Lonmin-werker sterf in Marikana

Argieffoto

Argieffoto

Die mynmaatskappy Lonmin ondersoek die afsterwe van ʼn werker by sy Rowland-skag in Marikana naby Rustenburg in Noordwes.

Die maatskappy het Maandag bevestig Fanelekile Giyama is Saterdag oorlede. Hy het gesterf terwyl hy erts van die werksplek na die skag vervoer het. “Geen ander werknemers is tydens die voorval oorlede nie,” het die maatskappy gesê.

Die maatskappy stel ondersoek in, in samewerking met die departement van minerale hulpbronne en die vakbonde.

Sue Vey, woordvoerder van die maatskappy, het gesê Giyama se gesin ontvang ondersteuning van die maatskappy.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

TREVOR ·

dan blameer die rooi peret en hemp vir die Regering omdat die regering skuld

Gesiggie ·

Gepraat van Lonmin Myn? wat is nuus aangaande Lilley myn in Barberton, nog geen nuus weer gehoor aangaande dit? weet enige iemand iets… is bewus dat eers in Augustus sou weer begin met reddings werk..? jammer aan die Familie van die man wat oorlede is.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.