ʼn Man (56) sal Maandag weer in die hof verskyn nadat hy glo die Suid Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit nagenoeg R600 000 bedrieg het.
Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het gesê Abdul Karriem het vandeesweek in die Bellville-landdroshof verskyn vir bedrog wat hy tussen 2014 en 2015 gepleeg het.
Hy het glo vervalste inkomstebelastingvorms ingehandig en betalings van sowat R600 000 ontvang.
“Die Valke se eenheid vir handelsmisdade het hom Dinsdag in Strandfontein in hegtenis geneem,” het Ramovha gesê.
Karriem staan tereg op aanklagte van bedrog. Hy bly in aanhouding tot Maandag 4 September wanneer hy glo om borgtog sal aansoek doen.
wel vir een of ander rede is ek nie eintlik gepla dat n man steel van n organisasie wat tegnies van my af steel nie
Stem saam. Dis asof iemand ‘n gesteelde kar steel.
En hier gaan ons alweer….dit hou net nie op nie!
Ai .. as jy kan LIEG kan jy steel en as jy kan steel kan jy moor !
Natuurlik is jy ìn die kol, Ria.
verlede week is 3 wit amptenare van die karoo hoogland munisipaliteit aan bedrog skuldig bevind. in hierdie berig is die beskuldigde weer van n ander minderheidsgroep. dit lyk my om nie vir korrupsie gevang te word nie, moet mens nie deel van n minderheidsras wees nie.
Wag so bietjie… SARS dief my geld elke maand ek betaal 45% tax vir wat? Die polisie beskerm my nie ek moet n veiligheidsmaatskapy betaal ,die staats hospitaal se diens is n swak verby , die staatskole is so oorvol my kinders het n agterstand net om daar te wees.Die petrol word oorbelas en die die munisipale dienste wel almal weet hoe duur dit is.Ek vra nou wie verneuk vir wie hier
Leahim jy slaan die spyker op die kop ! Verder kry mens wat die meeste bydrae tot die belasting nie eers n pensioen eendag, maar die wat niks bydrae en gemoor, gebrand en geplunder het , hulle kry n pensioen !
Die regering hou nie van kompetisie nie.
Kan iemand my dalk help asb. Ek het besigheid met iemand in afrika gedoen en is sleg ingeloop. Dis persoon is n SA BURGER mar onaantasbaar hier en in die daardie land. Belasting- ontduiking ens ens ens. Kom met die vreeslikste dinge weg. Kan iemand groot asb vir my n tel nr of plek gee waar ek die persoon kan rapporteer en daar sal iets gebeur. Dankie
Waar meld ek bedrog en geldwasser aan.?
Eight hundred thousand and sixty four fifty six, twenty four eish we short Eight billion twenty four and sixty four fifty…… where did all the money go…ahha…wait a minute….wahaha….I know. Need more and more money, is easy I know where to find.
En julle het gedink slawerny is afgestel, is net n ander form daarvan. As jou vrou nie met die beursie kan werk nie, dan vat jy die beursie weg. As die finansieele direkteur nie wiskunde kan doen nie word hy afgedank. As jy Eskom, SAUK, SAL bestuur en nie n goeie job daarvan doen nie kry jy miljoene as n dankie loop pakket for a deed well done. As jy nie n land kan bestuur nie kry jy Nkandla, eiendom in Dubai ens ens. , en is steeds aan die stuur.
As jou van Gupta is word jy uitbetaal, as jou van Afrikaans / blank klink betaal jy in. Dit is geen wonder dat daar individue navore kom wat doen wat hulle doen, daar word so groot voorbeeld gestel. (“Die voorbeeld gestel, wyd in die media vrygestel”) Miskien moet ons ons almal laat bankrot verklaar, ons is in elk geval n garingdraad dikte weg daarvan. En die slimmes sit en tel hulle Dollars.
As ons nou weer aan bewind kom, weet ek dadelik wat die pos is waarvoor ek sal aansoek doen. Ek het dan immers Standerd 8 gedoen, met n Wiskunde slaagsyfer van 97%. Toe geen Internet, kon nie n Graad koop nie.
As ons net ‘n stelsel het wat belasting van die staat kan weerhou. Did die enigste antwoord op grootskaalse diefstal deur die politieke elite en kie.
Net soos alles gemanipuleer word, net so word skrywes gemanipuleer. “Freedom of Speech ?”