Die DA sal die naweek tydens sy kongres in Port Elizabeth ’n nuwe leier verkies.
Die stryd is tussen die 34-jarige Mmusi Maimane en die meer ervare dr. Wilmot James.
Hennie Koortzen en Sarina Frauenstein van Klankkoerant, Radio Pretoria, het met prof. André Duvenhage, politieke ontleder verbonde aan die Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus, gesels: