‘Malema kan nie langer wegkom met rassehaat’

Julius Malema, leier van die EFF (Foto: EFF/Twitter)

Julius Malema se deurlopende oproepe tot geweldpleging en selfs moord en sy opstoking van rassehaat kan nie langer geduld word nie.

Só het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, gesê nadat Malema, EFF-leier, die afgelope naweek nóg omstrede uitlatings by ʼn EFF-saamtrek in die Wes-Kaap gemaak het.

Malema het lede van die party onder meer aangesê om “nie bang te wees om dood te maak” as dit kom by interaksie met “rassistiese wit mense” nie.

Die VF Plus het ʼn klag oor Malema se jongste uitlatings by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien. Die burgerregte-organisasie AfriForum het in ʼn skrywe aan die MRK omtrent Malema se jongste uitlatings geëis dat sy opmerkings ondersoek word en dat die kommissie standpunt inneem en teen die gewelddadige retoriek optree.

“Sy oproep aan EFF-lede by dié party se onlangse provinsiale verkiesingskonferensie in die Wes-Kaap dat daar afgereken moet word met ʼn wit man wat EFF-lede na bewering by ʼn skool aangerand het, is afstootlik en opruiend,” het Groenewald gesê.

Malema het verskeie obseniteite gedurende sy toespraak op die konferensie kwytgeraak. Hy het onder meer sy volgelinge gekritiseer omdat hulle nie reeds met die “wit man”, wat glo geïdentifiseer kan word, afgereken het nie. Hy het hulle aangesê om die man in ʼn geïsoleerde plek te kry en dat ʼn “rewolusionêr” nie bang moet wees om “te moor” nie.

“Hierdie uitlatings word nie deur artikel 16 van die Grondwet se Handves van Regte, naamlik die reg op vryheid van spraak, gedek nie. Die aanhitsing tot geweld word eerder uitdruklik van hierdie vryheid uitgesluit en moet vervolg word.”

Die VF Plus het gesê hy sal nie toelaat dat geweld teenoor enige groep in Suid-Afrika aangehits word nie, veral nie minderheidsgroepe nie.

Volgens Groenewald het die MRK ontvangs erken van sy klag en bevestig dat die kommissie reeds op sy eie met ʼn ondersoek begin het.

Die party sal ook ʼn strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld by die polisie indien.

“Die ANC se laksheid om teen Malema en die EFF op te tree terwyl hy so te sê hoogverraad onder hul neuse pleeg met uitlatings soos dat die EFF die mag op enige moontlike wyse moet oorneem, is ewe kommerwekkend.

“Daar sal streng teen hierdie ongrondwetlike en onaanvaarbare gedrag opgetree moet word. Dit hoort nie in ʼn grondwetlike demokrasie nie.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

122 Kommentare

Herman L ·

Sommiges is meer gelyk as ander. Dit sal slegs verander as daar bewyse tot die teendeel na vore kom.

Marius ·

Dit is als goed en wel om n klag te le , maar dit neem n ewigheid plus n bietjie om dit af te handel.
Die seun verstaan nie die werking van n rassis nie , want hy is ook een.

Gideon ·

90% van Afriforum se lede se gelde gaan vir hofsake teen hom wat daar NIKS ooit van sal kom nie, hy is untouchable…wat het geword van sy afvuur van wapen in openbaar en aanranding saak teen polisie generaal by begrafnis, o ja…..NIKS!!! Hy kan maak net wat hy wil niemand kan iets doen sad but true

Gerhard ·

Julius…Julius…..Julius….pasop jou dag gaan kom en dit is dalk baie nader as wat jy dink…..

Laksman ·

Hoe hoop ek nou ons dink aan dieselfde wat daai dag moet gebeur.

Micheal ·

Dis presies wat hy wil hé want dan gaan hy n ‘marterer’ wees en as held beskou word

JN ·

Sê my wanneer kom sy dag? Hoeveel blankes se dag het nie alreeds gekom oor sy lafhartige anti wit haatspraak nie?
Sy dag sal nie kom nie want niemand het die ruggraat om dit te maak gebeur nie…
So vlei maar jou gewete met die hoop dat sy dag sal kom as dit jou beter sal laat voel..

Danie ·

Ek stem hy push dit nou een te ver.Raak ontslae van onkruid in jou tuin dit beskadig jou goeie plante.

Skyspy007 ·

Stuur hierdie UITLANDER Zimbabwean terug na sy ‘dump’ toe!!!! Wat maak hy nog hier???

LIEZL ·

So jammer dat hy in Limpopo gebore is, wens hy het glad nie die aarde bewoon nie

Watsenaam ·

Vanoggend by een van my werkers gehoor, hy is beslis n Zimbabwier

1Lulu ·

Met mense soos Malema in ons land sal ons nooit in vrede met mekaar leef nie. Ek werk saam met alle rasse en ons almal werk lekker saam sonder enige rassisme. Dit hang van elke mens af hoe jy jou medemens behandel.

Cola ·

Dit is so waar ongelukkig verander Malema se siening ons in rassiste ek hou nie van hom en hy gee sy nasie ‘n slegte naam. Wil net graag weet waar is hy so “untouchable” hy doen en se wat hy wil en kom weg daarmee.

Marius ·

Cola – Die man is die anc se bedorwe stout seuntjie. Hy jaag aan want hy weet hy gaan niks oor kom nie , die anc beskerm hom.

Prinses Bella ·

Ongelooflik dat ons 28 jaar terug opgeteken het vir vooruitgang, demokrasie en nasiebou net om met die laagste moontlike vorm van lewe op aarde gekonfronteer te word. Satan sorg vir sy kinders, en die een kom reguit uit die hel. Die dood sal nie goed genoeg wees vir hom nie.

Gert ·

Die clown laat my aan Meghan Markle dink, altyd iets om te se sodat hulle kan aandag kry.

Genis ·

Die feit dat dit geduld word, se genoeg van ons mislukte regs sisteem, grondwet en die ANC se beleid.
Dis n skande dat die arrogante mannetjie haat en moord aanhitts, en ou Cyril lag as die Mal Lema in die parlemant iets kwyt raak.. Dis skets n prentjie, dat die ene Cyril dit goedkeur… Hy doen hulle vuil werk.

Maggies ·

Malema praat graag van wit rassiste wat eintlik inteendeel bewys dat hy die grootste rassis in Suid Afrika is.

Blikke ·

Die ou kom weg met als,kan maak wat hy wil en hy weet dit!! Sal maar wag en sien of hy in die bek geruk word,nie veel hoop nie!!!

Elize ·

Nee hy sal nie want hy behoort aan die “uitverkose volk”

Blikke ·

Hi Elize,
Ek stem saam met jou….. die ou gaan niks oorkom nie

Byekonfyt ·

“Wie ‘n gat vir ‘n ander grawe, val self daarin; die klippe wat hy gooi, sal na hom toe terugkom.” Spreuke 26:27

Talitha ·

Waarom is Malema bang vir die witmense? Hulle is immers aan die minderheid? Is dit alleen deur haarspraak dat hy iewers in politiek kan opgang maak? Ai ai!

Watsenaam ·

Die Isrealiete was ook altyd in die minderheid. Maar het die grootste leermag aan hul sy gehad. Een van die dae sal dit swart teen swart wees, en dit gaan nie mooi wees nie.

JN ·

Bang? Jy dink hy Malema is bang vir blankes in Suid Afrika? Regtig?
Dit het niks maar niks uit te waai met bang nie….
Dit is pure haat vir blankes…Plain pure haat….
Hy MALEMA bevorder homself polities met haatspraak teen die blankes en die Anc staan hom by om hul vuil werk te doen sonder om onder die vergrootglas te kom…
Jy sien Suid Afrika met al sy moorde veral op blankes is net nog n misdaad, so die res van die wereld sal niks doen nie want dit is nie massa of volksmoord in hul oë nie maar net n geweldadige land…
Ai ai jy se soos ons blankes een na een wreed vermoor word…Word wakker die rassis praat besigheid…

whatever ·

Heel eerste reaksie by my is een van woede, maar dan kom die hartseer. Hartseer dat ons land verval het tot ‘n politieke speelbal . Ons mense word omgekoop en opgestook deur politici wat in weelde leef terwyl hul kiesers die armste van die armste is. Wie gaan in die tronk sit as moord gepleeg word? Verseker nie Mal emmer nie.
Nooit sal die politieke partye saamwerk vir ‘n beter SA nie, want wanneer mense in vrede leef het hul nie meer ‘n houvas nie en kry hul nie meer stemme nie.

Elize ·

Hy sal niks oorkom nie want hy is van die “uitverkose volk”

Antie Sarie ·

Natuurlik sal hy. Tussen hom, Dischem, beurtkrag ens, word die mens-dom besig gehou om nie agter te kom wat gebeur in die agtergrond.

Suzette ·

Hy word aangese om so op te tree met die belofte dat hy niks sal oorkom EN ook nie vervolg sal word nie. Dis al hoekom die klein snotkop hom so uitlaat oor geweld. Hy kan geweld toepas op n polisieman net as sy trawante om hom geskaar is, shame dit moet verskriklik wees om die minderheid SO TE VREES. Soos iemand hierbo se. Malema jou dag gaan kom en dis gouer as wat jy dink.

Papsak ·

Ja dit hoog tyd laat hy n les geleer word hy kan nie net maak en se wat hy wil oor ons wittes laat hy robbeneiland toe gaan en klippe gaan kap vir die res van sy lewe laat hy op harde manier leer en voel

Daniel ·

Malema se probleem is hy wil so graag wit wees dat hy al sy geld sal gee as hy net wit kan wees .

hpven ·

Ja, dan begin ons optree teen die swart rassiste. Beveg vuur met vuur,

Annelize ·

Ag asb, hy gaan weereens letterlik met moord wegkom want hy is nie wit nie. En hy weet dit, dis hoekom hy maak en breek en se nes hy lekker kry, en vir almal een groot vet lang middelvinger wys so ver hy gaan.

Johann ·

ek dink die EFF moet maar die slefde paaitjie stap as BLV Malema dink hy kan maak wat hy wil en weg kom met dit iewers moet hy sy gat sien sonder n spieel.

Leon ·

Sy uitlatings n ware weerspieeling van sy mentialiteit. Daar is definitief niemand “tuis” nie. Niemand vat hom ernstig op nie. Hy maak n bespotting van homself

Sobymykoolkop ·

Ek daag hom uit. Los jou hordes lyfwagte wat deur die brlastingbetalers betaal word en klim in jou white monopoly capital kar en gaan alleen en gaan sorteer daai wit ou self uit, jy weet mos waar hy is. Gebruik sy handlangers wat in elk geval nie baie slim is nie om sy vuil werk te doen

Johan ·

Hy gaan nog presedent wees, tronkstraf sal goed lyk op sy CV. Indien SA regering verval en sistimaties witmense uitmoor, soos, om aktief teen ons oorlog te maak, twyfel ek of enigeen ons gaan help. Niemand sal eers te veel kla daaroor nie. Die 7% minderheidsgroep sal maar net uitgemoor word en min sal daaroor gesê word. Dis jammer, maar dit is waar ons vandag is, ek beleef meer swart rassisme teen ons nou as ooit, gaan kyk maar op enige aanlyn forum hoe word daar haat aangeblaas teenoor ons. Elke liewe probleem word aan ons gehang, en is baie blatant rassisties. Selfs swart rassisme word op ons geblameer.

Republikein in die Wes Kaap ·

Dis waar, maar wat is die alternatiewe vir Afrikaners. Die VF Plus plaas niks op die tafel nie. Solidariteit het wel inisiatiewe, maar museums en die FAK gaan ons nie red nie.

Blikke ·

Republikein,
Moenie negatief wees nie….sien die lig en doen iets van jou eie kant af….as almal jou siening het sal ons verseker nie veel bereik nie

gatgogga ·

Dis teen hierdie tyd tog al baie duidelik dat Cyril vir Malema beskerm. Cyril gebruik vir Malema om rassehaat op te stook.

JN ·

Dank vader..
Iemand in Suid Afrika is intelligent genoeg om te kan sien wat aan die gang is… Die res voeter maar net voort….

Di ·

Tyd dat hy uit die samelewing verwyder word!! Sy bek moet stil gemaak word, vir eens en vir altyd

JN ·

Ek voel jou en bid en stem…
Sal God optree…?
Ek weet nie meer…
Sien soveel onskuldige mense wat selfs van kerk af terug kom in gewag word en wreed vermoor word oor Malema se haatspraak en miskien selfs direkte bevelvoering..
Maar mag malemma die anc se handlanger n baie baie spoedig n pynlike verlating van die planeet ervaar..

Kobus ·

Sal die abare Gaum en Nissen asb die aangeleentheid met dieselfde ywer pak soos in die Eben Etsebeth geval.

Witbaard ·

Dat ons ou paar witmense in hierdie land vir hom so bedreiging is, moet ons eintlik trots laat voel.

JN ·

Jy vlei jouself as blanke om dit te dink…
Dit is pure haat en vir blankes wat hom aandreef..
Dit is die olie op sy vuur..Dit skep hom wat Satan se kind is…
Bedreiging jy reken nogal nê , oë genade min jy weet jy hoe min hy van die blankes dink…
Ons is nie n bedreiging in sy oë nie maar eerder n geleentheid om homself te bevorder en n manier om sy haat teenoor ons die blankes uit te leef..

TIPTOP ·

Grootmond. Tyd dat sanksies terug keer. En die buite land sien wat hier aangaan.

JN ·

Buiteland voel n veer ou maat glo my ek is in die buiteland..Hul hoor net Suid Afrika het nogal n taamlike hoë misdaad vlak insluitend ras gemotiveerde plaasmoorde..
Niks meer…

Raadsman ·

Die ANC maak seker daar is ‘n hoe werksloosheid syfer in die land met sy beleid en Malema gebruik die werkloses om sy rassehaat te bevorder en skuld op blankes te pak.
In Engeland bedank die eerste minister a g v ‘n ekonomiese dip, in SA moet jy die president weg vat in boeie na hy die land verwoes het en steeds in bewind wil bly.

Suid-Afrika Eerste - Vrydenker Vlakvark ·

En wat sou Nelson Mandela hiervan gesê het? Afrika-Nazisme op sy beste.

Joggie ·

Moet nie enige hulp van die MRK verwag nie, hulle is deel van die probleem en nie van die oplossing nie…

Manie ·

As die MRK en enige bevoegde hof na dese nog dink dat die man nie moord op Blankes en haatspraak aanhits nie, dan kan ons vir seker aanvaar dat dit deur die owerhede goedgekeur word.

Grassie ·

Dit is regtig tyd dat hiedie mannetjie tot ‘n val kom. Ons wittes sal moet selfbeskermingsgroepe tot stand bring, sorg dat ons oor die nodige middele beskik om ons self te verdedig en nooit ons waaksaamheid en paraatheid verwaarloos nie. Niemand anders gaan na ons veiligheid omsien nie. En die man met die hoed moet ook skoert.

Blikke ·

Republikein,
Jy het jou feite verkeerd, daar is Wette wat dit moontlik maak om n wapen wettig te besit vir jou eie veiligheid….. doen moeite en doen aansoek

marius ·

Die howe het klaar bewys dat hy onaantasbaar is . Hy kom letterlik met moord weg .

Gideon ·

Soos met AL sy ander dinge wat hy oortree het, waarvoor afriforum ensovoorts om mee wil aankla gaan daar NIKS met hom gebeur nie, en hy weet dit ook…n witmens is nikswerd in hierdie land, hy is untouchable punt stop….

GWS ·

Iemand moet hierdie rasis stuit, so kan dit nie aangaan nie. Hy spel opruiery!!!!

piet ·

As die regering ernstig is oor rasse-harmonie in hierdie land en baie punte wil wen by alle vredeliewende Suid-Afrikaners, is hier nou ‘n uitstekende geleentheid om ‘n voorbeeld te maak van ‘n haatspreker soos Malema. Gooi hom in die tronk en stuur die regte boodskap uit.

Kobus ·

As ‘Commander” van sy party moet hy van vooraf lei. Maar tipies, “storm manne,ek is reg agter julle” mentaliteit wys maar dat hy net grootbek is. Kom nou “Commander” wys jou manskappe hoe sorteer jy ‘n boer uit. Een tot een, nie met al jou lyfwagte nie, nie van agter af nie, nie in die nag wanneer die boer slaap nie. Wys ons asb wat in jou steek.

SwartBees ·

Snaakste van als is, hy sê dit live op kamera maar dit word in die hof nie eens na gekyk nie.

Vonkprop ·

En so val ons almal weer vir dieselfde truuk. Hy floreer op reaksies wat spruit uit sy kommentare. Hy is waar hy is as gevolg van media dekking en mense se reaksies. Hy is niks en beteken niks en al hoe hy relevant bly is om die mees ekstreme dinge te sê om vir homself te bewys hoe magtig hy dink hy is. Praat met enige regdenkende mens, wit of swart, en hulle verag Malema. Hy sê die dinge om reaksie te ontlok, maar die probleem is nie Malema self nie, want as ‘n mens op sy eie is hy pateties. Die probleem is sy volgelinge wat sy woorde ernstig opvat en tot dade oorgaan. Hou op om vir die man lugtyd te gee.

John ·

Natuurlik sal en kan hy weg kom met dit, daar is dan video bewyse waar hy ñ senior SAPS lid aanrand, dan is die hof nog steeds te slapgat om hom skuldig te vind. Miskien is hulle aangesê om hom vry te spreek. Glo my nou maar vry, hy sal weereens niks oorkom nie

Piet parys ·

Daai witman wat malema gespuis pakslae gegee het . GELUK MY MAAT JYS MY ….HELD….

David ·

Malema, jy besef nie regtig wat jy doen nie. Daar is mense wat nie die verstandelike vermoee het om tussen reg en verkeerd te onderskei nie. Dit is hulle wat glo in die snert wat jy kwytraak, en dan voer hulle die dreigemente uit. Wat sal jy doen as drie wit mans jou ouers op hul plaas vermoor? Dink daaroor…maar nou ja…jy het nog nooit gedink nie.

Suid-Afrika Eerste - Vrydenker Vlakvark ·

En EFF parlementslid J S Malema dien ook op die “Judicial Service Commission”;

” interviewing candidates for judicial posts and making recommendations for appointment to the bench; and dealing with complaints brought against Judges”. Is dit nog aanvaarbaar? Wat is ons besigheidslui se standpunte hieroor?

AmY ·

Beteken dit dat as ek nie my motor wil hulle wil gee wanneer ek gekaap word, dat ek ‘n rassis is, en hulle my dan mag dood skiet? Dieselfde met ‘n ‘home invasion?’

otter ·

ons kan mos dieselfde dan doen met swart rrassiste as wat hulle met wit rassiste wil doen … nie waar nie ??? MAlema is die grootste rassis en sal baie graag wil weet hoekom dit wegkom met dit se uitlatings

Ann ·

Dit laat my dink aan Animal farm wat ons op skool as voorgeskrewe boek gehad het. All animals are equal, but some are more equal than others. Nie destyds besef dit moes ons hierop voorberei het nie …

melaney ·

Tot baie onlangs het jm nog weggekom met moord. En hy weet dit. Die gereg staan bankvas agter hom. Om jm vas te vat gaan bitter moeilik wees.

Tersia ·

Sy groot probleem is hy haat homself – hoe hy lyk, wie hy is en waar hy vandaan kom.

Fanus ·

Hebreërs 9:27 (NV) ” Die mens is bestem om een maal te sterf,en daarna die oordeel….”

Suzette ·

Hierdie ding moet behoorlik vasgevat word – ek soek nie ‘n verskoning van die vent nie, want dis mos wat hulle doen sodra dit wel lyk daar is ‘n moontlikheid dat moeilikheid kan kom dan is ‘n nuttelose verskoning die eerste ding wat gedoen word.

LIEZL ·

Vieslik. Hyt ‘n probleem met homself. Kan nie glo hy is nog nie uitgehaal nie

Jakes ·

Malema moet liwer versigtig wees wat hy kwytraak. Hy is n bogsnuiter en sy uitlatings is n bewys dat hy mag se en doen net wat hy wil en kom weg daarmee. Sommige mense het n IK en Malema is n grootprater maar ook n lafaard. Pasop seuntjie jy speel met vuur.

MakersMark ·

Waarom aan hom steur? Die seuntjie gedei op sensasie en aandag. Ignoreer hom laat hy sy danspassies uithaal en vol bravado van die verhoog af groot geraas maak. Sy dag sal kom.

Blikke ·

Kan nie ignoreer nie….sy uitsprake is baaiiiee gevaarlik

ES ·

Dit is sy strategie – kry meer ondersteuning deur aanhitsing en haatspraak sodat niemand agter kom dat sy party nog nooit enige verbetering aan mense se lewens of in enige gemeenskap gemaak het nie.

Lee blikke maak die meeste geraas.

Koos 100 ·

Hi Julius. If you hate the white man so much, why do keep on taking his money? Please ask SARS about the racial information about the tax payers, then you will find that about 60% of all taxes are paid by white people. The same white money that you get paid from and all your perks are paid for. Please ask goverment to cut your package with 60%, otherwise you still get paid by a white man, which means that you work for the white man, which you hate with a passion. I do hope that my views is not to advanced for you to understand?

MakersMark ·

Hy en sy tipe vat die witman se belasting geld want welvaartskepping is nie ‘n konsep bekend aan die afrikaan nie.

Anel ·

Die een het mos nou alle wou mense gedreig met moord. So hoekom kan ons nie almal klagtes teen hom gaan lê daarvoor nie?

Michael ·

Beteken dit dat die wit mense ok rassistiese swart mens kan doodmaak?

JohanR ·

Rerig tyd dat die EFF weer Brakenfell toe gaan, en die keur moet Malema saam daar wees. Met vinnig naelloop is hulle wereld kampione as die kooels en traan rook begin!

Dup ·

Hy kom daarmee weg en sal aanhou daarmee wegkom.Die broeders en susters kyk na mekaar.

Johan ·

Vat hierdie situasie en sit n wit man in die karakter se plek wat dieselfde uitlatings maak teenoor swart mense. Sou die ANC en die res van die gespuis stil gesit het sonder om m woord te sê????? Die land sou brand en die man en sy gesin en die naaste wit mense sou vermoor word. Maar as n swart mens in die nuwe SA dit blatant verkondig dan is die nie rassisme en haatspraak nie. Ongelooflik!

Micheal ·

Hy gaan net weer wegkom- selfs siekte sal hom nie tref nie hy is verhewe bo almal en die reg is nie op hom van toepassing nie

JN ·

Malema is n anti wit rassis wat met die Anc se goedkeuring haat aanblaas teenoor die blankes in Suid Afrika…
Die Anc bevorder en staan honderd en tien persent agter Malema so hul los hul skoothond om hul vuil werk doen namens rassehaat en volksmoord van die blankes in Suid Afrika te bevorder..
Dit n stille oorlog wat Malema en die Anc teen die blankes veral die boere gemeenskappe op plase voer. Sagte maklike teikens om n skrikbewind te voer..
Meer blankes sal Suid Afrika verlaat want niemand doen niks, want hul vermoed niks of dit raak hul nie direk aan nie of hul weet wat aan die gang is maar voel hulpeloos en kies om te verlaat..
So ons blanke nasie sluimer maar nog n bietjie in elk geval.
Hy Malema het gese die wittebrood is verby vir blankes in Suid Afrika en hy bedoel dit, hy kom weg met moord maar tog slaap ons blanke nasie soos die hitte stadig opgedraai word en die wit paddatjies kook stadig soos Ramaphosa eens gese het.
Malema moet val sodat ons blankes kan oorleef.

Jannie van Niekerk ·

Niemand gaan teen hierdie trawant optree nie want hy is die onbesonge held van die totale SA regsstelsel. Selfs die MRK se Andre Gaum en Chris Nissen doen alles in hul vermoë om vervolging teen Julius hulle persoonliokme husivriend te voorkom.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.