Man op plaas oorval, doodgeslaan

Argieffoto: enca.com

Argieffoto: enca.com

ʼn Man van Rhenosterspruit, naby Lanseria, is Maandag wreed in sy huis met ʼn stuk hout doodgeslaan.

Izak Pieters, voorsitter van die plaaslike AfriForum-buurtwag, het aan Maroela Media gesê Johan Le Roux is vermoedelik tussen 12:00 en 13:00 in sy huis op ʼn plaas in die bewaringsgebied deur vier verdagtes oorval en vermoor. Sy vrou het glo op sy liggaam afgekom.

Volgens Pieters het die aanvallers, ʼn vrou en drie mans, verskeie waardevolle items uit die huis gesteel en met Le Roux se twee voertuie gevlug. Een van die voertuie is Dinsdagoggend glo verlate in Lenasia gevind.

Die toegang na die bewaringsgebied word met ʼn valkhek beheer, maar enigiemand kan glo ingaan. Die polisie het na bewering reeds ʼn vermoede wie die aanvallers is en is besig om beeldmateriaal na te gaan om hul identiteit te bevestig.

Volgens Pieters is drie verdagtes intussen in verband met die voorval in hegtenis geneem. Maroela Media het sedert Maandagaand probeer om inligting van die polisie te kry, maar wag steeds op kommentaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

54 Kommentare

vierkleur ·

Hoeveel aanvalle en moorde is dit vir Maart 2016 ?
Dit ruk heeltemal handuit nou, hierdie gaan oorspoel in n ernstigge rasse oorlog

Vollie ·

Dit is presies wat malema wil hê. Burgeroorlog. Ek verstaan nie waarom plaas en plotbewoners nie meer veiligheid bewus is en meer paraat is nie

a.j.stuijt ·

Ek verstaan dat die huishoudster van die plaasboer en die huishoudster se seun ook vermoor is – doodgeslaan glo deur vier Malawiers, en dat drie van die swartmans reeds gearresteer is vanoggend. Om die vraag op u antwoord te gee: my argief hou die daaglikse haatmisdade in SA by op https://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports. U kan gerus daarna kyk. Dis ook gratis.

Hannelie ·

Vierkleur elke liewe dag lees jy van ‘n paar. Dinge ruk nou handuit en hier gaan niks gedoen word nie. Want ons regering is slapgat verby! Hulle is ‘n skande vir ons land. Ek dink die oorsese koerante lag elke dag vir ons regering. Hoe is so iemand aan bewind?

Wilna ·

WAT GAAN NOU AAN!!??? DAAR WORD NOU AMPER DAAGLIKS N BLANKE AANGEVAL, VERMOOR!!! DIT IS ABSOLUUT SKOKKEND!! Dit klink al so afgesaag om te vra wanneer gaan dit eindig? Is n blanke se lewe dan niks meer werd nie??

Trolle ·

Lyk my ons dae is getel hier in SA dit raak by die dag erger.
Ek se net afrikaner pasop vir die DA en EEF.stem enige party behalwe daai twee.

Victor ·

Hoekom nie die DA nie? Ek sien ook jy noem nie die ANC nie, m.a.w. jy sal eerder vir die ANC stem as DA?

Chris W ·

Ek stem.Lees maar gerus die DA se Handves en enige blanke Afrikaner se hare sal rys want hulle staan vir ALS wat die anc regime wil vernietig van die blanke Afrikaner .Maar min Afrikaners LEES waarvoor hulle stem in die DA se handves!Geen regdenkende Afrikaner sal vir sy en sy nageslag se ondergang stem nie maar tog doen hulle dit!

Victor ·

Chris W

Wat in die DA se handves laat mens se hare rys? Noem die items? Moenie ‘n Dan Roodt / Praag artikel gee as bewys nie, gee my quotes uit die DA se handves siende dat jy dit self gelees het?

Gesiggie ·

Ek wil nie meer na die berigte kyk? Moord…Moord… ek kan dt nie meer hanteer”’ hierdie onskuldigge mense wat gemoor word… sodat ander iets uit die lewe uit kan kry? ASB Vat wat jul wil, moet nie Moor….Jammer aan die Familie en Sy vrou… GAAN DIT OOIT STOP”’ WAT GAAN ONS DOEN MENSE”’SKOKKEND IS NIE DIE WOORD.

Mij ·

Ek dink dit is die plaasbesettings wat nou begin. Dit begin nou, verskeie plaasmense is die afgelope paar dae vermoor. Ek dink dit begin nou.

Annie ·

God, ons smeek U. Help ons asb! Hou ons veilig teen die bose!

Ursa ·

TRolle, en wat van die ANC???? dit is omdat hul die land op die oomblik regeer dat daar so baie moorde is.

Trolle ·

Ursa glo my dis nie die ANC wat agter die moorde is nie.Hulle weet self nie meer waar om te keer nie hele land brand al en hulle is op pad uit.Die ANC is beslis nie engeljies nie ek sal ook nie stem vir hulle nie maar as ek net daai 3 keuse gehad het sal ek ANC stem.

Hettie ·

DOODSTRAF MOET TERUG!!!!! Want amper elke dag vermoor, ens! Nie lekker om elke dag slegte nuus te lees nie! Laat ons almal hartseer en worry!

vermeende ·

Kom ons kyk ov die valke by die moorde betrokke sal raak soos by die moorde op Parys.

m ·

Hier is beslis groot fout. Iewers is ‘n opdrag gegee op uit te moor…….

david ras ·

En so steier ons van moord na moord na moord……..en almal is woedend en teken luidkeels protes aan maar…..
Die voorblad van RAPPORT van 16 April 2006—tien jaar gelede—skreeu dit uit :
HERE, SO KAN DIT NIE VOORT GAAN NIE !! ‘n hele bladsy omring met moord slagoffers.

En tog, dit gaan nog steeds so voort, self erger as destyds.

Wat bly oor vir ons om nog te doen ? Maar net aanhou die aandag daarop vestig in die media. miskien ‘n mars soos Red October,wat Sunette Bridges probeer het , maar ons mense marsjeer nie vir ons veiligheid nie. Om die waarheid te se, ons doen net mooi niks behalwe woedende plasings op die internet.

Ons weet die regering behoort iets te doen, maar hulle doen niks.

Nou goed , kom ons dink bietjie uit die kas uit—waarvoor is hierdie regering die skrikkerigste ? Om aansien te verloor in die buiteland!

Wat is die eenvoudigste manier om hulle aansien aan te tas ? Waarmee spog hulle die graagste ? Sport prestasies–goeie sportspanne.

Dan doen ons maar ‘n Peter Hain op hulle.

Ons boikot al die groot sportbyeenkomste uit protes teen die moorde.

As Loftus dan moet leegstaan, dan is dit tot daarna toe. Ons kan nie meer omgestamp word soos speelgoed soldaatjies nie.

Gert ·

Dit sal werk, as buitelandse spanne hier kom speel dan daag ons besoekers net nie op nie!!!!OF IS ONS TE SLAPGAT, WORD LIEWER VERMOOR???

Goeie idee David maar wat van....... ·

Boycot die super 18 of daag op maar lewer protes!
Wat gaan hul maak as so paar duisend blankes rugby ondersteuners skielik die veld kaap reg voor afskop tyd op loftus met plakkate wat se “STOP WHITE SOUTH AFRICAN GENOCIDE!!!!” en moet afgesleep word????? Kyk daar is maniere om die boodskap uit te kry en te wys wat hier aan die aan gang is ! Dink net die vernedering vir die regering!

Die vraag is net hoe slapgat het ons regtig geword en aanbid ons regtig rugby!
Is ons om bereid om te staan vir ons nasie ons vermoorde mense, ons kultuur, ons geloof ons reg om voort te bestaan in die RSA !!! Kyk eks rugby mal maar ek aanbid dit nie en sien n geleentheid wat net miskien kan help as die rassistiese regering sien ons Afrikaner nasie gaan dit nie meer vat om onderdruk en uit te moor te word nie!!

Die vraag is het ons die guts of is ons werklik so slapgat soos almal se???

Lynnette ·

Wat de hel gaan aan?

Elke keer as ek op nuus gaan die week is daar ‘n plaas moord of aanval of iets.

Dit is so hartseer maar meer frustrerend want NIEMAND staan op vir die wit mense nie. Maar ry nou ‘n pizza ou van sy motorfiets af ne en dit maak een hengse storie

johan ·

Hoekom is die DA nou so stil oor hierdie ras aanval op hierdie witman wat vermoor is asook die ander plaasmense almal blankes ? Hulle die DA was baie gou om te rageer op die ras aanval van die pizza man deur n klag te gaan le vir rassisme. Wys jou net hoe die DA is draai hul rug op die blankes en maak aantuigings van rassisme as n blanke iets aan n anderkleurige doen.As die swartes iets doen aan n blanke dan is daar nie sprake van rassisme nie.Da is nes n klomp jakkalse wat in ander se gate wil kruip,

Gesiggie ·

Annie, dit is al wat ons kan doen, ons sal n gebeds ketting moet stig, en aan elkeen var vir Gebede… hoe meer Gebede hoe beter” God is Almagtig en sal ons verhoor. AMEN.

Anie ·

Dalk moet ons kyk na Goeie Vrydag na fnb stadium om 8uur, en na sokkerwedstryde?!!

Justa ·

Wat besig is om hier te gebeur is n volskaalse volksmoord op die blankes. Dit word net op n baie meer subtiele manier gepleeg, nie soos in Rwanda waar massamoord op grootskaal plaasgevind het nie. Die vraag is wat staan ons te doen? Ons hande is basies afgekap.

Karma ·

Nee Justa – slaan of skiet my maar dood – maar ek stem nie met die siening dat dit volksmoord op die blankes is nie. As dit so was, hoekom is die huishoudster en dié se seun (ek neem hier aan dat hulle anderskleuriges was) ook doodgeslaan?

DIT IS MISDAAD – gepleeg deur mense wat 10 teen 1 onwettig in SA is, wat deur die onbewaakte landsgrense gekom het of omkoopgeld betaal het om deur ‘n grenspos gelaat te word. Dit is Noord- en Sentraal Afrikane wat na SA “vlug” of asiel soek uit hul oorlog-geteisterde, verarmde en verhongerde lande, wat hier kom moor, verkrag, beroof, inbreek en steel.

En hierdie misdaad ken geen verskil in velkleur nie. Dit onderskei nie tussen ‘n herehuis op ‘n privaat spog- of sekuriteitslandgoed en ‘n ‘shack’ in ‘n informele woonbuurt nie, of ‘n plaas of kleinhoewe nie, blank of anderskleurig nie, jonk, oud, gesond of siek nie. Ons land is SIEK, ons land is KORRUP, GEBROKE, STUKKEND en dit alles die toedoen van die ANC in 22 jaar se heerskappy. Dit is om van te huil!!! ;-(((

elisabet ·

Ja..ons hande voel dalk afgekap.
As ons niks gaan doen,hoe klein begin dit ookal mag wees…
Gaan ons koppe defnitief afgekap word..weet jul wat?
Hul verskoon nie eens klein kindertjies sin nie!
Weet julle wat is afgekap?
Ons WIL om saam te staan,om SAAM te werk.
As ons eie wil gebreek is kan ons weer opstaan SAAM!
my innige simpatie met die naasbestaandes.
Nog n man in beheer van n gesin is weg.
Vroue en kinders word die meerderheid.hul gaan slaan waar dit die seerste maak.
Mag God ons genadig wees

Erik ·

Siener het van hierdie dinge gepraat….al 100 jaar gelede. Onthou julle Bloukrans en Weenen? Dan onthou julle seker ook bloedrivier. Geskiedenis herhaal.

philip ·

Dit is die nag van die “lang messe” wat net in `n ander vorm geskied soos deur Siener v Rensburg genoem is.

pop ·

Los maar die DA uit. Die Kaap floreer en dinge werk. Maar dis hoe dit mos gaan. pleks almal saamstaan baklei julle selfs oor partye. Nouja stem maar vir die ANC trolle. Daars nie medisyne vir dit waaraan jy ly nie.

Jan ·

Bewapen jouself of emigreer. Hierdie twak gaan nie ophou nie.

Aster ·

Ek stem saam Jan. Ek dink emigreer. Ek weet daar is ook politieke probleme in ander lande, maar patetieser as Suid-Afrika sal jy nie kry nie. SA stort in duie, kyk ons land, ons ekonomie, ons as boerevolk en sy geskiedenis word uitgewis, ons skole en universiteite. Die regering sal niks doen vir ons wit boerevolk nie. Ons suffer nou en gaan suffer in die toekoms. Ons kan nie wag totdat ons eendag weer onder ‘n wit regering val of dalk ons eie volkstaat het nie. Wat van ons kinders, ons jeug wat se geleenthede en toekoms is daar vir hulle? Wat saak maak is hier en nou, ons veiligheid en toekoms.

Bert ·

Solidariteit sal iets moet doen. Daar sal nou uit die boks gedink moet word. Wat van ‘n Solidariteit sekuriteitsmag? Om lede op te pas.

Deloris ·

Jan ek stem saam met jou!!!!! Dit raak net erger en erger…… en so word ons uitgewis. Die skollies kom weg met moord en die regering sal en wag tot ons almal dood gemaak word of die land verlaat….. ons is klaar soos Zim. Ons kan net bid en vra dat die Here ons sal bewaar. Dink dis tyd dat ons boere nasie iets doen.

Jef ·

Eintlik kan ons blankes iets van hulle afkyk, hulle trek op in groot getalle n menigte en kry wat hulle wil omdat hulle saam staan, ons kry min tot niks reg nie omdat ons nie saam staan nie.
Ons praat saam, ons bid saam, ons rou saam, ons kla saam maar nou moet ons iets doen en optree nou staan niemand saam nie, en dit sal ook nooit gebeur nie.

Mielie ·

Hulle sal enige rede kry om ons in die tronk te gooi en hulle weet dit, daar om is mense bang om saam, op te staan, hierdie is uitgeslape mense

Alex ·

Dis my broer die en ek stem dat ons blankes sal moet saamstaan want dit raak al erger. Twee dae terug het hy my nog laat wysword dat dit veilig daar is en hoe mooi die natuurskoon daar is. Die skok is onbeskryflik vir die familie. Hoekom nie maar net roof en klaarkry nie is blykbaar bymoetief. Dit kom voor die moord was eerder die rede.

Magda ·

Ons innige simpatie met jul verlies Alex. Mens het nie meer woorde om al die sinnelose moorde te beskryf nie.

Ouman ·

Dalk mis ek iets maar soos ek lees was die huishoudster en haar seun ook deel van die aanvallers Weet iemand wat werklik gebeur het

sean ·

Karma jy leef in ‘n droomwêreld as jy dit glo wat jy kwytgeraak het.

Johannes Meintjes ·

Mens moet dan maar aanvaar dat die SA regerig, SAPD, SANW, – en al die Buurtwagte, GPF inisiatiewe of “Boeremagte” tog aan die einde van die dag heeltemal onkapabel is om nasionale sekuriteit, wet en orde of moraliteit te handhaaf? Jammer oor al die blankes wie daagliks sterf, groeiende gapings in ons samelewing en ekonomie meebring en toenemend aan gewelddadige misdaad blootgstel bly. Dit is ook nie asof al hierdie tendense nie al in verskeie ontledings en beplannings voorsien is nie.

Connie ·

Yip, die DA kan seker wees ek stem nie weer vir hulle nie. Hulle wil ons stem hê, maar swyg soos die graf oor plaasmoorde, moord op blankes en ook oor Afrikaansmustfall. Nou sê ‘n ou van die DA vir my nou die dag Musi leer om Afrikaans te praat. Vir wat? Hy bly dan stil oor al die dinge. Nee my stem kry hulle wraggies nie weer nie.

Sus ·

As die DA en ANC en EFF al opsie was het ek maar my eie polse afgekou. Gelukkig is FRONT NASIONAAL daar vir ‘n goeie alternatief. Ons blankes se enigste behou (as jy nie jou taal en godiens wil prysgee deur te emigreer nie) is selfbeskikking deur onafhanklikheid.
En Karma jy moet maar pasop vir karma!

Lydia van Rooyen ·

Hierdie laaste moord naby Lanseria was die huishulp en die se vriend eat als beplan het en gemoor hey. Die 3 gevangenes was handlangers wat help buit het . Die 2 wat skuldig is is nog op vrye voet. Maw n inside job. Mense kry al jul werknemer details en afskrifte van al hul goed. Srlfs n foto. Doen jul huiswerk. Dis tragies. Ek is my swaer kwyt en sy gesin moet die lewee aanpak sonder hom

Theuns ·

Hoeveel buitelanders is betrokke by die plaas aanvalle? Hulle maak dood en maak dan spore oor die grense! Waar kry julle hulle dan? Die meeste Afrika lande het nie uitruil ooreenkomste nie! Van my plaas arbeiders vertel my van buitelanders in n nabygelee nedersetting wat opgeleide buitelandse soldate is? Wat maak hulle hier? Is ons op pad na n eenparty staat en n diktatorskap? Wag die soldate vir n oproep om Zuma te ondersteun in die geval van n burgeroorlog. Die tekens is daar dat die ANC nie meer belangstel in n verkiesing nie. Boere Groete.
Mattheus

Tina du Toit ·

“The never ending story of “Moord en nogmaals Moord”. Elke liewe dag word daar `n blanke mens vermoord. Wanneer gaan dit stop??? Hoe lank nog??? Wie loop volgende deur??? Dis gaan regtig baie woes!!!!!

Peet Rademan ·

Die dag toe die land vir hulle gegee is was ons verdoem net n oorlog sal hom weer reg maak

Drikus ·

Daar is besondere meriete in die voorstel dat ons soos een man die veld beset voor ‘n Super Rugby wedstryd om teen al die moord en misdaad te betoog! Gaan ons dit doen?

emmerentia craffert ·

Die geskiedenis herhaal dit self. Wat nou gebeur , het reeds eeue gelede gebeur. Die Woord sê daar is niks nuut onder die son! Vrede sal daar nooit wees. Daarvoor het die mens gesorg toe hul God se wette nie nagekom het nie! Moenie bloed vermeng nie!!! Vdag bestaan ons nie as net n blanke volk nie, ons is uitgebaster! Dink terug aan Nimrod! Hy het die werkers in die wingerd vermoor, toe die boodskappers n toe die eienaar en sy gesin! Die Woord sê ook DAT God se uitverkorenes nie deur heidene Regeer moet word nie! Nog n Klein rukkie, en ons sal verlos word! God se tyd is nie ons tyd! Vertrou, hou moed, moenie vrees of bang word nie! Die vyand sal homself vernietig!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.