Malema in hof oor spoedoortreding

Julius Malema tydens 'n vorige perskonferensie Foto: effighters.org.za

Julius Malema tydens ‘n vorige perskonferensie Foto: effighters.org.za

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sal na verwagting Vrydag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn op aanklag van roekelose of nalatige bestuur.

Malema is in Desember in hegtenis geneem nadat hy teen 215 km/h in ʼn 120 km/h-sone gery het.

Verslaggewers is tydens sy vorige hofverskyning op 29 Januarie uit die hofsaal verbied. Veiligheidsbeamptes het beweer hulle het opdrag ontvang om nie enige mediaverteenwoordigers in die hof toe te laat nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

alet ·

Hy moet meer as Steve Hoffmeyer betaal want hy het vinniger gery 20000 vir hom of hoe dis regverdig niks is meer verniet nie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.