Man se ontbinde lyk in tas gevind

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Man se ontbinde oorskot is Woensdag in ʼn tas op die R511 in Erasmia, Pretoria gevind.

Konst. Tumisang Moloto, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn 62-jarige man het die polisie ontbied nadat sy werknemers die grys tas gevind het terwyl hulle instandhouding in die area gedoen het vir Telkom.

Volgens Moloto is die oorskot vir forensiese toetse gestuur om die man se oorsaak van dood te bepaal. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Corrie Botha ·

PEOPLE…. I hope Maroela Media can lend weight to such a camopaign…
Can we not launch an initiative to get the gruesome details of the white genocide happening hereto the foreign governments still sympathetic to us, and call for sanctions against the ANC regime as they had called for in the apartheids era…Solidarity, world court in the Hague, etc…what starts as a spark could well develop into a UN security council wake-up call…a British newspaper interviewed Malema and asked about the farm murders….his reply was that it is easier to redistribute land when the farmers no longer want to live there…(I shall again find the actual article and post it…)

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.