Man dreig glo om stempunt af te brand

Holy Cross Sisters' School in Bellville, Kaapstad

Holy Cross Sisters’ School in Bellville, Kaapstad

ʼn Man het gedreig om ʼn stempunt by ʼn skool in Kaapstad af te brand indien hy nie sy paspoort mag gebruik om te stem nie.

Alfreda Bekkers, voorsittende beampte by die Holy Cross Sisters’ School in Bellville, het aan Sapa gesê die kieser het gedreig om die skool af te brand indien hy nie sy paspoort as identifikasie mag gebruik nie.

Bekkers en ander beamptes kon hom kalmeer, en hy is huis toe en het later met sy identiteitsdokument teruggekeer.

ʼn Bejaarde kieser het in ʼn ander voorval per abuis vir die verkeerde party gestem. Hy het ʼn tweede stembrief ontvang en is toegelaat om voor te staan. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.