Man (62) gevonnis vir diamante, mynbou op plaas

Argieffoto: Kent Williamson

ʼn 62-jarige man is Dinsdag in die Schweizer-Reneke-distrikshof in Noordwes gevonnis vir onwettige mynbou asook die onwettige besit van ongeslypte diamante.

Bernhard van Niekerk is een jaar tronkstraf of ʼn boete van R50 000 opgelê.

Kapt. Tlangelani Rikhotso, woordvoer van die Valke, sê die ondersoekspan het Van Niekerk vasgetrek ná ʼn wenk wat die plaas Eerste Begin in Amalia as ʼn plek vir onwettige mynbouaktiwiteite aangedui het.

Van Niekerk, wat nie die eienaar van die stuk grond is nie, het vier ongeslypte diamante ter waarde van R14 000 in sy besit gehad.

Volgens ʼn ondersoek van die televisieprogram Carte Blanche is onwettige mynbou een van die grootste kopsere wat Suid-Afrika in die gesig staar met nagenoeg 14 000 mense wat op enige gegewe oomblik hulself daaraan skuldig maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

18 Kommentare

cor ·

Pleks dat hulle aandag aan die plaas moorde en korupsie gee , nou word die ou vir iets so onbenullig gevang, optel goed is vat goed.

Peter ·

Êrens begryp ek dit ook wel, want misschien heel misschien was het die overtreder/arrestant zyn allerlaatse strohalm wel om aan (extra) geld te geraak,wegens veels te kleine uitkering? Enne werk kry in ZA, dis bysonder moeilyk in de praktyk.

Scalla ·

En wat van die klomp zama zamas by die goudmyne, onwettige buitelanders wat misdaad bevorder

Ai ·

Ja sjoe, “onwettige mynbou” is n groot kopseer.. hoe so liewe regering? Volgens julle besit ons al die grond? So hoe is dit dan onwettig.. O ja, want die grond behoort NIE als aan ons nie en die laaste keer wat n Afrikaner n diamant uit die grond uitgehaal het het die Mammon aanbidders dit geruik van ander kant die Meditereense see en oorlog op die Boer volk verklaar en seker gemaak dat net sekere mense alle mynregte in Suid Afrika het….

ai tog ·

aarde mens. pra jy nou van kolonisliste? hulle wo mos ook al wat Afrikaans was Ingels maak.

Ai ·

Ja Ai tog, wie anders? Dis mos waaroor so baie van ons vrouens en kinders in konsentrasiekampe gesterf het.

Ai ·

Ja ek praat van die Engelse en die Joodse Bankiers (Beit, Werhner, Montfiore ens.) wat saam gewerk het om die Boere uit die pad uit te kry. Wil nou net byse dat daar Jode was wat vir die Boere geveg het. Daar was selfs Russe wat vir ons kom baklei het. Die Russe het selfs n ou volkslied genaamd “Трансваль” of “Transvaal” genoem is. Baie dinge is uitgelos in ons geskiedenis boeke….

Vierkleur ·

Nou wat is ‘n wettige diamand? Kan net ‘n Oppenheimer (Engelsman) ‘n wettige diamand besit?

Ai ·

Presies. Behalwe die Oppenheimers is nie Engelse nie…. Hulle is Jode. Daar is n groot konneksie tussen die Engelse, die Bankiers en Myn magnate wat daai tyd almal saamgewerk het om hulle kloue op al die regte vir Myn te kry.

Magda ·

Ek wil net weet toe die Here die aarde gemaak het het HY die aarde vir ons almal gegee of staan daar in die Bybel die diamante behoort net ani staat ek weti hoekom werelds goed so deur die mens beheer word nie nerens staan dis staats opperheimer of de beers sn nie dis vir almal opi aarde gesit ma die mens speel baas oor dit

Rupert Ashford ·

Aarde, R14000.00 se diamante, maar hy is een van die grootste kriminele in die land. Sodat dit deur Numbawan en sy trawante beheer kan word saam met De Beers etc. Belaglik…

zahn ·

Ten minste verkoop hy nie daga en ander dwelms nie, hy verrig arbeid om iets te kry wat in elk geval aan hom behoort. As hy gewone klippe optel, dan is dit fine, maar die diamante behoort aan De Beers? Waar het hulle die alleenreg in SA gekry? Dis mos bog! As ek aartappels plant in my tuin, en ek kom op ‘n diamant af, wat dan? Behoort dit outomaties aan die staat , lees De Beers? Ag nee strooi, ek belowe julle, ek sal daai ding verkoop. Dis nie smokkel nie, IDB en De Beers is eintlik onwettig. Julias my ou maat, hoe lyk dit? #De Beers must fall? Kry De Beers se regte terug, en ons kan almal onmiddelik ophou belasting betaal.

Vryheid ·

Grootste kopseer is die uitmoor van boere en plaasaanvalle!!!

John ·

Sjoe, die man het klaar die prospekteerwerk gedoen vir die volgende mynbaas. Kyk maar wie gaan daardie myn besit. Die verklikker sal sekerlik ‘n joppie daar uitslaan. Noordwes is in die visier van die vriende van vriende wat mega-planne het vir oorname. Aan wie behoort die paar stene nou wat die oompie gedelf het? Ek vra maar net, want die waarde blyk volgens foto’s baie meer te wees as bloot ‘n paar duisend…

JP vd Merwe ·

Nog ‘n voorbeeld van hoe ons nie vry is in Suid Afrika nie. Die mineraal regte is sonder vergoeding net gevat deur die Staat. DeBeers en trawante het ‘n monopolie doen prys vastellings ens maar dit word nie aangespreek nie. En die belaglikheid R14000 se diamante maar Boere word elke dag wreedaardig vermoor!Duidelik is ons prioriteite verkeerd.

Ben ·

Probeer om n lisensie te kry. Dit kos jou deesdae meer as n R100,000 en jy wag langer as n jaar, en dit is net op 1 een plaas geldig.
In die ou dae toe daar net n paar mense by die kantoor gewrk het , het dit n paar honderd rant gekos en jy het binne 3 weke gekry. Nou werk daar lyk my meer as n honderd en daar gebeer niks.

Henk ·

In Kimberley word elke oop stukkie grond onwettig gemyn, maar dit word toegelaat…… S.A. met sy dubbele standaarde.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.