Man in hof oor moord op minister se seun

Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Foto: Flickr/GovernmentZA

Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Foto: Flickr/GovernmentZA

Die man wat daarvan beskuldig word dat hy Chumani Nqakula, die seun van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, vermoor het, sal Maandag in die hof verskyn.

Chumani (23) is Saterdag by Bezuidenhout Valley in Johannesburg doodgesteek. Die verdagte, wat glo aan Chumani bekend was, is oor die naweek in hegtenis geneem.

Medelye en ondersteuningsboodskappe aan die minister en haar man, Charles Nqakula, het sedert Sondag vanuit alle oorde ingestroom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Bruno Stef ·

Daar word met n bekwame spoed opgetree as die regerende elite se gesinslede aan die ontvangerskant van misdaad is maar die gewone publiek moet maar wag of die saak word na n lang tydperk van ondersoek van die rol geskrap.

Joe ·

Ek glo nou KAN die regering OOK voel hoe dit voel om koelbloedig dood gemaak te word , maak nie saak hoe die moord gepleeg is nie …. die regering dink is ‘n grap met die erge , wrede , tragiese & skokkende misdaad ….. nou wat nou ….. wat GAAN die regering in elk geval doen oor die misdaad …. JZ , ANC & julle trawante …… wat is op JULLE lys van agenda ……. nou HET ook een van julle ” clowns ” in die parlement deur geloop …. is dit nog steeds ‘n grap of nie …. lyk my NIE genoeg van JZ se ” clowns ” het al deur geloop nie ….

christine ·

Leef by die swaard sterf by die swaard. Hoekom gee ek bloot nie om nie. Heng hoe kom ons daar??

Theresa B ·

Stem 100% met julle saam – Bruno, Joe en Christine. Amazing is dit nie?!

Knersus D ·

Was eers bekommerd omdat dit vir my soos par for the course gevoel het. What goes around, comes around.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.