Man in hof wat glo plaaswerker doodskiet

hof-hamer

Argieffoto.

Stefan Hepburn (39) het Maandag in die Modimolle-landdroshof in Limpopo verskyn nadat hy na bewering ʼn jong plaaswerker tydens ʼn jagongeluk doodgeskiet het.

Brig. Motlafela Mojapelo, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die oorledene is intussen as Jan Railo (23) geïdentifiseer.

Hepburn en ʼn vrou het Saterdagaand op ʼn plaas in die Tuinplaas-distrik buite Modimolle bosvarke gejag, toe die voorval gebeur het. Volgens Mojapelo beweer Hepburn hy het iets hoor beweeg en in die rigting van die geluid geskiet.

Hy het aan die polisie gesê hy het in die rigting waarin hy geskiet het, geloop en besef iemand is raakgeskiet. Railo is op die toneel dood. Hepburn het die voorval by die polisie aangemeld en ʼn saak van strafbare manslag is aanvanklik aanhangig gemaak. Dit is later na moord verander en Hepburn is Sondagaand by sy huis in Pretoria in hegtenis geneem.

Volgens Mojapelo is die saak tot Donderdag uitgestel, wanneer Hepburn om borgtog sal aansoek doen. Hy bly tot dan in polisieaanhouding.

Railo was ʼn werker op ʼn buurplaas in die Tuinplaas-distrik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

17 Kommentare

Rox ·

Ja nee nou sal EFF en die vroueliga seker weer voor die hof toi toi wanneer die man moet voorkom. Sterkte mnr.

Rita ·

Dis waar wat johan se. Wat het hy op daardie man se grond gesoek. Wat my so hartseer maak en bitter. Ons wit mense word so wreed seer gemaak en vermink en dood gemaak. Veral die arme ou mensies wat hulle self nie kan verdedig nie en klein kindertjies. Grote genade wat word van daardie afskuwelike monsters. Daar kom net mooi NIKS van dit. Dinge kan maar met ons witmense gebeur. Dis reg maar laat ñ wit man nou iets doen dan word hy in die tronk gegooi. Dis bitter onregverdig. Ons regering moet by kom. Ons wit mense word ook altyd van rassisme beskuldig. Dis nie ons wit mense wat rassisties is nie. Dis die ander kleuriges. Ek wens ek kon iets doen. My hart gaan uit vir ons arme wit mense.

Will i am ·

Nou word daar op die nuus gesê ons vergelyk hulle met diere. Maak stories op soos dit hul pas.

AL ·

Die plaaswerker wat doodgeskiet is lyk soos n moeilikheidmaker. Sal my nie verbaas as hy vir kwaadgeld rondgeloop het op die buurplaas nie. Dis omdat moorde op wit mense nerens hoofnuus haal nie wat die eff en watter politieke partye dink hul het die reg om wit mense te veroordeel en politieke sensasie soek en opruiery veroorsaak.
Maroela Media is daar n manier om hierdie skreiende onreg aan te spreek?

Nog he Nel ·

Die toneel is moontlik gevee vir spore , wat die hele storie moontlik kan weerle.

marous ·

Eers berig as skiet ongeluk en nou is dit moord? Strafbare manslag… moontlik , maar opset selfs by moontlikheids bewussyn …nee. Maar in die land se howe is niks onmoontlik nie…

Rud ·

kyk hoop daai man kry n goeie prokereer , nie een van die plateland nie , en ja dis maklik om in die nag so vout te maak , self in die dag gebeer dit , maak seeker jy kry die regte manne agter jou met die saak , en moet nooit n poeliesie man gloe of virtrou nie asb ,

Fiki ·

Ja neee… ekt so gedink. Amper valetines day en nog iemand skiet na ‘n geluid. Ek wonder wat as dit sy meisie was.

Jakalas ·

Ek glo hy sal dalk strafbare manslag kry vir die ongeluk. Wat ‘n manier om mens se jag naweek te eindig. Ek weet nie hoekom moet hulle die man in aan houding hou nie. Dis nie asof hy gaan weg hardloop nie. Hy het mos self die saak aan gemeld by die polisie, nie waar nie.

Ek kan jou waarborg die EFF en ANC gaan seker weer van hierdie mols hoop ‘n berg maak.

Oom Johan Willemse ·

Die vraag kom onwillekeurig op: Wat het die oorledene op die plaas gesoek? Met misdaad wat eskaleer en plaasmòrde wat aan Volksmoord grens is dit nie net boere wat saans tuis moet bly nie, maar werkers moet veral nie op plade kom waar hulle nie werksaam is nie.
Ek ruik ‘n rot!

Koos ·

In ons land is daar heelwat beskermde wild, mense wat gaan jag moet attent gemaak word daarop want dit kan jou baie geld Kos as jy per ongeluk een skiet.

Scalla ·

Op tv nuus praat hul van vlakvarke, wat selde in die nag beweeg, maar bosvarke doen dit wel, wat het die buurman se werker daar gaan soek daai tyd van die aand, miskien was hy ook besig om onwettig te jag.

cor ·

Scalla moontlik op die inwoners maar niemand sal nou weet nie. Sekere mense sal nou beweer hy was saam met die jagters toe hy moedswillig geskiet is en dat die jagters rassiste is.

tambotie ·

100 teen 1, die een sal ten sterkte veroordeel word en as uiterse rasse haat, (met voorbedagte rade om te moor natuurlik) maar die 100 ander moorde was maar net blote misdaad a.g.v. werkloosheid en armoede en geensins rassisties nie!
Ek kan maar net se die boer het verkeerd gereageer, sy eerlikheid gaan vir hom ‘n kruis wees.
As so iets ooit met jou gebeur, bel jy self nooit maar nooit die SAP, kry die plaas- of buurtwag om jou by te staan. Hulle sal weet wat om te doen en wanneer om SAP te bel.
Hierdie nagtelike eksursie van die slagoffer was nie so toevallig en onskuldig nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.