Luister: Wie gaan DA-leierskapstryd wen?

DA logo , logo, Democratic alliance , new DA , logoDie DA sal die naweek tydens sy kongres in Port Elizabeth ’n nuwe leier verkies.

Die stryd is tussen die 34-jarige Mmusi Maimane en die meer ervare dr. Wilmot James.

Hennie Koortzen en Sarina Frauenstein van Klankkoerant, Radio Pretoria, het met prof. André Duvenhage, politieke ontleder verbonde aan die Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus, gesels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.