Malema waarsku wit mense: ‘Ons kom saam eet’

EFF-ondersteuners by die Orlando-stadion in Soweto, Johannesburg (Foto: ANA/Siphelele Dludla)

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, het Sondag wit mense, wat weier om grond en ander vervaardigingsmiddele te deel, gewaarsku dat as die EFF aan bewind kom, hy van “wit bevoordeling” ontslae sal raak.

“Wit mense, julle sal nie meer alleen eet nie. Ons kom sit saam aan by die eetkamertafel en as julle ons weier, gaan ons daardie eetkamertafel vernietig,” het hy aan duisende ondersteuners gesê tydens die party se laaste verkiesingsveldtog by die Orlando-stadion in Johannesburg.

“Niemand gaan eet totdat ons almal aan dieselfde eetkamertafel sit nie. Dit is waarvoor ons baklei. Andersins, sizongena ngevosho [sal ons kom dans] by daardie tafel.”

Malema het gesê sy boodskap is nie aanhitsing tot geweld nie, want die EFF “is nie die mees gewelddadige organisasie in Suid-Afrika nie”. “Die ANC is die gewelddadigste organisasie.”

Die jong generasie van wit mense moet ʼn olyftakkie uithou vir swart mense en daaraan werk om ongeregtighede van die verlede om te draai; iets “wat hul ouers nie verstaan nie”, het Malema bygevoeg. “Die EFF baklei vir geregtigheid. Ons veg nie teen wit mense nie; ons veg teen wit bevoordeling. Ons veg teen wit arrogansie. Ons veg nie vir swart mense om wit mense te onderdruk nie; ons veg vir gelykheid. Ons wil ekonomiese vryheid hê – selfs vir wit mense. Ons het ʼn probleem met ouer wit mense wat nie gelykheid wil hê nie. Jong wit mense moet ʼn tuiste vind in die EFF as hulle ook vir gelykheid wil baklei.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

141 Kommentare

Gerhardt O ·

Jy kan maar kom “eet” by my- hier is niks oor nie. Hier was nog nooit iets nie. Jou regering het die laaste bietjie “ge-eet”.

Ferdi ·

Om te kan eet moet hy eers leer om te werk want dit ken hy nie. Ek wag nie werk nie lank eet ni. Psalm 73 praat van hom en sy aanhangers gaan lees dit

Rita ·

Dis net in SA wat die wat die minste belasting betaal die meeste te sê het! Ek sê: betaal jou deel en praat dan saam of hou jou mond as jy uit iemand se koskas wil eet .

Miettie ·

Thou preparest a tamble in the presence of mine enemies….
Ps 23:5

Sophia ·

Age kyk net hoe bewe ons. Malema is die grootste rassis op twee bene meer bek as binnegoed

Deon ·

Wat my verstom is dat min mense hierdie dreigement ernstig opneem. Besef julle dat dit ook in Zimbabwe so gegaan het.
Dit het werklik gebeur, mense wat nog so gesit en eet het, het ewe skielik ‘n huis vol toetreders gehad.
Ek dink eerder die klomp grapmakers moet begin ernstig wees!

A hamman ·

Ek stem hy moet eintlik sy share betaal 50/50 dan kan hy maar kom sit ek hom spesiaal self bedien…net om seker te maak hy kry die “regte” bord.

Weer gedink ·

Dit klink billik….vroulief haal solank oumagrootjie se porselein borde uit en daai kralle tafeldoek…..

Sak ·

Sorry Juilias. Papbord is klaar leeg. My mense is Honger!! Hoe lyk jou koskas???

Helder ·

Maroela Media… Hoekom plaas julle hierdie sinnelose, arogante berig… Julle het ‘n leser verloor… Dit wil vir my voorkom dat almal kop in een mis is om ons blankes se opies aan te hoor en hulle daarin te verlekker. God is grooter as al hierdie EFF, ANC en BLF haat, ons oumense is ons trots, mense met fondasie!! Fondasie in God se Woord.

willem botha ·

Ek verstaan dit ook nie dat die w.e gereeld media dekking kry nie.

Hannes Rautenbach ·

Daar is niks oor hierdiekant oor nie – swart bevoordeling oor 25 jaar het alles reeds gevat.

Deloris ·

Hier gaan jy net broom krummels kry…. als is klaar gevat

Eléne ·

Regtig Malema al wat jy kan doen is om alles te vernietig. Vooruitgang is nie deel van jou beplanning nie. Vernietig alles en as dit vernietig is dan vrek almal vd honger!

Schalk ·

Skerp Johanna , 100% in die kol. Eksklusiewe Lidmaatskap vir die EFF

Gertryda ·

Met graagte
Ons eet slap in die oggend
Brood in middag
Stywe pap in die aand

HPV ·

En so af en toe’n Vrystaatse hamburger, twee stukke stywe pap met slap pap in die middel.

Tanya ·

Ek nooi jou uit kom eet by my tafel asb . Ek sal die beste kis voor sit uit due beste borde eet uit die beste glase drink man ek en jy gaan leker kuier o vior ek vergeet ons raak somer saam dagga hoe klink dit vir jou maar voor jy kon bring n sakkie saam sodat ek jou grond kan gee jy soek mos gront

Boerboel ·

Jy is welkom. Bring joy eie kos en drank en ook iemand om skoon te maak daarna. Daar is ongelukkig nie baie nie want jou regering belas ons bankrot.

Elna ·

Dis heel duidelik dat JM nie n idee het wat in ons witmense se kos kaste aangaan nie. Hulle dink ons wittes lewe mos soos konings. So met graagte kan hy saam ons kom eet maar ongelukkig sal ons op ons skote moet eet want baie van ons het nie eetkamertafels nie. Bring it on Malema bring net die vleis saam asb ek sal die pap gee.

Hannetjie ·

Julius praat nie van kos nie.Hy bedoel….als moet gedeel word.Hy moet ophou om die ouer witmense die skuld te gee van wat hy dink so verkeerd is.So …die boer..moet sy trekker en implemente leen vir sy swartwerknener om die stuk grond wat hy gaan vat…te bewerk..ook die boer se trokke wat mark toe ry…ook die helfte van sy vee.

Neline ·

Ongelukkig is die jong wit mense nie so onoosel as wat Julius dink nie. Net nou die dag het hy gesing hy wil ons doodmaak en dat hy nie “aanhits tot die moor van witmense…vir nou” nie, dat hy wil he ons moet vloere skrop in n ander se huis nie. Kyk Julius, ek het nie n probleem met harde werk nie ook nie met vloere skrop nie. Maar raak aan wat vir my saakmaak: my taal, my kultuur, my ouers, my familie, my geskiedenis en my waardes; ek sal jou wys met watter woede ek terugveg. My bloed sal loop vir dit wat my n Boer maak.

Talie ·

Waaaaar dink die jongman gaan die kos vandaan kom as hulle die eetkamertafels vernietig? Soveel is reeds vernietig. Ag nee tog word groot.

Rita ·

Ek sou nie sê raak groot nie, wel raak beskaafd. Dis mos hulle manier van doen as hul nie hul sin kry nie, vernietig dan alles. Sê hy wat n duur horlosie dra. Hoe meer hul vooruit wil gaan hoe meer chaos skep hulle met ondeurdagte uitsprake. Niemand saam my tensy ek hom nooi nie. Ek wonder wie dink hy produseer die kos in hierdie land en dan verwag hy om net te kom aansit. Leef maar voort in jou fools paradise Mal-ema.

Andre Coetzee ·

Dus die wit mense moet die belasting betaal en die werk doen en die kos verskaf asook die tafel en stoele en die res kan maar net aansit en eet.Die outjie skep verwagting wat nooit kan of gaan slaag nie.Lagwekkend.Die blanke nasie het darem nog bietjie trots oor.

Jan Alleman ·

Sulke artikels maak my helaas naar.
Jy kan nie by my kom eet nie want jy het nie maniere nie. Jou eie mense verwoes net en my mense moet voorsien. Maar jy verstaan dit seker nie, nê?

Boer ·

Ek kan aan jou arrogansie hoor jy ken nòg nie die Boerevolk nie. Eendag is eendag….

Op pad uit ·

Te min wit tafels oor Malema. Julle sal maar self moet leer kosmaak en tafel dek.

Manie ·

Hy moet onthou om ook sy vol koskaste in Hydeparkmet ander te deel….

Boerboel ·

Mense se vir my of ek verkeerd is? Ek persoonlik dink die EFF is deur die ANC gestig. want jy verloor steun aandie eenkant en wen dit weer aan die anderkant. EFf maak beloftes wat die ANC nie kan gee nie. Kyk na grond.sou die EFF grond onwettig begin beset Dan is dit mos nie die ANC nie. Dit maak dit eintlik makkliker vir die ANC om so n’ venoot te he?

Maro ·

Ek moet toegee…hy kry dit reg om die grootste klomp nonsens kwyt te raak en die dwase val daarvoor…kan nie help om te wonder hoe so ñ dag aangebreuk het nie. Die geleerdes en leiers staan en toekyk…

Jollie Jacqueline ·

Ek stem saam! Dit het tyd geword dat ons almal God se aangesig moet soek.

Surprise vir hulle ·

Wel dit behoort n goeie wake up call vir Makema te wees om te sien hoe ons mense werklik swaarkry. Ek is oortuig daarvan hy eet baie beter as die meerderheid van blankes. Hier by ons gaan hy baie beslis honger ly, en vinnig daardie ekstra kilogramme afskud.
Ons witmense, se koskaste is lankal leeg!

Eunice ·

Juliaaasie,ek het nog nooit,swartmense gehaat,of benadeel nie,inteendeel versorg ek,40 swart straatkinders,wat se pa’s hulle verwerp het…ek bid vir jou, want dis verwerping as kind,wat jou sulke haat uitsprake laat maak..en weet jy wat, ek doen dit omdat Hy IN my leef,nie omdat ek n olyftak uithou nie…en laastens eks nie bang vir jou of jou party nie,kom eet enige dag hierso,as die kleintjies klaar geëet het en kom raak wys…liefde is baie sterker as jou haat,jou arme arme mens

Akker ·

More moet ek ekstra toebroodjies skool toe stuur vir die skool se werkers. Ek moet gee en gee en gee en noig nooit het enige van daai werkers my gegroet as ek hulle vriendelik groet nie. Ek is klaar gegee. “Oeps, mamma het vergeet”

Skinny Jean ·

Solank ons saam jou kan kom eet by die Inanda Club, dan is ons mos gelyk of hoe Julius?

luka ·

Ag foeitog malema wil tog sooo graag soos che guavara wees al om sy tjol. Nou pik hy net op witmense ???Kry ‘n lewe malema!!!

André ·

Waar word die wit mense bevoordeel? Ek dink dis juis andersom. Ek was nie betrokke by die ongeregtighede van die verlede nie. Hoekom moet ek nou die prys betaal en ook alles met hulle deel waarvoor ek met my eie hande hard gewerk het? Niks het in my skoot geval nie. Ek moes skuld by die bank maak om na skool verder te kon studeer. Hulle wil in elke geval alles vernietig en plunder.

André ·

As hulle wil deel, kom ons deel die skuld, rekeninge en belasting ook. Dis dan mos regverdig.

Swartwolf ·

Julias – Bly maar by jou runaways of walkie talkies. As mens wil eet moet jy werk – erens staan dit geskryf maar ek dink nie jy en jou trawante lees veel van daai boek nie.

L ·

Malema kan sy eie kos loop maak, ek gee gun enige iets vir hom nie. Lees maar tussen die lyne Malema.

Saag ·

Wonder wat sou hy se as hy sien hoe meerderheid wit mense eet !!??

FF ·

His obsession and jealousy is making him crazy?? I really don’t care what he says.

Smirre ·

He seems to be obsessed with white people and how they live and what they eat. Great to be admired.

Erwee ·

Mnr Malema, my tafel is vir jou gedek. Ek was nie seker watter eetgerei om uit te haal nie! Ek het begin om my beste uit te haal. Dit kom van my voorvaders en moeders en ek weet julle het baie respek vir julle voorvaarders. Van julle raadpleeg hulle selfs vir hulp! Ek besef toe daar is ‘n moontlikheid van dans om die eetkamer-tafel soos jy genoem het. Ek het die kosbare glasware so staan en bekyk en gedink aan die beelde op TV wat ek al gesien het waar die EFF gaan dans het. Dit het my laat besluit om eerder die blikbekers en borde uit te haal. Ek het besef dit mag dalk aanstoot gee. Almal is deesdae so sensitief dat die verkeerde skuif jou as onsensitief kan laat verklaar. NOU WAT NOU? Ek het besluit om die verskillende tipes eetgerei op die rak uit te stal. Mnr Malema, my tafel staan gereed. Kies jy die eetgerei!! Wanneer ek die verassings-gereg bring sal ons sien of die eetgerei daarvoor geskik is. Indien nie, eet ons met ons hande saam uit die pot!! Ek is nie bang om my hande saam met ‘n man in die pot te steek nie. My hande sal skoon en gewas wees. Jy kan self oor jou hande besluit. Ek het was-geriewe. Ons gaan eet tot die pot leeg is!! Ek hoop jy het ‘n groot kapasiteit!! Jy kan self besluit of jy na die tyd nog gaan lus wees vir dans!!! Sela.

AmY ·

As hy elke tweede aand van eiers op brood hou, is hy welkom om te kom.
Ek weet natuurlik hy bedoel dit letterlik.

luka ·

Pleks dat malema hom toespits op die gevare van die dwelm handelaars wat die land oorgeneem het as op witmense wat defnitief nie die gevaar is nie. Maar nou ja hy seker bang vir hulle ? Verbal diaree teenoor witmense is vir hom makliker ?

Vryheid ·

Bla Bla Bla Bla malema, ons is nie bang vir jou en jou party nie. Jy sal jouself eet

Franco ·

Gee ons nie te veel media blootstelling aan die organisasie nie?

Gert ·

Dis aan hitsing tot diefstal en oor tredind , en dit in n demokratiese land net voor n verkiesing , ek het dit na Agriforum gestuur en hoop Kallie Kriel wil wil die drygemente stop van daai man hy dreig almal en dink hy kan met alles weg kom . Mense staan op teen sulke intemedeering .

Oom Doug ·

Gert,
100 % dis aanhitsing, en sy mense glo hom.
Diefstal en moord syfers gaan styg.
EFF is die vuil werk departement van die ANC.

Charl ·

Ons wit mense het gewerk vir wat ons het, EFF ondersteuners wil net hê en hê., staan net bak hand die heeltyd. Gaan werk dan verdien jy geld. Gaan leer verder dan kan jy nog meer geld verdien. Ek het my klein besigheid van die grond af begin. Geen instansie of bank wou my geld leen om my besigheid mee te begin het nie. En nou sê ek, NEE EK DEEL NIE, ek het my besigheid my my hande op die been gebring, sonder hulp. Julle klomp EFF’s moet eerder aan julle leier, Mal-lema se tafel gaan sit, kyk net hoe ryk is hy, net van twak praat.

Johan ·

“Bring it bro” Almal raak nou moeg om altyd te hoor hoe “sleg” die Witmense is volgens jou – Rather start taking responsibility and advance the economy in order for millions – black and white – to make a descent living. Not all can stay in fancy houses like you and bra Floyd and drive around in Range Rovers – Grow up and heal where you can while you can – the clock is ticking for everyone!!

Foxi ·

Eerstens Mnr Malema,my eetgerei blink in my vertoonkaste. Dis erfstukke waarvoor daar baie hard voor gewerk was. Tweedens weet ek nie hoe om vir jou n ete voor te berei nie, want nie familie of vriende kom kuier of eet by ons nie. Want ons kan nie n varkboud of skaapboud bekostig nie, ook nie vinger etes nie. Ons eet hoender, wors en eiers. Jy sien Malema, ek sal regtig nie omgee om jou by my tafel te hê nie, maar jy moet ook bereid wees om ook saam met ons hande te vat om GOD te dank vir die bietjie wat ons het om te eet. Wyn sal ek nie hê nie, maar Oros koeldrank wat heerlik is. Daarna kan ons heerlik gesels oor die toekoms van ons land. Dit sal eintlik wonderlik wees. Maar glo vir my jy sal huistoe gaan met ander sieninge in jou hart en jy sal besef dat jy verkeerd was oor die witmense………..

Andreas ·

Een ding van hom kan mens sê, hy weet hoe om die grootste klomp twak te praat en dit keer op keer te herhaal met ander metafore dat dit soos nuwe idees klink wat niemand nog ooit van gehoor het nie. Dit klink elke keer soos nuwe reën ‘n sinkdak.

jaco ·

waarom deporteer die EFF en die ANC nie net die wit mense na Europa en Amerika nie? dis mos nou baie makliker as om met allerhande beleide en dreigement te kom. Dit kan ook nie so moeilik wees nie:
DWING eerstens diegene wat dubbele burgerskap met wit lande het of wat dit maklik kan kry (Helen Zille is nogal een van dié) om SA te verlaat. Baie van hulle kan dit in elk geval bekostig.
Maak dan ooreenkomste met wit lande in Europa en Amerika om vlugtelingstatus aan die res te gee.

Feite ·

Jaco,

Die ander lande sal net baat daarby om ons almal terug te vat.

Henry ·

Daar gaan nie krag wees na die verkiesing nie so hoe sê hulle ” dis koue kos my skat”

Hansie Slim ·

Julias… gaan try daai retoriek by die Spur.
My huis is privaat soos joune muurtjieqs en veiligheidswagte het.
Ek is hier die veiligheidswag en ek dans nie.
Het jou ma jou nie maniere geleer nie?

Sans Souci ·

Seker niks minder as reg dat ons nog steeds die kos en die gedekte tafel moet voorsien nie; was mos maar nog altyd so, geleef en voordeel getrek uit die wittes se skeppings- tegnologiese- en landbouvaardighede. Van Jan en Maria se tyd af.
Tragies hoe die geskiedenis homself heeltyd herhaal.

First the Spade, then the Spoon ·

First graft, then graze. You should preach that.

lanie ·

So jm kan se wat hy wil. Hy word nie geintimideer nie, maar as jy Steve Hofmeyr is dan is die gort gaan. Eet maar lekker. Gelukkig het ek nie n eetkamer nie. Net tv skinkborde.

Chris du Preez ·

By my gaan jy eers kos kry as jy my kar klaar gewas het

kraai ·

Bring jou eie dop saam, ek deel nie my “Four Cousins” nie. Gaan n lannnnng aand wees

Ja swaer ·

Die outjie (Malema) en die ANC uitgevretenes laat my dink aan Jan Rabie se ‘Drie kaalkoppe eet tesame’. Ek kan nogal sien hoe hulle om ‘n tafel sit met Zuma aan die bopunt en Malema aan die ander punt. Ramaposa dra die kos aan en die Guptas staan en smaal en slyp hulle tanne (en messe) daar in die kombuis, terwyl klein Atul kort-kort om die hoek loer om te kyk of hulle mekaar al begin eet. Dan volg ‘n feesmaal soos die klomp Suid Afrika verslind en klein Juliussie verstik soos hy sluk. Goeie eerbiedige Cyril storm nader en gee hom ‘n harde klap op die rug. Zuma, onbewus va alles, sluk en slurp en kou dat die spoeg so spat, maak die tafel leeg en gryp Ramaposa en byt sy kop af. Kort voor lank gryp die lot mekaar en verslind mekaar in ‘n warboel van spoeg, geld en genoegdoening, totdat daar net ‘n klein vetkolletjie oorbly. ‘n Wit kelner stap nader en vee dit ewe beskaafd met ‘n lappie op, sug, sluit die plek en gaan huis toe.

@Ja swaer ·

Sjoe, goeie vergelyking. Vraatsug en Hebsug so relevant.

Kerrie Vlamskiet Briekstreep ·

.
.
Ou sirkus act…gaan trap strooi op n ander plek.
.

barend v d westhuizen ·

wel ek weet nie wat hy wil kom eet nie wand in die laaste 30 jaar betaal ek deur my nek aan belasting wat mense soos hy wat niks doen nie aan die lewe hou dis ek het niks wat jy kan kom eet nie gaan vra daar by jou broer cr hy het dalk vir jou kos of nog beter lig jou gat en begin werk

Anoniem ·

Ja Malema, jy kan gerus gaan kyk wat eet die Witmense in die Wit plakkerskampe (as daar enigsins iets is om te eet). Jy weet Malema ons gee so elke drie maande vir ‘n tehuis vir VIGS wesies (Swartkinders) kos.

Voer en Voer en Voer ·

Is 90+ miljoen steeds nie “genoeg” nie? Hoe lank wil jou soort aanhou voer? Dalk totdat hulle getalle oor die 200 miljoen is??

Ra Amon Khan ·

.
.

Ons gee te min …… ek wens hulle wil sy blink gesiggie 24 uur op al die Main Stream Media kanale sit vir die volgende 5 jaar…sy flyers moet by elke robot en stopstraat uitgedeel word,in jou kar se wiper gesit word by elke mall se parking…..laat hy die publiek van Suid-Afrika kan goormaag gee…dis hoe jy so kalant hanteer.
.
.

Bul ·

Hy moet maar van sy trawante vra vir van daai “grant” wat uit wit belastingbetalers se sakke kom.

ChrisE ·

Ai jai jai mense. Ons trap elke keer in dieselfde gat. Ek moet die man toegee, hy weet presies watter knoppies om te druk om die wittes warm onder die kraag te maak. Deur onsself op te klits jaag hy ons bloeddrukte op en het hy gekry wat hy wil hê. Elke raksie van die wittes word as rassisties afgemaak en dan word ons eers kwaad. Hy word in elk geval voorgesê en hy sal niks kan regkry nie. Ons is nie gewikkel in die aardse stryd nie maar met die tussen die magte van die lig en duisternis. Sterkte

James ·

Ek wil net byvoeg, Chris, ek oordeel nie jou geloof in iets groters as die aardse bestaan nie. Ek glo ook in die hemel en die hel, maar, ek glo nie dat ek ‘n passifis op aarde moet wees, net omdat dit tydelik is nie.

Die vyand op aarde, WEET dit. Hy WEET dat godsdiens ‘n sterk dwelm is om mense passief te hou. Marx het gese: ” Godsdiens, is die opium vir die massas.” Wat hy daarmee bedoel het is dat kommuniste nie hoef te bekommer oor mense met sterk waardes wat godsdienstig is nie – hulle godsdiens – gaan hulle passief hou: In die hier en nou.

Gaan vra die toegewyde jode wat gellef het in die eersste helfte van die vorige eeu, WAAR hulle passifisme hulle gebring het, hier op aarde.

As die hiernamaals vir jou belangriker is as jou plek in die geskiedenis, en jou moed om HIER, op aarde, teen boosheid te veg: Moenie verwag dat die hiernamaals beter gaan wees nie.

STOP HIERDIE PASSIFISME, in die naam van ‘n hiernamaals. Jy maak almal wat goed is rondom jou – WEERLOSE TEIKENS, omgerol om op die magie gekrap te word.

James ·

Jammer, Chris – hierdie het weggeraak toe ek geskryf het oor Marx se opinie, dat godsdiens nie verbied moet word nie: Marx, die vader van die ideologiee wat vandag hier in Suid Afrika aangehang word deur die meerderheid in grade van ekstremisme, maar dieselfde ideologie – het gosdiens nie as sy vyand gesien nie – maar sy geheime wapen teen goeie mense.

Hy het geweet dat hulle in die gesig van die aansslag nie gaan terugveg nie. Nee. Hulle gaan:
1. “die ander wang draai”;
2. “bid vir hul vyand.”

Die gevolglike passifisme, maak die bose se werk – maklik.

Sê net ·

Ek moet saam stem met ChrisE. Kyk wat sê die Psalmdigter vir ons in Psalm37:1-4
1 Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie,
2 want soos gras vergaan hulle gou en soos groenigheid verdwyn hulle sommer.
3 Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort.
4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Lees sommer die res van Psalm 37, leef dit dan uit.

JJ ·

Plaas hy sy vervolgers leer jy as ouers maak nie 20 kinders en kan net vir 1 sorg nie. Natuurlik gaan 19 van hulle dan swaar kry. Wat is dan die maklikste, blameer die wit mens daarvoor en vat van die wit mens, maak nie saak of die wit mens verskriklik hard gewerk het vir alles wat hulle het. Wit mense maak ook seker hulle kry soveel kinders waarvoor hul wel kan sort nie en seker gemaak het hulle het net 2 kinders waarvoor hulle kan sorg!

Bekommerd ·

Steve word orals “gekruisig” omdat hy opkom vir die Afrikaners en teen plaasmoorde is. Maar die gemors mag se wat hy wil, en kom weg met alles.

Andre ·

Dan is daar nog mense wat vra hoekom daar “Apartheid” was . Nog na al die jare nie maniere geleer en anders se eiendom respekteer nie.

Jay ·

Jul kry reeds TE VEEL van die witmens af. My oorbly geldjie gaan slegs om my nasie te help. Al die wette om 50mil teen 3.5mil te beskerm en te bevoordeel? Nee wat, kry vir julle.

grace ·

Ja kom eet gerus saam met ons, maar ek kan jou nie waarborg dat jy sal kan opstaan en loop as jy klaar geeet het nie.

hercu ·

Julius Malema het ‘n Jezebel gees by Robert Mogabe geêerf en leef dit nou uit

Sê net ·

Hy moet sy Bybel gaan lees “As iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie.” 2Thess 3:10.

Step ·

Hoop jou gestel is sterk, want by my sal ‘n baie “spesiale” papawersaad broodjie onder op jou bord gooi.

kolla ·

Hierdie ou is in vir ‘n moewiese skok. Meeste wit mense is glad nie ryk nie en het bloot gemiddelde inkomste EN omtrent 90% is armer en verdien minder as Malema self.

Swartwolf ·

Gaan nie oor ryk nie gaan oor wie betaal die belasting. Meerderheid van persoonlike belasting (Rand waarde) word van blanke werkers verhaal en uitgedeel as “grants” aan die met klomp kinders maar geen inkomste nie. Gaan kyk wat die wereldbank klassifiseer as “ryk” in terme van globale netto bates.

kolla ·

Jy oorskat die blanke se bydrae tot die staatskas. Die swart middelklas is reeds veel groter as die wit middelklas en dra dus meer by.

Swartwolf ·

Kolla gaan lees die wereldbank definisie van middelklas verdienste. Meeste middelklas werkers in SA betaal nie belasting nie. Alhoewel die hoeveelheid swart “middelklas” werkers in SA meer is as die wit “middelklas” werkers betaal wittes stil die grootste hoeveelheid geld (om dit vir jou maklik te maak ZAR waarde) belasting. Jy oorskat en verstaan nie die verdienste vlakke van middelklas nie. Lees en word wys.

Bernadette ·

Gelukkig het ek die Hemelse Vader wat vir my voorsien, Geen regering kan dit van my ontneem nie. En die hele land is welkom om by my lewende God se tafel te kom aansit vir ‘n feesmaal.

Boerbok ·

Hoogmoed kom net voor die val, laat my dink aan die magtige engelse leeu wat ons volk heeltemal onderskat het, hulle was verneder voor die wereld. Ons hoop is nie in getalle of politieke partye nie maar in die Almagtige God van Hemele en aarde, Hy is magtig en in staat om die vertrapte boervolk op te lig wanneer ons, ons bekeer van ons verkeerde paaie en Hom alleen dien. Never count us out

ja nee ·

baie mense het nie eers meer eetkamers nie….met graagte sal sy laaste maaltyd voorberei word…

Judge Dredd ·

Julius bevestig maar net wat ek al lankal dink – swart mense kan nie lekker kos maak nie – nog iets wat hulle nie kan doen.

@Bollabek ·

AS EFF aan bewind kom…. presies dit:
AS… En AS is verbrande hout

j ·

Ek se weer, ons gee hom te veel publisiteit. ,wat hy se in die openbaar kom op niks anders neer as, haatspraak en dreigemente om ons te dwing om alles wat ons besit net te oorhandig.

ZET ·

Malema moet regtig baie min slaap elke nag, want dit neem ure om al die gemors wat
hy praat uit te dink.

Lizelda ·

Al wat ek weet is: Ek meng nie met mense van wie ek nie hou nie. Nou die EFF “hou” nie van witmense nie, maar nog wil hulle aan tafel sit met ons en saam met ons eet????? Skreeu snaaks Malema, skreeu snaaks…

boerseun ·

Om met “force” iets te doen of om iets te forseer is om dit met geweld te doen. Hoe gaan daai een, met geweld kan jy jou finger in jou ….. afbreek. Dit bly n dreigement tot geweld, al is dit oop vir allery kastige “misquotes”.

Susan de Klerk ·

Met die etery sal dit natuurlik goed gaan, maar wie gaan die skottelgoed was?

DI ·

blablablablablabla AL WAT HY KAN Sê! EK IS AL SO MOEG VIR HOM

Johan ·

Malema wil hê dat jong wit Suid-Afrikaners by die EFF moet aansluit. Maar dis dieselfde party wat nie wil het dat die jong Wittes werk moet hê nie. Hoe nou?

Vanessa Moore ·

Ons sal lekker moet eet aan daai laaste bord kos, want as die land oorgegee word aan mense sonder kennis gaan ons ‘n 2de Zimbabwe word. Ek wonder wie hy probeer flous met die woorde dat hy niks teen wit mense het nie. REGTIG!!!!!!!!!!!!

kolla ·

EFF is die vinnigste groeiende party in die land, skrikwekkend. Boonop is die EFF eintlik maar die ANC so mens moet eintlik hulle stemme bymekaar tel om die realistiese prentjie te kry.

@kolla ·

Onheilige ANC – EFF koalisies in die pyplyn. Om verder te kan ‘eet’. Radikale ekonomiese veranderinge op pad. Seker dié dat hy ons nou al belowe…die ANC gaan sy soiled son met ope arms verwelkom.

Nettie ·

Pasop, Bhuti Mallemannetjie – as jy jou kom kry, is daar nie meer kos by daardie etenstafel nie. As jy die wit boer doodmaak en die lande/boerderye vernietig, dan is daar niks kos op die tafel nie. Dan kan jy maar kom sit by die tafel, maar jy gaan weer honger opstaan …..

Nettie ·

@kolla, ek het daai ding (dat die ANC en EFF koalisies in die mou voer) LAAAAANKAL gesê – toe raak mense vir my kwaad. Oor paar maande hoor ons net die EFF en ANC het “hul verskille” begrawe en die ANC het die EFF weer in hul geledere verwelkom. Dan ….. DAN …. is ons blankes EN die land totentaal in sy tjops in!

aj ·

Malema is ‘n skepping van die (breindood) media!

Sonder die media is Malema niks!

Daar is niks NUUSWAARDIG aan Malema se sotlike uitlatings nie … tog plaas die media dit op die voorblaaie.

Hy slaag daarin om elke vergadering vernuftig te omskep in ‘n PUBLISITEITSFOEFIE … en die DOM MEDIA ‘val’ elke keer daarvoor.

Die media is skokkend oningelig en onervare! Hulle openbaar GEEN DISKRESIE of kritiese denke t.o.v. Malema se manipulasie nie.

Die media besef nie dat hulle misbruik word vir goedkoop sensasie, …. gratis publisiteit nie!

FAKE NEWS!

Cyril Ramaphosa het vir Malema uitoorlê …sy ‘gifangel’ getrek! Dáár is vir Malema geen potensiaal om SENSASIE te “melk” nie.

Die enigste oorblywende bron vir goedkoop sensasie wat Malema kan ‘melk’ is RASSEHAAT.

Ignoreer hom … dan sal hy ‘verdwyn’ … soos ‘n hologram sal hy verdwyn as die ‘projektor’ afgeskakel word.

Deon Meyer ·

Droom gerus voort.Jy is nie welkom in my huis nie.Net so stel ek ook nie belang om in jou huis aan tafel te sit nie.Jy word aan jou vriende geken en sotlik was ek nog nooit nie.

Ben ·

Julle sal vreemdelinge in jou huis in nooi wat waarskynlik jou familie sal moor???

Caution ·

Julius en Andile, julle ken nie die Boervolk se God nie, maar julle gaan Hom leer ken, SOON VERY VERY SOON

Pieter ·

Eish, Malemma jy het darem wratig ‘n opsessie met wit mense! Mens sal sweer jy is bang vir hulle of baie lief vir hulle! Wat sal dit nou wees?

DS ·

n Paar punte wat jy moet in ag neem malema as die teëstanders (eff of die anc ) by my wil kom eet.

Ons kan almal eet, net nie noodwendig aan my tafel nie:

“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.”

Maar onthou jy sal moet afsien van jou voorvadergeeste.

“Die regverdige eet totdat hy versadig is; maar die maag van die goddelose ly gebrek.”

As jy dan nog steeds my vyand wil bly en nie wil afsien van voorvaders ensevoorts nie en Sy liefde openbaar nie, kan jy maar my kos ook neem want Vader belowe my die volgende:

” U laat my by ‘n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk.
U ontvang my soos ‘n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid.”

Dan moet jy ook onthou

“Wanneer jy sit om saam met ’n heerser te eet, let noukeurig op wat voor jou opgedien word dat jy nie gif in jou mond sou sit nie.”

…en nadat ons klaar ge-eet het, en jy help nie om die tafel af te dek, skottelgoed te was met ander woorde werk saam met my nie :

“‘n Sweep vir ‘n perd, ‘n toom vir ‘n donkie, en ‘n lat vir ‘n dwaas.”

So kom eet gerus en onthou…

“Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en wat homself verneder, sal verhoog word.”

ChrisE ·

Aitsa vir jou Julias. Het jy al van Jakkalas hy nooi vir gansie , kom eet vanaand b my.

honourable member ·

Wel laat ek jou een ding se die bevoordeeldes deesdae is julle. Kyk maar wie kry al die poste en wie ry die groot karre. Beslis nie wittes nie. Wie is besig om hierdie land af te breek julle nie die wittes nie.

KLAAS VAKIE ·

I demand, I want, the government must give me ……… Kan die mense niks vir hulself doen nie? Die EFF het nie n idee waarvan hulle praat nie! Gaan nie so maklik wees nie Malematjie, dreig maar.

Antz ·

Ja nee hoor ek het nou amper van my stoel af geval soos ek gelag het!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.