Man se liggaam in stormwatersloot gevind

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Man se liggaam is Dinsdag in ʼn stormwatersloot in Kaapstad opgespoor.

“Die liggaam het in die sloot naby die Joe Slovo informele nedersetting in Langa gedryf,” het kapt. Frederick van Wyk, woordvoerder van die polisie in die Wes-Kaap, gesê. “Hy het ʼn steekwond aan die agterkant van sy kop.”

Die man is nog nie geïdentifiseer nie.

Die polisie ondersoek ʼn saak van moord.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.