ʼn Man is Saterdag met veelvuldige steekwonde gevind waar hy aan ʼn boom vasgemaak is naby Bronkhorstspruit in die ooste van Pretoria.
“Die 53-jarige man is Saterdag omstreeks 14:00 langs die R104 gevind,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, in ʼn verklaring gesê. “Hy is na ʼn hospitaal in Pretoria geneem nadat paramedici hom op die toneel gestabiliseer het.”
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
En raai hoekom is hy na ‘n Hospitaal in Pretoria geneem vir behandeling? Want daar is nie ‘n Hospitaal in Bronkhorstspruit meer nie, die privaat een het ook toegemaak.
Waar is die dae wat elke dorp ten minste ‘n Hospitaal (al was dit ‘n klein een) gehad het om ongevalle te behandel? Hoeveel mense sterf omdat hulle nie onmiddelik toegang het tot mediese behandeling nie?