Luister: Hof genader oor behoud van Afrikaanse skole

skool

Argieffoto

’n Dringende hofaansoek deur AfriForum en Fedsas rakende die Gautengse onderwysdepartement se voorgestelde planne met hoofsaaklik Afrikaans-enkelmediumskole, word Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg aangehoor.

Die departement se planne behels ʼn veranderde registrasieproses in skole vir 2016 asook Afrikaanse skole wat na parallelmediumskole moet verander. AfriForum het in ʼn verklaring gesê die aansoek word op ʼn dringende grondslag aangehoor, omdat daar so gou moontlik opgetree moet word vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal en vir gehalte-onderrig.

Radio Pretoria het met Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), oor die beplande hofaansoek gepraat:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

8 Kommentare

jongste oudste gewildste
ELSA OTTO

op alle gebiede word Afrikaners vermoor!!!! ons is moeg daarvoor!! LOS ONS SKOLE UIT anc!!!!!!!!!!!!

CHRISTA

Ons het blykbaar die beste konstitusie in die wereld, maar dis nie die papier werd waarop dit geskryf is nie!!!

Rassistiese grondwet

Suid-Afrika het die wêreld se mees rassistiese grondwet, en daar is geen beskeskerming van minderhede nie. Die regters van die grondwet hof is almal rassite wat blankes haat. Die ANC het nou duidelik aan ons gewys hulle wil nie saam met ons in dieselfde land bly nie, daarom soek ons nou ‘n egskeiding van die gemors. Selfbeskikking is die enigste oplossing en ons moet weg beweeg van die minderwaardige gemors wat net uitstekend vaar om dinge af te breek en te vernietig. Kyk net na die stede wat in lokasies verander het. Slegs idiote is trots daarop, en die grondwet… Lees meer »

volksmoord

Die ANC het volksmoord vervolmaak.

Jean

Jip n totale aanslag op die Afrikaner. Sy taal, sy kultuur, sy reg om te werk ,sy lewe…Wat om te doen om die lot te maak verstaan dat ons het n bestaanregs hier…Moet die rolle dan nou omgedraai word soos in die apartheids dae met hulle aan die ontvang kant van radikale bewegings? ??