Man sterf in tref-en-trap

iStock_000015602916XSmall91-320x212Die liggaam van ʼn man is langs ʼn pad buite Kirkwood in die Oos-Kaap gevind.

Ao. Gerda Swart, woordvoerder van die polisie, sê ʼn motoris het Vrydagaand die 42-jarige man se liggaam langs die R336, sowat 10km buite Kirkwood, gevind. Swart sê die man is vermoedelik deur ʼn motor getref waarna die bestuurder weggejaag het. Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.