Kapt. Nqobile Gwala, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media bevestig Shepherd is Dinsdag in die hospitaal dood. Hy is sedert die aanval, op 19 Junie, in die hospitaal behandel. Volgens Gwala sal die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die voorval, nou van moord aangekla word.
Shepherd en sy vrou, Joy, is in die vroeë oggendure oorval. Die aanvallers het Simon erg aangerand en kritiek beseer. Joy kon daarin slaag om in ʼn kas weg te kruip en is ongedeerd. Die aanvallers het Simon gedwing om die kluis se sleutel te oorhandig en het met ʼn onbekende bedrag kontant, ʼn vuurwapen en ʼn selfoon gevlug.
Shepherd het vyf gebreekte ribbes, ʼn kopwond en diep snywonde aan sy lyf opgedoen. Die vel op een van sy hande en arm was ook heeltemal afgeskuur.
Een van die verdagtes is enkele dae na die voorval in ʼn informele nedersetting in hegtenis geneem. Die tweede verdagte is twee dae later in hegtenis geneem.
Immers weet ons in die Huis Daarbo is geen geweld. Baie beter Plek waar hy nou is na al die marteling.
Gebede gaan op vir sy vrou Joy.
Hoor sy wonde…waar is MRK?
Ag foeitog dit is baie baie tragies.
Dit is aaklig om te lees. Ons boet baie hard word en die indringers hel gee!
Onthou almal wat geweld steun maak nie saak op watter manier die Vader slaap nie jy moet jou oe eendag ook oop maak voor Hom
Ons sal onsself moet begin beskerm teen hierdie terroriste.
Barbaars!!!
Bring die galg terug, dan kan ons wit en swart hang wat moord pleeg. Ons kan nie langer almal in die tronke onderhou nie… Bou eerder huise van daai geld!
Ek is nie ‘n geweldadige persoon nie, maar ek stem saam. Dit is ons mense wat seerkry, hang hulle In di openbaar soos in di ou dae, vi almal om te sien wat gebeur as jy so iets doen
MRK??? Eerder SRK (swart regte kommissie). Daardie spul is ‘n verlengstuk van die ANC.
Wat is die anders as ‘n rassistiese aanval deur twee swart mense op ‘n weerlose ou mens. Moenie vir my se ras speel nie ‘n rol nie. Wreed vermoor. Laat twee blankes ‘n petroljoggie aanval skreeu die media ras . Ek stem saam dit was verkeerd maar wil voorkom die media is net so slapgat of net so ‘n pion soos Zuma van die Cuptas is. Dit wil voorkom hulle word lankal beheer
Hoekom teiken die varke weerlose bejaardes? Is hulle te swak om jonges aan te val. Hulle jag in groepe saam. Swak, siek, baarbaars!!! Gn wonder die openbare uitsaaier wil nie oor geweld rapporteer. Hy en no 1 is bevrees hul verskuilde motiewe word ontbloot!
Ek se ook bring die doodstraf terug want ons tronke is n tuise n voedings plek slaapplek en kry geleerdheid daar so dis soveel beter as op straat dis ni meer n straf ni maar n plesier as hul dood straf terug bring gaan daar baie hang want hul sal weet as hul moor gaan hul self gemoor word so daar sal minder moorde wees die reg en wette beskerm mens nie meer nie
Acca ek stem. Ek voel baie dae om te moor,maar dan dink ek net hoekom my hande besmet met sulke mense.
Innige simpatie aan sy bejaarde vrou en die familie. Nie een van ons wil hê ons mense moet so sterf nie. Mag God ingryp. Bid daarvoor. Gebed het groot krag. Insig kom daarmee saam. Moet nooit moed verloor nie, dis deel van die plan. Bly fier en regop en bly glo met ‘n krag wat Hy belowe.
Presies Acca….dis wat ek bedoel
Daar word gese dat reg nie in eie hande geneem mag word nie .Maar wat het geword van ons eie reg op lewe en om dit te beskerm ??? Weet nou nie meer so mooi nie ……
Informele nedersetting..
As dit nou iemand anders was het hulle die media vol gele en amper ‘n roudiens vir hom gehou. Hul moet nie huil oor die rassisme wat al hoe erger word nie. Ek glo ons mense gaan nog wakker skrik dan is die gord gaar