Man ontsnap uit aanhouding in Sasolburg

Foto verskaf deur die SAPD in die Vrystaat

Die polisie in Sasolburg in die Vrystaat is op soek na ʼn verdagte wat uit aanhouding ontsnap het.

Thabang Charles Mokoena (20), van Harry Gwala, is Woensdag in hegtenis geneem op aanklag van diefstal. Hy het ontsnap nadat hy in die hof verskyn en die landdros die saak uitgestel het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Dafer ·

‘n Swart kollega het my al jare terug vertel dat gevangenes snags ‘ontsnap’ en net vroeg genoeg terug is vir roll-call die volgende oggend, in Sasolburg.

zoom zoom ·

Iemand ontsnap nie uit die tronk om weer op sy eie terug te kom die volgende oggend. Dream on mate dit is SA nie Hollywood nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.