te lei,dis immers hy wat die wigte en teen wigte beding het ,wat die volk uitverkoop het….. selfde wat Judas gedoen het.!!!!

anna ·

Roelf Meyer De Klerk se beste maatjie met onderhandelings destyds werk mos nou vir die ANC. Wat vertel dit? LAFAARD. GEMORS. VERRAAIER. HY VERKONDIG DAARMEE SY TEKORT AAN INTEGRITEIT. Waarom gaan De Klerk nie vn toe omvan die moorde te vertel nie. Te veel van lamsak en rugraatloos.

PJ ·

Ja waar is mandela sè klerk nou met al sy slim manne mos gesè ons moet weg gee want ons stuur af op n katastrofe wat noem hy die gemors waarmee ons nou sit?

PJ ·

Ja waar is mandela sè klerk nou met al sy slim manne mos gesè ons moet weg gee want ons stuur af op n katastrofe wat noem hy die gemors waarmee ons nou sit?

Winston ·

Kom ons staan dan saam mense. Kom ons stig n nie politiese forum wat die regering dwing om drasties op te tree. Belangstellendes kan my gerus kontak.

tamboti ·

Winston ek steun jou, maar is daar nie alreeds begin nie? Kan iemand op hierdie platform ons inlig, of is daar nog net blaffende hoinde?

FM ·

Zuma dink meer van n renoster as van witmense. Piet Croucamp stel net in megaboere belang. Ek sal graag wil hê hy moet iets sê oor plaasmoorde. Het zuma al ooit EEN woord gesê oor plaasmoorde. Rassepolarisasie was nog nooit so erg nie. Kan iemand nie in die parlement opstaan en vir ons “geagte giggelende” presidentvra wat is sy opinie oor plaasmoorde nie. Zuma en malema is die probleem!!!!!! Ons moet van hulle ontslae raak. Hulle is broers. Hulle speel net toneel in die parlement. Eintlik “like”hulle mekaar. En hul groot mentor is mugabe!!!!

Anoniem ·

Wat het daardie arme vrou en worshondjie Milo deurgegaan terwyl die boosaards, vermoedelik vir ure, al die drank in die huis opgedrink het. Voor hulle die huis met petrolbomme bestook het. Wat ‘n nagmerrie hel moes dit nie gewees het nie. Ek gaan nie ‘n oog toemaak vanaand nie.

Ouman ·

De Klerk en Roelf Meyer maak nie ‘n geluid nie. Hulle het ons uitverkoop. Ons stuur af op uitwissing en staan magteloos teen die hordes. Die tyd vir vergelding is nou of nooit

leonsnr ·

N paar maande gelede was n swartboer of plaasbestuurder in Harrismith omgewing vermoor toe is daar so n groot ophef gemaak self die swartboere organisasie het dit veroordeel . Nou binne n week is meer as 5 boere en of hul vrouens vermoor , en het ons enige veroordeling van enige regerings amptenaar gehoor ? Nee hulle is stjoepstil , maar as daar n groot taxi ongeluk is dan hoor mens baie vinnige iets van hulle en dan word daar aangebied dat die staat die naasbestaande finasieel sal bystaan met die begrafnisse . Ons witboere is niks in hulle oe nie, maar wag die wiel draai

Boervrou ·

Ek het ‘n werkbare kort termyn plan. Bemagtig jouself, verbeter jouself en so verbeter jy die volk. Word fiks, skuld die oortollige vet rolletjies af, kry groot honde, skaf soveel wapens moontlik aan en dra altyd een. Leer hoe om jou wapens te gebruik, gaan doen selfverdediging kursesse. Leer jou kindertjies wegkruipertjie speel. Wees altyd paraat en kyk om jou rond. Maak seker jy is voorbereid wanneer jy die dag geroep word.

tamboti ·

Boervrou dit klink nie baie goed vir ‘n bejaarde egpaar of enkeling wat allen op plaas bly nie, ja sommige goed kan help soos honde maar hoe skaf jy soveel as moontlik wapens aan met huidige wetgewing en ontoereikende prose. Onthou baie van die mense wat op plase woon boer nie regtig nie en hulle word ook aangeval. Ook het baie mense op plase en ook in dorpe/stede nie die geld om meer te doen t.o.v misdaad nie.
Nee die oplossing le in ‘n algemene beskermings front wat ook die mensies op plase oppas.
Diensplig vir jong mans in ‘n burgerlike beskermings eenheid bestaande uit plaaswagte en sekuriteits firmas, almal moet saamwerk onder een gesag; ‘n private misdaad voorkomings, intelligensie en ook die ondersoek, opsporing en vervolging van misdadigers. Ek se nie ons moet oorlog voer nie, maar dat daar ‘n siviele beskermings aksie moet plaasvind omdat die regering dit nie wil doen nie, hulle kan alreeds nie meer die misdaad in die land beheer nie maar dit gaan nog lank neem voor hulle dit erken. Eintlik dink ek hul gaan transformeer en die hele staatdiens en regering gaan saam met misdaad werk om nie die mag prys te gee nie.

Blondie ·

Rus in vrede Robbie en Una. My hart is baie seer. Wat ‘n voorreg om julle te kon ken

TTh ·

Woede – woede – woede !!!, ons moet by ‘n burgeroorlog uitkom, niks anders sal hierdie onreg regstel nie, te veel van ons eie mense wat in weelde leef en al hierdie wandade van die ANC/SAKP ignoreer, hierdie is niks anders as volgehoue terrorisme teenoor die Afrikaner nie. Zuma is Dingaan herleef … selfde bedrog, selfde agterlikheid, selfde skelmstreke.

M ·

Maar net nog ‘n plaas wat gaan vergaan en maar net nog mense wat sonder werk gaan sit en nog meer gesinne wat nie werk nie. Besef hierdie sotte nie hulle is besig om hulle eie mense se kele af te sny met hierdie plaasmoorde nie. Die boere voorsien hierdie land van kos en as almal nou uitgemoor word waar gaan die kos vandaan kom. Die wreedheid wat met hierdie aanvalle gepaart gaan maak mens siek. Hulle moor nie net nie hulle is uit daarop om hierdie mense op die wreedste maniere dood te maak. Wat moes hierdie 2 mense nie alles deurmaak nie? En die regering sweig soos die graf oor al hierdie dinge. As hulle dan al die grond wil vat doen dit dan op beskaafte manier, hulle hoef nie al die boere te laat uitmoor daarvoor nie.

Jenny ·

FM dit wat jy daar se is die heilige waarheid. Daai 2 is beslis boeties en skeinheilig voor die publiek maar drink saam ‘n lekker doppie op elke plaasmoord. Hul beplan die moorde op ons blankes al jare dis hkm vuurwapens ingegee moes word en en en…. wonder net wie gaan mans genoeg wees om in die parlement voor almal op te staan en zuma konfronteer oor die moorde. My gevoel is ons moet onsself maar bewapen of dit nou wettig of onwettig is. Ons sal self ons families moet beskerm al beteken dit dat ons gereg in eie hande moet neem.

Theresa B ·

Langjan – Ek kon dit nie beter gestel het nie. Die regering steur hulle in elk geval niks aan hierdie sinnelose wreedheid nie.

Danie ·

Hoekom sinnelose geweld teen weerlose mense vra ek myself? Goeie landsgehoorsame burgers wat summier vermoor word op die ergste moontlike wyse sodat hul moordernaars hulle dierlike instinkte kan bevredig. Regering ek pleit dat julle sulke misdadigers oorhandig aan die publiek. Ons sal weet hoe on hul gal te werk sonder ekstra uitgawes om hulle in tronke te voer ( indien hul gevang word). Laat geregtigheid seevier!

INA SMIT ·

My innige meegevoel met die Lotter familie.

RIP as julle kan . Oom Robbie Smit se vrou en kinders dink aan julle gesin.

leah Botha ·

My sinere condolences to the family. My condolences to a country going for a ball of ……. with the government we have who condones this violence, to a country that divides and conquers through the racial cards. Other countries gets a heartfelt condolence from our president with the bombings and killings . But when a Boer gets murdered in cold blood then nothing is said. When do they realise where the source of food is coming from. NO not pick n pay, somebody needs to grow it to sell it. About time south Africans stand together and do something about this. Not just Reeba Steenkamps family needs support from the “anc”…the rest of the country needs it too.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.