Ma, kinders dood toe ambulans omslaan

Argieffoto

Argieffoto

Drie pasiënte van ʼn hospitaal is Dinsdag dood en vier persone is beseer toe hul ambulans op die N2 naby Mthatha in die Oos-Kaap omgeslaan het.

“Die vrou en haar twee jong kinders is omstreeks 19:00 op die toneel dood,” het Sizwe Kupelo, woordvoerder vir die departement van gesondheid, gesê.

Die drie en twee ander pasiënte is van die Nelson Mandela sentrale hospitaal in Mthatha na St Patrick’s distrikshospitaal in Bizana oorgeplaas toe die ongeluk gebeur het. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie duidelik nie. Volgens Kupelo het dit gereën en dit is moontlik dat die bestuurder weens die nat pad beheer oor die voertuig verloor het en dit gevolglik omgeslaan het.

Die ander twee pasiënte en twee paramedici is beseer en na die Madzikane Ka Zulu gedenkhospitaal in Mount Frere geneem vir verdere behandeling. Hy kon nie sê hoe ernstig die vier persone beseer is nie.

“Die LUR betoon sy medelye aan die familie van die slagoffers,” het Kupelo gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

18 Kommentare

susan ·

Nie geweet ‘n ambulans kan soveel pasiente vervoer nie. Was onder die indruk net 2 op ‘n slag. (Klink of die ambulans as taxi gebruik is)

Malinda ·

Lol en ek moet jammer voel? dis n sop storie v pasiente vervoer kamma ambulans is n taxi. Boere se bloed roep wraak. Kry vir julle

AD ·

Hoeveel het hul betaal om in die ambulans te ry…………………… en waar is die bagasie

mariaan ·

Susan , Malinda en AD ,as julle niks goed kan se nie , hou julle kommentaar vir julself ! Sies man .

aNON ·

Ek stem saam Mariaan…. Malinda, dit is regtig baie lelik van jou.

Leeutjie ·

Mariaan en Avon ek stem saam met julle. Ek kon nie glo wat ek lees met Malinda se kommentaar nie. Kan ‘n mens so wreed wees om nog te lag daaroor… Daar is onskuldige kindertjies ook betrokke..

Paul ·

Mariaan, aNON, Leeutjie,

Politieke korrektheid is eweneens ‘n ernstige siekte.

Vic ·

Nee Paul – onmenslikheid is die probleem. Die gebrek aan empatie is n simptoom van psigopatie.

Paul ·

Vic,

Hoeveel empatie het die klomp met die boere en stedelinge wat hulle op die wreedste manier vermoor. Ek het LANKAL my empatie met hulle verloor en ek voel nie in die minste skuldig nie. Ek sal nie eens stop om te help as ek by ‘n taxi kom wat gerol het nie want die omstanders sal jou sekerlik beroof en aanrand as jy gelukkig is en jy nie vermoor word nie.

‘n Vriend van my wat diep in sy sestig is, is verlede week verskriklik verniel toe die jafels sy bakkie en bankkaarte wou steel en hom moes los toe hulp opdaag en hy wonderbaarlik deur die Here se genade oorleef. Ek sien hoe seer sy gebreekte ribbes en baie blou kolle is en jy verwag empatie – taamlik misplaas sou ek reken.

Vic ·

Paul, ek verstaan presies waarvan jy praat – ek was weereens die naweek besig met sulke sake en is siek tot in my siel vir wat besig is om aan my nasie gedoen te word – 0m die waarheid te se, dis nie veel anders as wat die afgelope 400 jaar gedoen is nie, met die uitsondering van die paar jaar wat die nasionale party aan bewind was. My punt is dit – Die individue wat verantwoordelik is moet veroordeel word, nie n veralgemening oor almal met n spesifieke velkleur nie. daar is tog goeies van hulle ook. Mens kan tog nie net so sleg soos die ander spul word nie man.

Paul ·

Vic,
Ek ken baie mense wat ek baie hoog in moraal en vermoee ag en drie van hulle is swart. Twee chemici wat vir ons werk en die ander een ‘n sake vennoot maar dit is dit. Ek het regtig hard probeer om die swart diamante te soek en gevind dat hulle baie skaarser is as die 3 kt/100t van ‘n regte diamant myn. Die res van hulle is meesters in ‘demand’ en so arrogant dat dit ‘n mens teen die mure uitdryf. Met die drie mense het ek verseker empatie maar met die res bokkerol, zero, niks.

anne ·

Paul moet stem, hulle het geen empatie met ons nie. Dit wat daar was het hulle self verwoes.

Leeutjie ·

Ek stem saam Vic. Ek voel daar is meriete. Ons kan nie veralgemeen nie. Daar is in hierdie geval ‘n ma en kindertjies by betrokke. As ons nie weet wat die omstandighede is nie hoe kan ons uitspraak lewer, lekkerkry en lag daaroor! A nee a! Ons was ‘n unieke nasie maar wat het van ons oorgebly as daar soveel korrupte uitlatings gemaak word. As jy so min empatie het met anderkleuriges moet jy introspeksie hou en kyk waar het dit binne in jou skeef geloop.

Ek is so teleurgesteld in ons blanke mense wat so na lae vlakke daal m.b.t. hulle uitlatings. As dit ‘n klompie wit mense agter in die ambulans was sou die klomp empatielose mense dieselfde gevoel het?

Paul ·

Leeutjie,

Oom Leeu in die wildtuin byt nou seker sy eie stert omdat iemand met so edel naam nou voorspraak maak dat die leeus empatie moet toon teenoor die hienas wat verlede week nog een van die leeutrop se kleintjies gesteel en opgevreet het omdat hulle kastig honger was en dit terwyl daar nog ‘n paar karkasse in die omgewing was waaraan hulle kon vreet. Ek dink oom Leeu beplan ‘n lekker hiena strafekspidisie.

Louis Gildenhuys ·

Nee wat Susan Malinda en AD wel gese Dit Is Feite, wanneer die ambulans benodig word dan word daar net gese Nie beskikbaar. So laat dit vir hille n les wees

Riaan Slabbert ·

Dis bullshit!!!! Hulle sal nooit vyf pasiente in een ambulans verplaas nie. Hyt taxie gespeel en moet die gevolge dra

Asjas ·

Ek stem saam met ALMAL van julle hierbo. Ongelukkig het die nuwe SA baie mense hard gemaak en ons sukkel om empatie met ander te he. Aan die ander kant voel hulle vere vir ons en ek dink ook die ambulans het Taxi gespeel. As ons inbel moet ons alewig hoor dat daar nie voertuie beskikbaar is nie. Hoekom nie? Hoekom is die vrou EN haar kinders saam vervoer? Ons moes agter die (Privaat) Ambulans aanry tot by die Hospitaal.

anne ·

Leeutjie, as julle ook nie weet wat die omstandigdhede is waarom party van ons nie empatie het
nie moet dan nie beweer dat daar fout is met ons nie. Nadat van my familie vermoor is en ouers aangerand is bly daar nie veel empatie oor nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.