Luister: Registreer jou kinders vroegtydig vir Gauteng se 2016-skooljaar


Argieffoto

Argieffoto.

AfriForum is bekommerd omdat die Gautengse departement van onderwys die registrasieproses en -tydperk vir die 2016-skooljaar verander het. Dit het die burgerregte organisasie genoop om ouers te vra om hul kinders vroegtydig vir die komende skooljaar by die skool van hul keuse te registreer.

Carien Bloem, AfriForum se hoof van onderwysveldtogte, het aan Esté Meyer Jansen verduidelik waarom die hulle die beroep op Gautengse ouers gedoen het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.